Op 25 Mei 2019, is Ramaphosa ingesweer onder die 1996 grondwet ( ‘1955 anc-pac-sakp manifes en kommunisties geinspireerde sogenaamde demokrasie” ) en is daar meestal slegs vals beloftes gemaak op die Loftus Versfeld sportstadium – sien die video hoe dit gedoen is. Wat ‘n lagwekkende EED van getrouheid en verantwoordelikheid word hiermee weerspieël.
*
Die skakels die afgelope eeu is toonaangewend dat die topposisies op alle vlakke van regerings uiters swak is en enige persoon kan dit waarneem, selfs vlak 3 regerings, veral na 1994. Die skakels van korrupsie, misdaad, moorde, bendes en sameswerings veral na 1994 het uitgestyg en ‘n daaglikse herhaling wat die regering nie wil of kan vasvat nie – veral korrupsie.
*
The weakest links in the Republic of South Africa. Top positions in South Africa are the reality shows.
*
Jun 9, 2022 President Cyril Ramaphosa has failed to disclose the theft of millions of US dollars from his luxury game farm. David Ansara of the CRA speaks with Sara Gon of the Daily Friend about the damage this incident is causing to the President’s public reputation and the potential political fallout.
*
Duisende liberaal verligte blanke denkendes, was destyds teenwoordig om hierdie ‘sirkus-grap’ by te woon en het in algehele veelsydigheid geblom gevul met trots op hul aanstellings tot dusver.
Biljoene word spandeer in sulke sake om ‘onskuld’ op hierdie topsituasies te bewys en dit kom uit ons belastingbetaler se sakke. Herhalende swak skakels duur voort. Vandag skree hierdie spul liberales en kommuniste “korrupsie-korrupsie” wat onder hulle grondwet opgestel is.
Hoe help dit enige burger in die land as diegene wat die land regeer, die regters aanstel wat hulle moet ‘vervolg’ (kommissies, regters, OB, ens?) – verwys na die Grondwet. Hul speel dus regter in hul eie sake of hoe?
Zuma, Mbeki en Mandela is ook onder dieselfde 1996 grondwet ingesweer en wat het daarna gebeur met al die korrupsie en belastinggeld wat weg is? Nkandla, Teksboeke, Tolpaaie, Treine, Wapenskandaal en vele meer. Wie is werklik al ooit vervolg?
Hierdie sogenaamde demokratiese Grondwet wat in 1993 deur die Broederbond se jeugbrigade aan die anc voorgehou as die fantastiese demokratiese sisteem, waar die president van die land kommissies, regters en ander persone laat aanstel. Dis sodat daar regter gespeel en gemanipuleer kan word. Lees die pligte van die president in die spesifieke grondwet.
*
BELASTINGONTDUIKING EN WETGEWING IS EN WORD NIE NAGEKOM NIE
Daar word nou beweer dat geld gesteel is van die DOLLARS wat gesteel die land binnegekom het en versteek is op Ramaphosa se plaas. Met Namibië (of iemand aldaar) moontlik betrokke.
*
Die feit is as enige lid van die publiek geld die land inbring, is daar prosedures wat gevolg moet word, dit geld ook vir presidente en ministers van die land. Wetgewing is daar vir almal, ook vir presidente en ministers.
Waarom is Zuma tot datum nie eintlik vervolg nie, maar hy is gevra om te bedank vir wat hy gedoen het. Hy het bedank en wat daarna?
Hoeveel belasting is ontduik met geld wat aan die belastingbetaler behoort? Wat van Thabo Mbeki? Is hierdie mense dan bo die reg dat hulle nooit vervolg word onder hul sogenaamde ‘demokrasie’ van ‘n grondwet en waar is al daardie regters se ‘onafhanklikheid”?
Geld kom die land binne met privaatvliegtuie en voertuie oor grense wat dan in meublement versteek word.
*
DIE VALS EN SKYNHEILIGE EISE VAN 1996 GRONDWET
Is dit die grondwetlike verantwoordelikheid van Ramaphosa om geld onder rusbanke en beddens te versteek en hoe het dit die land en sy mense bevoordeel?
Hiermee word juis gewys hoe hierdie grondwet onderhou word – nes die voorgangers Zuma en Mbeki , selfs ‘Mandela’ gedoen het.
Hoe bevoordeel swart bemagtiging en regstelaksies die hele Republiek van Suid-Afrika, as daardie byvoordele aan Sanduka of Glencore , asook ander verwante en veral sekere maatskappye en besighede gaan, wat slegs aan Ramaphosa (Zuma of Mbeki of Mandela) behoort.
“RIGHT TO PROTECT ALL SOUTH AFRICANS”
“DO JUSTICE TO ALL”
‘MAINTAIN CONSTITUTION AND ALL LAWS OF REPUBLIC OF SOUTH AFRICA”
Onder eed was daar soveel vals beloftes gedoen en sluit diskriminerende wetgewings teenoor blankes hierby in, maar daar word slegs teenoor Blankes gediskrimineer deur die ‘president’ – daar is bykans geen wetgewing wat nie diskriminerend geskryf is deur die ANC parlement en gesteun deur verskeie opposisie lede in parlement.
Dis ‘n internasionale misdaad en diskriminasie om teen ander rasse te diskrimineer.
Ramaphosa se swart bemagtiging geldfontein
*
*
*
INHULDIGING VAN RAMAPHOSA
25 Mei 2019
*
EFF AND OTHERS DEMANDING THAT RAMAPHOSA TO LEAVE THE OFFICE – NO RESPECT OF OATH OF HIS OFFICE
*
Jun 7, 2022 The EFF has released a video of the robbery incident at President Cyril Ramaphosa’s game farm that took place two years ago during a media briefing earlier today. Ramaphosa has been accused by former spy boss Arthur Fraser of concealing the robbery from the police and paying the culprits for their silence. Following the release of the video, EFF leader Julius Malema has accused President Ramaphosa of money laundering and racketeering through his game farm.
*
Jun 6, 2022 Deputy Minister of State Security, Zizi Kodwa says the robbery at President Cyril Ramaphosa’s Phalaphala farm in Limpopo is still under investigation. The incident occurred two years ago. Kodwa was speaking in Cape Town during an ANC policy discussion meeting on Justice, Peace and stability.
&
‘FARM THEFT’
Jun 7, 2022 The ANC National Working Committee has welcomed and commended the decision by President Cyril Ramaphosa to voluntarily present himself to the ANC Integrity Commission. This follows allegations that he covered up a robbery at his Phala Phala farm in Limpopo. More than 4-million US dollars was allegedly stolen two years ago. Last week, former spy boss Arthur Fraser opened a case against President Ramaphosa for failing to report the burglary. UDM leader Bantu Holomisa has called on President Ramaphosa to take a leave of absence until he clears his name.
&
Allegations of money on the Limpopo farm
*
RELATED
Ramaphosa – Captured in advance! – Chief Justice Mogoeng Mogoeng
B-BBEE workers must get their 51% – Ramaphosa
[…] SO HELP ME GOD – Ramaphosa and Phala Phala money […]
LikeLike
[…] SO HELP ME GOD – Ramaphosa and Phala Phala money […]
LikeLike
[…] SO HELP ME GOD – Ramaphosa and Phala Phala money […]
LikeLike
[…] SO HELP ME GOD – Ramaphosa and Phala Phala money […]
LikeLike
[…] PhalaPresident keepers = Jacques PauwRamaphosa sagesSO HELP ME GOD – Ramaphosa and Phala Phala moneyRamaphosa: ANC Korrupsie en […]
LikeLike
[…] SO HELP ME GOD – Ramaphosa and Phala Phala money […]
LikeLike
[…] Phala Verslag RamaphosaSO HELP ME GOD Ramaphosa and Phala Phala moneyRamaphosa sagesRamaphosa R140 billion ($8.5)Ramaphosa: ANC Korrupsie en […]
LikeLike