Multi-lateralism

"Die Gupta's is seker ook nou deel van die multi-laterale ooreenkomste" en seer sekerlik dan die "kaping van alles en korrupsie kanale wat so oop is vir almal om te vat en weg te dra"  - daar is nog baie meer hieroor ..  en as mens mooi gaan sit en dink waarheen al hierdie geld… Continue reading Multi-lateralism

Advertisements

Malema: Chinese – Ramaphosa – BRICS

Dis byna algemene kennis dat China sy voete nie net stewig in die deur het in Suid-Afrika nie,  maar ook op die res van die kontinent.   Heelwat bekende vooraanstaande name is bekend vir hul bande met die Chinese, veral op die kontinent Afrika.  Verwys ook na die wapenskandaal in die verband.  Die ANC staan nie… Continue reading Malema: Chinese – Ramaphosa – BRICS