Gold and money – SA and … Goud en geld – Fanie Fondse

* Verseker is ons almal siek en sat, moeg vir die misdaad, aanvalle en moorde, korrupsie op korrupsie, 'n kettingreaksie en sneeubal, die diskriminerende wetgewings van swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening sonder vergoeding, wat gebruik word om hulself te verryk en veral die BOERE volk in die proses verder te vernietig.  Wie word almal… Continue reading Gold and money – SA and … Goud en geld – Fanie Fondse

“Funny farm”

* Dis nie 'n ware plaas nie, nog minder 'n grap.  In die hart van Gauteng is hierdie plek, eintlik 'n hool,  waar sommige mense vasgevang is en nooit uit sal kom daaruit nie.    Dis in Alberton geleë.     Dis eintlik skokkend om die binnekant van so 'n terrein met 'n kamera te sien… Continue reading “Funny farm”

Kurdistan – Koerde

* The Middle East is in turmoil with proxy wars, ISIS and a struggle between ideologies, values, Sunni versus Shia, and civilians versus dysfunctional states. Meanwhile, the stateless Kurds are gaining an international profile from fighting ISIS and having created islands of relative safety and stability in Iraq and Syria.   Compare the people of the… Continue reading Kurdistan – Koerde

South Africa – corruption and ‘apartheid’

Is this crime and corruption all lies and fabrications?  NO.    If there are so many applicable laws in South Africa about corruption, money laundering, crime, murder - why are those not being enforced? Therefore, the legislations and even the constitution are a waste of time and absolutely worthless to those who control and manipulate… Continue reading South Africa – corruption and ‘apartheid’

SO HELP ME GOD – Ramaphosa and Phala Phala money

Op 25 Mei 2019,  is Ramaphosa ingesweer onder die 1996 grondwet ( '1955 anc-pac-sakp manifes en kommunisties geinspireerde sogenaamde demokrasie" ) en is daar meestal slegs vals beloftes gemaak op die Loftus Versfeld sportstadium - sien die video hoe dit gedoen is.   Wat 'n lagwekkende EED van getrouheid en verantwoordelikheid word hiermee weerspieël. * Die… Continue reading SO HELP ME GOD – Ramaphosa and Phala Phala money

Geheime organisasies

Tergende vrae wat tegnies nooit beantwoord sal of gaan word nie, is:   Waarom was daar al vir langer as 'n eeu of twee, die ewigdurende geheimsinnige organisasies wat ironies genoeg privaatklubs / organisasies was wat uit slegs manlike lidmaatskap bestaan het?    Geheime organisasies wat tot onlangs, 1994 oorgawe,  'n politieke rol in suidelike Afrika… Continue reading Geheime organisasies

USS Salem Ship

USS Salem, a 17,000-ton Des Moines class heavy cruiser, was built at Quincy, Massachusetts. Commissioned in May 1949, she spent her decade-long active career alternating between service in the Atlantic and deployed to the Mediterranean Sea as flagship of the Sixth Fleet. Salem made her first "Med" cruise in May-September 1950. Subsequent annual deployments took place in March-September 1951, April-September… Continue reading USS Salem Ship

Ramaphosa se swart bemagtiging geldfontein

Rassistiese en diskriminerende se verskillende geldmaak fonteintjies van Ramaphosa en die ANC asook ander politici, wat steeds groot inkomstes, veral aan swart bemagtigers of vennote verskaf, gaan nie verdwyn of afgeskryf word nie.   Wetgewing sal op die boeke bly staan.  Ramaphosa beheer die kommissie al sedert 1995 wat vir hierdie doel aangestel is.  Dit gaan… Continue reading Ramaphosa se swart bemagtiging geldfontein

Glencore ….

Statements made on Twitter and even on youtube regarding crime and syndicates related to Eskom.    Also during the Zondo commission.    There are various allegations of Glencore, the largest natural resources company in the world,  that is more of a crime syndicate than a business. Here's a bit of history and people involved. *… Continue reading Glencore ….

Denmark versus South Africa

An article of October 2021 stated that Denmark has again ranked number one in the Rule of Law Index published by the World Justice Project, an independent organisation advocating the advancement of rule of law around the world.   It is the sixth time in a row that Denmark has ranked first – this time above… Continue reading Denmark versus South Africa

Ramaphosa about ‘corruption’

Hierdie het meer as 'n jaar gelede al plaasgevind.   Hoekom is niemand regtig vervolg nie?   Die Zondo kommissie is jare gelede al aangestel onder Zuma se beheer.   Presidente benoem die regters.    Daar is destyds al Januarie 2021 aan Ramaphosa gevra wat hy sal doen as korrupsie aanklagtes sy pad kruis.  Niks het tot datum… Continue reading Ramaphosa about ‘corruption’

Farm attacks, tortures and killings in South Africa

* More than 40 million ethnic people do live on the claimed land, CPA or Trustlands since 1994 and even before 1900 it was theirs.  Black chiefs and people occupied those areas just after 1810.  It was not forced onto them and they did not buy it from anybody.  For sure, nobody do have problems… Continue reading Farm attacks, tortures and killings in South Africa

Sabotage inside Eskom 2020 report

’n Forensiese verslag wat in Januarie 2020 ingedien is, wat vir meer as ’n jaar onopgemerk deur Eskom bestuur gebly het, het die deksel gelig op groothandel sabotasie van infrastruktuur deur gewetenlose kontrakteurs en werknemers.  Die woordvoerder van Eskom, Sikonathi Mantshantsha het gesê die verslag is in opdrag van Tutuka-kragstasie in Standerton, Mpumalanga, gedoen en… Continue reading Sabotage inside Eskom 2020 report

Damage control and load shedding

  Die vernietiging van persoonlike elektroniese toerusting in huise en besighede word deur Eskom se nalatigheid sodanig beskadig dat sommige nooit weer gebruik kan word nie.  Selfs batterye van alarmsisteme en hekke gaan tot niet wat vervang moet word.   Dit is ekstra uitgawes aan die verbruikers se sakke.   Nie almal kan opwekkers bekostig wat vir… Continue reading Damage control and load shedding

Eskom sabotage from inside

De Ruyter said at a media briefing last year on 19 November 2021, that the country could have been plunged into Stage 6 load shedding or worse had alleged saboteurs succeeded in an apparent plan to shut down some of the units at the Lethabo Power Station.   He said an Eskom investigation into the Lethabo… Continue reading Eskom sabotage from inside

Anglo-Boer War and soldiers

* Daar was heelwat soldate vanuit Australië wat hul tydens die Anglo-Boere oorloë aan die kant van die Britse ryk en haar bondgenote geskaar het om oorlog te voer teen ons twee onafhanklike Boere republieke.   Wat 'n skande is dit nie vir ons as Boere volk nie.   Dus was Australië deel van die grondgebiede wat… Continue reading Anglo-Boer War and soldiers

Belmont Report 1978: humans

  *Die geskiedenis word heel dikwels herhaal, word feitlik daagliks aan die klok gehang, want dit gebeur in werklikheid rondom ons op alle kontinente.   Soms is dit verdraaide en veranderende geskiedenis wat minderheidsvolke gedeeltelik onder protes aanvaar, omdat daar nie 'n ander keuse is nie. Dit raak verskillende aspekte van veral die voortbestaan van etnisiteit… Continue reading Belmont Report 1978: humans

Tuskegee Study 1932 in USA

Dit klink ongelooflik, maar ongelukkig waar.  In 1932 het die VSA se Publieke Gesondheidsdienste, saam met die Tuskegee Instituut in Macon, Alabama 'n studie begin om die natuurlike geskiedenis van Sifilis te ondersoek en aan te teken.   Daar sal seker baie oor gedebateer word of dit werklik natuurlik voorgekom het al dan nie.   Ondersoek waar… Continue reading Tuskegee Study 1932 in USA

Food security – Voedselsekerheid

* From America - Alex Newman.  There is a catastrophic food shortage being engineered right now by global elites for the purpose of subjugating humanity, journalist Alex Newman tells Dr. Lee Merritt in this interview on her Brighteon TV show.    From destroying the supply chain and paying farmers not to grow food, to restricting… Continue reading Food security – Voedselsekerheid