Die interim regering van die land, wat na 1994 begin regeer het, is en was verantwoordelik vir die beveiliging van al die burgers van die land totdat hulle aan die kommuniste en liberaliste oorhandig het om verder aan te gaan soos hulle vandag steeds doen. Daar is duidelik geen grensbeheer nie, daarom al die onwettige… Continue reading Onwettiges en immigrante het geen grensbeheer in SA
Kategorie: Border Management Authority SA Grens Bestuur entiteit
Wiskundeles SA Mathematic lesson
* Die artikel waarna verwys word, is gedurende 2012 geskryf wat nogal uitgestaan het om so 'n netelige sakie aan te spreek. Dit is 'n uitstekende opinie en gevolgtrekking, gestaaf met feite. Die Sensus volgens die skrywer is nie 'n koptelling nie. Die Sensus is ook nie 'n poging om die totale aantal inwoners van… Continue reading Wiskundeles SA Mathematic lesson
Gehalte SA 2021 Quality
* Suid-Afrika is die sonskynland, die land van melk en heuning. Alhoewel daar verskillende stamme, kulture, tradisies, volke en nasies is wat mekaar behoort te verduur, gebeur dit nooit nie. Die vals vlag demokratiese regering wat moes toesien dat daar 'n embrio van demokrasie in 1994 gebore moes gewees het, het met meeste van die… Continue reading Gehalte SA 2021 Quality
Suid-Afrika grens: Mosambiek Zimbabwe Lesotho Swaziland
* Wanneer daar na al die bedrywighede in die binneland maar ook op ons landsgrense gekyk word, is dit inderwaarheid 'n ontploffing van verskillende misdade wat hier plaasvind en andersinds aanleiding gee tot meer onbeheerde misdaad soos korrupsie, moorde, mense- en orgaanhandel. Laasgenoemde 'n terme wat min bespreek word met sulke tipe van oop… Continue reading Suid-Afrika grens: Mosambiek Zimbabwe Lesotho Swaziland
Grenspos Beitbrug Finansiering
* Wat het die spul 'kommuniste en liberale demokrate' in 1990 verwag met geen of min beheer van immigrante oor ons lang grenslyne? Was hierdie rewolusies alles eerder netjies deur kommuniste en liberale blanke maatskappye beplan met die voorafgaande besprekings buite ons landsgrense sedert wyle Dr Verwoerd se moord. Die massas wat daarna… Continue reading Grenspos Beitbrug Finansiering
Border Management Authority South Africa
Presenting to parliament on Tuesday, 23 November 2021, officials said that the BMA’s role would be to act as a single entity that manages the movement of people and goods across the country’s borders. It will also act as a type of law enforcement agency, as it aims to clamp down on fraud, corruption and… Continue reading Border Management Authority South Africa





