Gupta familie in Vanuatu

* Die Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste het uiteindelik bevestig dat die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) Suid-Afrika se versoek van die hand gewys het om die Gupta-broers aan Suid-Afrika uit te lewer op aanklagte van geldwassery en bedrog.    Wys ook weer eens hoe ernstig ander lande is om korrupsie en misdade hok te… Continue reading Gupta familie in Vanuatu

Pretoria elektrisiteit TERREUR 9 April 2023

* Dis niks anders as sabotasie en terrorisme nie.  Beslis nie die eerste of laaste keer dat Eskom se oorhoofse maste en pale erg beskadig word en groot dele van 'n stad soos Pretoria op 9 April in donkerte geplaas.  Wanneer dit donker is, vind nog meer misdade plaas teenoor burgers sodat die hele ekonomie… Continue reading Pretoria elektrisiteit TERREUR 9 April 2023

Eskom blitse finansiële verliese

Alles in ons lewens draai vandag om geld en oorlewing, daarsonder kan min mense oorleef.   Alles kos enorme uitgawes, waarvan Eskom nommer een is.    Eskom wat 'n regeringsentiteit is, weet hulle het die monopolie en buit die burgers en besighede uit om te vernietig.   Die maatemmers wat gevul is met korrupsie kan bykans nie… Continue reading Eskom blitse finansiële verliese

Zoeloe koning, 29 Oktober 2022 – Durban

* Ramaphosa het hom tydens die amptelike kroning daartoe verbind om saam met die AmaZulu-koning, MisuZulu kaZwelithini, te werk in die regering se strewe om die land te ontwikkel.      'n sertifikaat van erkenning is aan die Koning oorhandig.   Vele beloftes is gemaak om die lewens van die mense te verander en om landelike… Continue reading Zoeloe koning, 29 Oktober 2022 – Durban

Matshela Koko en ander in hof: Oktober 2022 – Eskom

* Eskom is nie enigste wat deurloop nie, maar net nog 'n trappie na die vernietigingsproses vir die kommuniste om die land in totale donker en chaos te dompel.      Die mening word gehuldig hulle is deel van agente van die NWO.    Handgebare verraai heelwat persone met hul dubbel uitsprake.  Eskom se swart… Continue reading Matshela Koko en ander in hof: Oktober 2022 – Eskom

Money and power – Geld en mag

  *Dit gaan lankal nie meer net oor die voorsiening van elektrisiteit aan die burgers, werkers, besighede of eienaars in Suid-Afrika nie, maar gaan hier oor hoe flink en vinnig word daar beplan om korrupsie te pleeg om ons in die afgrond in te vertrap en seker maak ons bly daar in daardie afgrond.   Met… Continue reading Money and power – Geld en mag

Ramaphosa – R140 billion ($8.5)

* Spesifieke lande is ontsettend gretig om die 'fondse' te laat goedkeur, maar intussen word duisende tonne steenkool deur dieselfde lande uit Suid-Afrika aangekoop en uitgevoer.  Indiê, Duitsland, Frankryk en vele ander EU lande asook UK.  China ontvang ook mildelik steenkool uit Suid-Afrika.   Daar is egter nie goeie steenkool vir ons gebruikers nie, want die… Continue reading Ramaphosa – R140 billion ($8.5)

Corruption in South Africa … – Banks – Johan Roodt …

  The FNB is the oldest bank in South Africa, and can be traced back to the Eastern Province Bank formed in Grahamstown in 1838. Today, FNB trades as a division of FirstRand Bank Limited.      With VBS Mutual Bank being put under curatorship, it marks the 13th bank in almost 30 years to go… Continue reading Corruption in South Africa … – Banks – Johan Roodt …

South Africa – corruption and ‘apartheid’

Is this crime and corruption all lies and fabrications?  NO.    If there are so many applicable laws in South Africa about corruption, money laundering, crime, murder - why are those not being enforced? Therefore, the legislations and even the constitution are a waste of time and absolutely worthless to those who control and manipulate… Continue reading South Africa – corruption and ‘apartheid’

SO HELP ME GOD – Ramaphosa and Phala Phala money

Op 25 Mei 2019,  is Ramaphosa ingesweer onder die 1996 grondwet ( '1955 anc-pac-sakp manifes en kommunisties geinspireerde sogenaamde demokrasie" ) en is daar meestal slegs vals beloftes gemaak op die Loftus Versfeld sportstadium - sien die video hoe dit gedoen is.   Wat 'n lagwekkende EED van getrouheid en verantwoordelikheid word hiermee weerspieël. * Die… Continue reading SO HELP ME GOD – Ramaphosa and Phala Phala money

Ramaphosa se swart bemagtiging geldfontein

Rassistiese en diskriminerende se verskillende geldmaak fonteintjies van Ramaphosa en die ANC asook ander politici, wat steeds groot inkomstes, veral aan swart bemagtigers of vennote verskaf, gaan nie verdwyn of afgeskryf word nie.   Wetgewing sal op die boeke bly staan.  Ramaphosa beheer die kommissie al sedert 1995 wat vir hierdie doel aangestel is.  Dit gaan… Continue reading Ramaphosa se swart bemagtiging geldfontein

ANC minutes of Cadre deployment

Over a period of only six months between May and November 2018, the ANC’s national cadre deployment committee reserved jobs for party cronies on the boards of some of our country’s biggest SOEs, including SAA, Transnet and Denel, despite the fact that these entities had already been looted into financial oblivion by ANC cadres. *… Continue reading ANC minutes of Cadre deployment

Economy SA Ekonomie

In 1993 South Africans were the 64th richest citizens in the world (out of around 193 countries then) dropping to 88th out of 201 countries in 2000 and in 2020 still lower at 110th out of 212 countries. In a space of three decades South Africans have gone from being in the world richest third… Continue reading Economy SA Ekonomie

Verskonings – Apologies

  Die koeëls van verantwoordelikheid vanaf die ANC kamp word afgevuur en vlieg om Sisulu se kop om verskoning te vra oor haar uitlate teenoor die regsbank.  Dis volgens verskeie berigte, nie die eerste keer dat dit gebeur nie.   Soms het sy dit beslis verdien, maar die vrae kan gevra word, is sy die enigste… Continue reading Verskonings – Apologies

Tutuka power station corruption & sabotage

Two Eskom employees and a supplier to the embattled state-owned electricity utility have been arrested and charged with theft, fraud and corruption related to the disappearance and non-delivery of goods and services valued at hundreds of millions of rand.    The suspects are Jessie Phindile Kubeka, a 51% shareholder in a supplier company, and Eskom employees… Continue reading Tutuka power station corruption & sabotage

Corruption Agenda of South Africa

  Die "agendae" rondom korrupsie in Suid-Afrika, gaan nie net oor wat onder Zuma se tydperk gebeur het toe hy "president" was.   Dit het voorheen al ontstaan na 1994.    Wie was saam hom en ander hierin - en is daar al genoegsaam opgetree teenoor elkeen wat hiertoe bygedra het?  Waarheen is al die biljoene… Continue reading Corruption Agenda of South Africa

Eskom – Solly Tshitangano

Eskom se korrupsie het nie in 2020 ontstaan toe mnr De Ruyter aangestel is nie.   Eskom se boeke word ook jaarliks geoudit en daar moet ook hierna gekyk word wie dit deur en wie korrupsie laat deurgaan sonder enige vervolgings.   Aan wie was Solly Tshitangano verantwoordelik vir sy dade by Eskom en selfs by ander… Continue reading Eskom – Solly Tshitangano

Responsibilities of Parliament

* The ANC government has chosen to walk in the footsteps of other corrupt post-colonial African leaders and they have million of supporters in those deals.   Large-scale corruption is often framed around the liberation struggle rhetoric of empowering black people but blame "apartheid", while apartheid was created under British empire and with Khoi san and… Continue reading Responsibilities of Parliament

Paul Holden SWI at Zondo Commission on Guptas

  Alhoewel te wagte, is dit skokkende inligting wat uitborrel soos rooi warm lawa uit 'n vulkaan en na onder tuimel om al ons belastingbetalers eers te vergas, daarna eenvoudig met mag en mening weg te vee en te vernietig sodat die in beheer al die entiteite vir 'n appel en ei kan verkoop aan… Continue reading Paul Holden SWI at Zondo Commission on Guptas

Unemployment – B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging

Oorsake van werkloosheid is lankal aan die gang.  Die rewolusie is al sedert 1994 vol aan die gang en het voor 1960 al begin.   Die virus moenie blameer word vir swak bestuur en verkeerde, rassistiese wetgewing wat 'n demper plaas op alle vooruitgang in Suid-Afrika nie.  Daar is steeds die miljoene, die 100% van regerings… Continue reading Unemployment – B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging