Alan Winde – WK –

Al is jy wie van watter provinsie, voer jy steeds nasionale wetgewing uit – geen nasionale wetgewing op provinsiale vlak of selfs munisipale vlakke se bywete kan gesystap word nie.   Die Nasionale regering se wetgewings oor swart bemagtiging en onteiening, is ook van toepassing op plaaslike owerhede en provinsies.   Lees beleidsdokumente hieroor op provinsies self.  Lees plaaslike bywette en wees ingelig hoe verswelg die kommunistiese wetgewings en grondwet almal van ons, maak nie saak of daar nou ‘n blou liberaal sit of een met ‘n rooi hoed op.   En gaan lees op oor die “joodse” verbintenisse in parlement en wie die parlement finansier.  Al manier hoe ons kan wegkom is deur ons eie onafhanklike (volle soewereine gebiede) – ‘n land in eie reg, ‘n volk in eie reg om oor hulself te regeer.  Onteiening en swart bemagtiging kom al uit Dakar uit, lank voor die 1992 referendum – en ons weet almal wie en watter blanke liberale daar saam met Slovo en Soros gaan kuier het.

In 2014 was daar ‘n berig in die Vryburger oor onteiening en grondhervorming.  Teen die tyd weet ons almal dat onteiening nie net grond insluit nie, maar bates, aandele, letterlik alles.

***

Die Minister van Ekonomiese sake in die Wes-Kaap, Alan Winde, gaan glo die grondhervorming momentum gee in die provinsie gedurende die volgende paar jaar.

Hy sê in ’n verklaring dat die Wes-Kaap nie langer kan aangaan soos wat tans die gval is nie, want slegs 1% van die provinsie se landbougrond is in besit van swartes, en dit moet reggestel word.

Hy sê dit is in skerp teenstelling met die 4% wat deur buitelanders besit word in die gebied.

Winde het ’n vergadering gehou met leiers en plaaswerkers verbonde aan die Hexvallei Plaaswerker Vereniging (HPV) asook munisipale amptenare en verteenwoordigers van die Hexvallei Tafeldruiwe Assosiasie (HTA).

In sy rede het hy aangevoer dat meer swart boere nodig is as die provinsie vooruit wil beweeg.

Hy reken die probleme wat in die provinsie is, moet opgelos word, want Cosatu en ander vakbonde wil die plek onregeerbaar maak, en die baie probleme wat bestaan tussen werknemer en werkgewer, moet uit die weg geruim word, sê hy.

GAAN LEES GERUS AL DIE KOMMENTARE DAAROP – EN SKRIK WAKKER – die suiker en melk is lankal waggesteel uit jou koffie uit

Wes-Kaap wil voor stap met grondgryp

***

Wie befonds Parlement, Grondwet en ander organisasies?
Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

Swart bemagtiging – Eskom – DA – Van Damme

DA en Wes-Kaap Wetgewing

DA and racism

Land expropriation – racism – South Africa

Een gedagte oor “Alan Winde – WK –”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s