DA – Mmusi Maimane, Athol Trollip resigned – Zille – video clips 23 October 2019

Die demokrate is liberaal, hul leuse is “een nasie een toekoms” maar na 25 jaar is dit “een reënboognasie platgeval, bloedneus met geen toekoms, met radikalisme, brandstigting, moorde en geen ekonomie”.     Een nasie droom – Nes die van die ANC en EFF:  Daar is sedert 1994 duisende grondeise wat geregistreerde en aparte CPA’s gevorm het saam die Ingonyama Trust, wat net vir Zoeloes is.  Khoi San, bruines, swartes het almal hul eie CPA’s.   Gerieflik vergeet al hierdie CPA’s grondeisers en leiers, Trustgebiede, die 8840 tradisionele leiers en politici hulle het ‘n diskriminerende grondwet wat teen elke blanke diskrimineer met swart bemagtiging en onteiening. Wat het nou eintlik verander van Tuisland, Kroongebied – woorde en wetgewing – CPA en Trustgebied.   Volke het die reg tot eie gebiede, onafhanklik en volle soewereiniteit.

Image result for da logo


*

Herhaling

Heelwat van ons volksmense wat slegs uit die hoek van die kantlyn sekere omwentelinge of herhalings raaksien, is waarskynlik verheug oor sekere partye wat opbreek of skeur.  Daar is waarskynlik ook ‘n patroon wat gevolg word, nes wat swart elites soos “vlinders” van een maatskappy en organisasie hardloop na ander en so word heelwat gesteel en weggesteek.    As daar na die Zondo kommissie gekyk word lyk dit eerder of hul beurte maak wie die meeste kan steel, nou wat is die nut van so ‘n kommissie wat weer eens deur ons belastings betaal word.

CPA en Trustgebiede is totaal uit mekaar soos ou Tuislande en word apart van mekaar bedryf onder die ANC.   Dan word dit in ons Afrikaners en Boere se kele afgewurg, jy is rassisties as ons dit net durf dink.

Volg die Hansards en wetgewing hieroor, daar is letterlik duisende CPA’s en Trustgebiede.  Elke swart en bruin volk het etnies hul eie kultuur, vryheid, assosiasie, duur funksies, etniese kultuurhuise en indien Afrikaners of Boere iets soortsgelyk wil doen , dan is dit rassisme en diskriminasie.  Dan word die lang messe uitgehaal.    Hul het hul eie kultuurhuise wat ook deur ons onderhou  en in stand gehou word.

Dan durf hul aanspraak maak op alle besighede met swart bemagtiging en onteiening, want volgens hulle het ons die grond gesteel.

*

MUSICAL CHAIRS

Heelwat vrae wat ontstaan het – het die ANC platgeval toe Malema die ANC boot verlaat het – of was dit net alles ‘n vals front wat gebeur het met radikalistiese rewolusie in plek om te verwoes.   Die radikalisme en verwoesting het voortgegaan.   Niemand is onvervangbaar nie.

Daar was in 1982 ook groot skeurings in die ou NP sowel Broederbond, en dis juis van hier af wat die liberaal verligte blankes begin vure aansteek het saam die kommuniste buite ons landsgrense.   Dakar en ander gebiede.   Die vermetelheid dat blank liberaal verligte groepies of klassieke liberales buite die grense gaan onderhandel het vir wat ons vandag ervaar – saam Slovo en Soros.    10 uit 10 se verwoestings in die laaste 30+ jaar – hulle voel uiters tevrede met wat daar vermag is op die gebied van verwoesting.

Ten spyte hiervan, het die liberaal verligtes en klassieke liberales voortgebou op die kommunistiese fondasies en is die 1996 grondwet gebore.    Hul steun hul eie grondwet 100%.

Natuurlik was daar heelwat van die spul in Dakar, Mellspark huis, Zambië en selfs in Amerika en kon nie genoeg blad skud met kommuniste nie, ook hier by Kodesa aanwesig.   Ou NP en Dakar gangers het swart bemagtiging en regstelaksies begin.  Heelwat van die liberales het hul by die DA aangesluit, nie die konserwatiewes of die wat glo in Selfbeskikking oftewel ‘n soewerein onafhanklike land vir ons nie.   Dis ‘n internasionale reg.

*
Helen Zille

Helen Zille was never ever part of any right wing party or organisation or association, she was since  day one, a liberal, part of George Soros and his Open Society Foundation South Africa (OSF.SA) as well as part of the Black Sash movement, with her mother.

Zille became member of the previous liberal party, the DP during 1995 and was elected to the Western Cape parliament in 1999.   Helen Zille was born in Hillbrow, Johannesburg, the eldest child of parents who separately left Germany in the 1930’s to avoid Nazi persecution (her maternal grandfather and paternal grandmother were Jewish).

The DA from day one, also supported B-BBEE legislation against whites in the country and some liberal whites are voted for them.

Musical chairs

Another “creation”,  while their voting adverts said that they want one united South Africa for all, do they support racism and discrimination against the minority whites.

Conveniently – if you watch the video, Maimane told everybody that he is not a racist.    So why on earth then all this racist and discrimination legislations, against the whites in South Africa?

DA and their fears

It seems now, it is ongoing for years, the majority blacks, DA, ANC, EFF members and supporters are so scared for such a minority  conservative whites (minority of a minority of people), with no participation in the communist government.   The liberal whites, the Afrikanerbond members and others supported the ANC and their constitution as well as legislations.

If you read the international treaties and human rights, our white conservatives have the same rights as anybody else, but we are stopped by politicians like the DA, ANC and EFF, ACDP and VF+ that still wanted discriminatory legislation against all the whites for 25 years, while they made the rules in the country with their constitution.

*

Separate lands and areas

As previously stated there are still separate areas, homelands changed to CPAs and Trustlands, read the Hansards and legislations about Trustlands.

Homeland areas were transferred fully to the ANC government , it is only the Zulu areas that still be a Zulu trust, the Ingonyama Trustland and they have it for the Zulu people only.

There are thousands of separate land claims that became registered CPA’s, with 8840 traditional leaders.   Only for them.   Khoisan and others included.

*

Former Nelson Mandela Bay mayor Athol Trollip has followed Mmusi Maimane’s footsteps and has also decided to step down as federal chairperson of the DA.  Trollip took to the podium on Wednesday at a late afternoon presser held following the DA FedEx meeting in Johannesburg.   He said it was his time to go. Trollip campaigned fiercely for the position of DA federal council chairperson. He lost the race to Helen Zille.

Mmusi Maimane is expected to address members of the media in Bruma, Johannesburg
https://www.youtube.com/watch?v=7eaOm_gpOI8
*

Mmusi Maimane is set to resign as DA leader. This follows a scathing report about his election performance in May

*

DA loses Mashaba, Maimane and Trollip in three days

*

Johannesburg Mayor Herman Mashaba explained why he decided to resign in the wake of the election of Helen Zille as the Democratic Alliance’s Federal Council chair

*

There are rumours swirling that DA leader Mmusi Maimane is tending in his resignation today. The DA’s Federal Executive is currently meeting to discuss the immediate future of the party and how to implement the decisions taken at the Federal Council.

*
DA leader Mmusi Maimane is expected to address the media at 3 o’clock at Nkululeko House in Johannesburg. For more, we are joined in the studio by Political analyst Gogo Aubrey Matshiqi.

*

Mmusi Maimane has resigned as Democratic Alliance leader, ending days of speculation. Former Nelson Mandela Bay mayor, Athol Trollip followed suit shortly afterwards. For more reaction, we are joined on the line by leader of the Good party Patricia de Lille.

2 gedagtes oor “DA – Mmusi Maimane, Athol Trollip resigned – Zille – video clips 23 October 2019”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s