Terrorisme en sabotasie aan besighede en infrastrukture 10 Julie 2021

Nuwe voertuie word vernietig en verbrand - dis nou die spul terroriste wat ronddans in die strate en paaie ontwrig.  Die polisie skitter in hul afwesigheid.  Daar word beweer deur bende groepe hulle steun Zuma en doen dit vir Zuma wat in die tronk slaap nadat hy nie die hofverrigtinge van Zondo bygewoon het nie. … Continue reading Terrorisme en sabotasie aan besighede en infrastrukture 10 Julie 2021

Number Gangsters (mafias) of SA Prison – 26, 27, 28

Very interesting article about gangsters and number gangsters.  It is obvious, that some or most of those gang members interviewed were well-spoken and also “well-trained”.   (Trained by somebody and “informed” about their “history”),  They are not so old, and could not live during the so-called apartheid years or even when Van Riebeeck, when he arrived… Continue reading Number Gangsters (mafias) of SA Prison – 26, 27, 28

Genocide in South Africa

Die doodmaak van spesifieke volke is volksmoord - genocide.  Normaalweg is dit nie net die fisiese moord nie, dit sluit ook die taal, kultuur, identiteit, rassisme en diskriminasie hierby in.   Die doodmaak van plaasboere wis ons almal se voedselsekerheid uit.  Die reg tot lewe.  Ons het die reg tot lewe.   Indien dit ontken word, behoort… Continue reading Genocide in South Africa

Elections – 2019 (prisons SA)

It was reported in January 2019 that the Correctional Services Western Cape Commissioner Delekile Klaas and Independent Electoral Commission (IEC) provincial commissioner Courtney Sampson concluded their voter registration at the Pollsmoor Prison women’s section yesterday. read also / lees Elections 2019 – prisoners *** The IEC has undertaken the registration of offenders in 240 prisons… Continue reading Elections – 2019 (prisons SA)