* Daar behoort gekyk te word wat die opdragte was toe hierdie kommissie (Madlanga Commission) aangestel is om alles van misdaad en bekommernisse wat uitgespreek is oor misdaad in die land. Al hierdie kommissies na 1994 wat ondersoeke doen, sloer vir jare en jare, terwyl sekere getuienisse vermoor word. Let op hoe dit… Continue reading Mkhwanazi Augustus 2026 Parlement
Kategorie: Waarheids en versoeningskommissie TRC
Commissions – TRC – Waarheids en Versoeningskommissie na 1994
Die Waarheids en Versoeningskommissie het heelwat sogenaamde " apartheidslagoffers" uitbetaal, maar tog word die "apartheidsgolwe" hoog gery en ons word steeds almal oor een kam geskeer. Daar is steeds baie fondse beskikbaar, wat teen hierdie tyd 'n aardige bedrag behoort te wees met rentes ingesluit. Tog maak sekeres beweringe hulle wag steeds vir enige vergoeding. … Continue reading Commissions – TRC – Waarheids en Versoeningskommissie na 1994

