Gas is lankal op die horison - maar dis nou "vriendskap en samewerking" asook eiendom. Gas, steenkool, goud en veral hout word uitgevoer - ontbossing vind redelik plaas. Wie gaan uiteindelik die "gas", steenkool, goud en ander minerale beheer in hierdie area - Mosambiek of iemand anders? Who will be in control of all the… Continue reading Mocambique – China – GAS
Kategorie: Mosambiek
Mozambique – China – South Africa
Brug tussen Suid-Afrika en Mosambiek is voltooi in 10 November 2018. Die Chinese deel geld uit soos geskenkpakkies in Afrika lande - Suid-Afrika ingesluit. Hulle is nie net van 2018 hier in die land betrokke nie , maar geruime tyd. Hulle word selfs onder swart bemagtigingswetgewing bevoordeel bo die van blankes en selfs ander etniese… Continue reading Mozambique – China – South Africa
Mozambique
Daar is nooit wenners in enige oorlog nie, behalwe lewensverlies, vernietiging en nog meer armoede. Heelwat ou foto's en video materiaal in Portugees. Same pattern follows other countries, with corruption and destruction. Communism. 1929 Mosambiek Mocambique Imagens de Moçambique em 1929 / Images of colonial Mozambique (Portuguese East Africa) in 1929. https://www.youtube.com/watch?v=hHtID4WI4Ds *** KLINK BEKEND… Continue reading Mozambique
China in Afrika
Die nuwe koloniale magte - China is met "BRICS" hoog op in Afrika. Moeletsi Mbeki. verbonde aan IRRSA, het ook gehelp met tenders in Afrika vir die Chinese. Al die rekords is daar waar tenders aan Mbeki toegewys word maar die Chinese bou dit. Regbo van Afrika tot by ons in Suid-Afrika. Tender vir pad,… Continue reading China in Afrika