George Soros mauled as terrorist for China



Volgens berigte word George Soros as ‘terroris’ beskou deur die Chinese leier (of word hy eerder beskou as deel van hulle?).  Hulle is albei op dieselfde blad en tafel.  Daar is egter baie dinge wat op eie bodem plaasvind wat nie sin maak nie.  China is bewus hoeveel Soros in Afrika bedrywig is (en andersom), veral Suid-Afrika en groot dele van Afrika befonds namens sy verskillende “Open Society Funds” en selfs deel is van die spul wat die SA Parlement, wetgewing, grondwet en Kodesa (grondwetskrywers) befonds.   China is nes Suid-Afrika deel van die Brics lande – China is beslis nie oningelig nie.   Klink eerder soos ‘n poppespel om te “verswelg” en manipuleerder vir alle regerings wat hul befonds op globale front. Kodesa – Soros – SA Parlement: wetgewings en grondwet – China … Dink aan die Narysec soldate (30000) wat opgelei is en China betrokkenheid.

George Soros and a game of Chinese Checkers!

*

JULY 2021

In his speech, Soros elucidated that there was a rapid decline of the United States and a rapid rise of China. He said that China got to where it is today by looking out for its own interests, but he warned that the Asian powerhouse would have to start considering the needs of others if the new world order is to emerge intact. “I have to say that today China has a more, not only a more vigorous economy but actually a better functioning government than the United States.”

George Soros and a game of Chinese Checkers!

*

Billionaire American investor George Soros was described a “global economic terrorist” by Beijing’s Global Times after he said that massive investment by New York-based BlackRock in China was a “mistake” and would likely lose money for the asset manager’s clients.

“Pouring billions of dollars into China now is a tragic mistake,” Soros wrote in a commentary in The Wall Street Journal. “It is likely to lose money for BlackRock’s clients and, more important, will damage the national security interests of the US and other democracies.”

BlackRock last month became the first foreign asset manager to operate a wholly owned mutual fund business in China, tapping the fast-growing US$3.6 trillion (HK$28 trillion) retail fund market. This also comes after the government scrapped a foreign ownership cap in the industry on April 1, 2020.

The commentary was one of several that Soros has written in recent weeks to warn against closer economic ties to Xi Jinping’s China amid a wave of market-roiling crackdowns.    Soros denounced Xi in another Journal opinion piece last month as “the most dangerous enemy of open societies in the world.”

He subsequently argued in the Financial Times that the US Congress should pass legislation limiting asset managers’ investments to “companies where actual governance structures are both transparent and aligned with stakeholders.”

In the latest piece, Soros said BlackRock appeared to misunderstand Xi, whose administration, he said, regarded all Chinese companies as “instruments of the one-party state.”

Soros said the curbs that began with the sudden cancellation of Ant Group’s initial public offering last year had since “reached a crescendo.” He also said BlackRock managers must be aware of an “enormous crisis brewing in China’s real estate market.”

Soros has been described as the person who caused the 1997/1998 Asian financial crisis.   During that time he bet against Asian currencies including the Hong Kong dollar. That forced all but the Hong Kong dollar to depreciate sharply in a short period of time, and the currency systems and stock markets of Southeast Asian countries collapsed.

https://www.thestandard.com.hk/section-news/section/2/233965/Soros-mauled-as-‘terrorist’-for-China-attacks

*

2001 ….

https://asiasociety.org/hong-kong/george-soros-open-societies-sovereignty-and-international-terrorism

*

— BLACKROCK REBUTS INVESTMENT CRITICISM: International financier and philanthropist George Soros and U.S. asset investment firm Blackrock are going head-to-head this week on the wisdom of the firm’s new China investment strategy. Soros fired the first shot with a Wall Street Journal op-ed that derided Blackrock’s launch of consumer-focused mutual funds and other investment products for Chinese consumers as a “tragic mistake” that would “damage the national security interests of the U.S. and other democracies.”   Blackrock blasted back with a statement released to China Watcher that declared the firm’s new investment initiative would instead “contribute to the economic interconnectedness of the world’s two largest economies.”

https://www.politico.com/newsletters/politico-china-watcher/2021/09/09/how-china-hijacked-the-war-on-terror-with-us-help-494251

*
*
*
*

Oral waar Soros is, is daar probleme – waarvan die immigrante wat so onwettig lande en stelsels infiltreer, deel daarvan is.  Daar waar rewolusie ontaard en kop uitsteek en alles voor die voet uitwis, daar is Soros ook betrokke.    Ook in SA. 

Hy reik krediet kaarte uit aan immigrante waarvan die bedrae onseker is – let op hoe goed geklee is al hierdie immigrante wat “vlug” uit lande uit waar armoede is en van duur en pragtige selfone word nie eers gepraat nie.  Indien hul so arm is, waar kom al daardie geld vandaan wat hul so spandeer aan klere, skoen, lugtyd en ander uitgawes?

Selfs lande en regerings wat Soros “veroordeel” (Brics) gaan rustig voort om die SA regering te steun en gaan selfs ooreenkomste (MOU) aan met die huidige en kritieke situasies.   

Soros sit agter wetgewings in SA, soos swart bemagtiging, hy is maar een van die wat dit befonds, so ook die grondwet, kodesa en parlement.   

Die liberale netwerk wat jare gelede deur Flip Buys begin is, naamlik ABN, is nog ‘n voorbeeld, wat befonds word deur Soros.   Solidariteit is nie alleen hierin nie, daar is heelwat ander, wat sommige liberale blankes rondom die Kodesa tafel gesit het voor 1994, hierby betrokke en hard probeer om namens Afrikaners (of Boere) besluite te maak, terwyl hul multi-kulturele organisasies is wat namens hul eie organisasie se lede kan besluit – nie namens ‘n volk (e) nie. 

Afrikanerbond, landbou organisasies en kerkgroepe is deel van ABN.  Regs of konserwatief was hul nog nooit nie en baie sit die pot mis as hulle die organisasies as konserwatief beskou.   Die liberaal of klassieke liberaal verligtes moenie maak of hulle deel is van die volk wat nie saam hulle is nie.   Daar is steeds die Cato Instituut wat so baie besoek word, wat ook aan Soros behoort.

Monsanto wat so gif gespuit het en reeds doen, is ook deel van die groter prentjie van Soros.  Monsanto befonds ook gedeeltes van die landbousektor wat so gif strooi op landbouvlakke – sien die webtuites van landbou organisasies van diegene wat boer.

Daar is heelwat aangeleenthede wat uitgelig word waarvoor Soros verantwoordelik is en gehou kan word, maar daar is baie liberaal verligtes wat om dieselfde tafel as Soros sit.   

Zille van die DA werk nes Ramphele vir OSF.SA., so ook heelwat ander politici en bevoordeeldes na 1994.    Sedert die vorige regime aan bewind was, het dieselfde gebeur – 1979’s – hulle was ten volle bewus van Soros se deelname op Suid-Afrikaanse grondgebiede en die Black Sash.

Dus, noudat almal weet waaroor Kodesa gaan en ons die gemors beleef in die land, weet mens hoekom – Soros.

China is beslis nie oningelig nie en nog minder ander Brics lande of selfs die Britse statebondslande.

*

RELATED ARTICLES – VERWANTE ARTIKELS OOR SOROS

George Soros – Open Society Foundation

Deep state – George Soros – dr Evil

Monsanto – Soros – BAYER (Germany) – France

Soros and Branson

Soros fingers on the “gun” legislation in SA

Soros and revolution – Schwartz György

Sweden – Raoul Wallenberg Institute – ANC – GEORGE SOROS – EU: OSIFE

George Soros – OSF.SA – FW stigting – Grondeise: 1994

Cuba, Colombia, EU – George Soros (OSF)

Cuba “Moves Away From its Communist Past” but is still “socialists” – 2018 (Soros)

Hilary Lynd ( and Soros )

Soros – Richard Gere – “Open Arms – Open Society”

OSIWA – OSISA – OSFSA – OSI – George Soros in African countries – Gambia

Gambia – Open Society Foundation – Institutions – George Soros – OSIWA




OSF.SA (Open Society) (open borders)- George Soros

George Soros – Hungary – migrants

“Emigrants” Mastercard – Soros – EU countries

Africa Check – George Soros and his MasterCard – Illegals and immigrants

Soros and Ramaphosa

George Soros & Ramaphosa

Ramaphosa – 2020 – New Dawn – NWO

Soros and world economies



Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

Soros bedrywig in Suid-Afrika



Kogh Brothers – George Soros – Cato Institute and others

Blame and responsibilities

ANC and its revolution

Gangster “Paradise” – “state”

Kodesa leuens – Lies of Codesa


ABN en Dinokeng

Veelrassige organisasies – ABN


China in Africa

Read about the very deep tunnels on all continents, especially Africa – who are the Head master colonists and in charge of all the GOLD and why? See their “annexations” in history! ANUNNAKI connections
Hoekom word al hierdie tonnels eenvoudig “toegemaak” en inligting daaroor verswyg? Gaan daar meer aan onder ons as bo op die grond? Waarom bou China soveel woonstelle en huise wat leeg staan – staan dit leeg? Nie vir die armes nie.

Archeological Sites – Ancient Circles




SINCE 2009 IN PARLIAMENT SA:

Narysec training

Narysec (soldiers) and other “careers”

Narysec 2016

Narysec 2014

Narysec soldiers – SA Parliament

Narysec – SA Parliament (Driefontein)

Narysec – government training – thousands

Narysec

Narysec (Parliament SA)

Een gedagte oor “George Soros mauled as terrorist for China”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s