DA en hul leiers – DA leaders

Waar enige politieke party van leier(s) in Suid-Afrika verander, beteken nie daar is enige beleidsveranderinge nie.   Enige politieke party vandag in parlement is onderhewig en onderdanig aan die ANC se 1996 grondwet en die voortvloeiende wetgewings waaraan voldoen moet word.  Dit word op alle vlakke van regering uitgevoer en dit geld vir provinsies en munisipaliteite.     Daar is soveel korrupsie en almal spog net altyd met hulself vir politieke stemme.  Tog is daar nie 100% skoon audits nie, en hier moet die ANC verantwoordelik gehou word vir dade wat nie reg is nie – daar is ‘n President no1,  Ministers van Finansies en ook Plaaslike owerhede.

Image result for steenhuisen zille

Of dit nou ‘n tender is wat korrup was /is of ‘n gupta, is dit steeds die ANC regering wat in beheer is, beheer uitoefen en verantwoordelik is vir alle misdaad en korrupsie in die land.    Daarom word ministers betaal, maar weinig word reggedoen.

Geen politieke party op die groen stoele kan hul beleid verander net omdat daar nou nuwe leiers aangewys is nie – wel dalk hul eie bestaansreg en interne politiek hoe hul moet voortbestaan.

Misdaad vier hooggety.   Talle vrae en antwoorde is al gevra deur politici ook DA en EFF, waar daar alle korrupsiegeld teruggekry is, met rentes,  en ekstra inkomstes aan betrokkenes wat geld geneem het wat nie aan hul behoort nie.    Die hoeveelheid wat herwin is, is maar skraal.

Net omdat dit toevallig twee blankes is, soos Zille en Steenhuizen, wat nou aangestel is, en dalk ook ander, beteken dit nie dit is ‘n blanke party nie.

Die media veral, maak hul skuldig aan rassisme en ook die feit dat hulle beweer Zille is deel van ‘n regse vleuel – die media is kwaadwillig, belaglik,  diskriminerend en rassisties omdat Zille nog nooit regs was nie.   Hoekom die media die “regse” groepe daarby insleep, sal net hul alleen eet en is daar ‘n dubbel agenda te bespeur.

Zille was van dag een af deel van OSF.SA (George Soros) , wat die grondwet, kodesa, parlement en wetgewing befonds.  Soros is ook deel van die Black Sash sedert die laat 1970’s terwyl Zille en haar ma heelwat daarvan georkestreer het.

Wat lees mens oor die media, dat daar 3 partye betrokke was, maar dat “Zille” die sitplek gekry het, toe ruk van die bekendes hulself in ‘n krul en siedaar, bedank uit die party uit, natuurlik is dit logies, as daar in diepte gekyk word hoekom het sommiges een eerder verkies bo die ander.   Niemand hoef lid van ‘n politieke party te wees om die realiteite vandag raak te sien nie.   Dis tog ook duidelik dat lede van ‘n politieke party hul party se beleid navolg al is dit in lyn met ANC se Grondwet en nasionale wetgewing.   Dit geld vir enige ander politieke party wat deur kommuniste befonds word.

*
*

It is logic, he is a senior person of the DA, but he is also “white” – so what?   Former Democratic Alliance (DA) chief whip John Steenhuisen’s rise to the position of the party’s parliamentary leader may be the first step for those in the party loyal to newly elected federal council chairperson Helen Zille to remake the DA in their image.

This is a “classical white liberal change since 1994” for those who “believe” in “classical white” rules, for an opposition party?   Will not make a difference on any policy document of the Democratic Alliance or the national legislations.  Perhaps they can change their own internal policies, but they can not change legislations.  Two third majority of Parliament can change legislations.

*

Luister na die leiers en voormaliges – en gaan lees op die hansards toe die wette SLEGS TEEN BLANKES VERANDER IS – gaan lees die DA se provinsiale beleidsdokumente en munisipale beheerde rade hoe dit daar gaan.  Alles pas aan by die ANC se kommunistiese grondwet – en 95% wat deel van DA gevorm het vir jare (of DP) het aan Kodesa help skryf aan die 1996 Grondwet wat ons ondergang is.

https://www.youtube.com/watch?v=8SHbL6NxcBQ

*

7 August 2018

The ANC has described the DA’s about-turn on principles of broad-based black economic empowerment (B-BBEE) as a defence of white privilege.   All big fat lies.

The governing party accused the DA of undermining policy measures that broaden access to economic opportunities for black South Africans.  Again, it is not a policy, but legislations.

It was said that the ANC is not shocked or surprised by the DA’s flip-flopping on B-BBEE. We have long exposed the DA as a party committed to defending white privilege and preserving the status quo‚ the ANC said in a statement.

The ANC must show the people of the world where is “white privileges” in South Africa.

*

Broad-Based Black Economic Empowerment (B-BBEE) is NATIONAL LEGISLATION – again, it is not a policy it is LEGISLATIONS.   There are a big difference between policies of ANC and National legislations.   This included sport quotas too.

*

The Democratic Alliance (DA) have said a year ago (7 August 2018),  they have not yet taken a resolution to stop supporting the policy of Broad-Based Black Economic Empowerment (BBBEE).

People that voted for them, are racist and discriminate against white people of South Africa.   White people are only a very small minority in the country, what a shame that 60++ millions (also immigrants and brics)  used B-BBEE against the white minority.     It was during August that senior members in the DA party have been caught in a public spat over B-BBEE, with some members saying the policy has been scrapped and others saying it hasn’t.

The reality is, the DA can’t decide to scrap it, 2/3 majority of Parliament must stop legislations.   Even if the DA said at its Federal Council meeting that it is clear the African National Congress (ANC)’s model of B-BBEE has failed dismally, they can not change the legislations.   There is also nothing about “white privilige” in this legislations, only blacks and especially black elites.    Don’t they read how legislations work?

https://ewn.co.za/2018/08/07/da-we-haven-t-decided-to-ditch-bbbee-yet

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s