Munisipale onafhanklike stemkrag

* Hoe kan dit politieke geknoeiery in SA gestop word? Begin onder op munisipale vlakke en bou voort, dit wat as streek en munisipale vlakke bekendstaan. Die uitslag kan later groter en meer bepalende faktore wees. Benoem en stem vir onafhanklike verteenwoordigers. STEM alle politici uit met onafhanklike verteenwoordigers sodat dit begin kan wees van… Continue reading Munisipale onafhanklike stemkrag

Kandidate Plaaslike regering verkiesings 4 November 2026

*Vra uself af, waar het enige politieke party ons sedert 1994 gebring? Kyk hoe lyk die dorpe, stede, metro's, infrastrukture, hospitale, rassisme, onteiening, besettings, swart bemagtiging en regstellende aksie bevoordeel slegs 'n klein handjievol biljoenêrs. Hoe kan die kiesers daaruit kom en is dit moontlik? Kan onafhanklike verteenwoordigers begin om die politieke partye mag opbreek… Continue reading Kandidate Plaaslike regering verkiesings 4 November 2026

Vervalle dorpe en stede reeds vernietig – Lichtenburg

* Wat 'n skande en geen respek vir niks en niemand nie.  Indien daar vir jare by so 'n munisipaliteit gewerk word en dis die uiteinde en nagevolge van munisipale kantore en politieke partye wat op stads- en dorpsrade teenwoordig is, is dit niks anders as opsetlike saakbeskadiging aan elke belastingbetaler van so 'n dorp… Continue reading Vervalle dorpe en stede reeds vernietig – Lichtenburg

Suid-Afrika grens: Mosambiek Zimbabwe Lesotho Swaziland

* Wanneer daar na al die bedrywighede in die binneland maar ook op ons landsgrense gekyk word, is dit inderwaarheid 'n ontploffing van verskillende misdade wat hier plaasvind en andersinds aanleiding gee tot meer onbeheerde misdaad soos korrupsie, moorde, mense- en orgaanhandel.    Laasgenoemde 'n terme wat min bespreek word met sulke tipe van oop… Continue reading Suid-Afrika grens: Mosambiek Zimbabwe Lesotho Swaziland

Municipal Demarcation Board

Wat behels die presiese funksie van die "MDB" en hoe word munisipale grense bepaal asook vlak 3 regerings?   Soos reeds opgemerk, word die aanstellings op die Raad wat grense bepaal op grondvlakregering, deur die president van die land gedoen.  Daar is heelwat teenstrydighede, soos dienslewering wanneer een volksgroep 'n meerderheid vorm in 'n wyk en… Continue reading Municipal Demarcation Board