Jagersfontein (disaster)

*The tailings dam has come under past scrutiny for its environmental impacts and potential stability. It officially closed in 1969 but had operated for decades as an open pit mine after its discovery in the late 1800s, according to a 2013 biodiversity assessment prepared for Jagersfontein Developments Ltd. The firm bought the mine site in… Continue reading Jagersfontein (disaster)

Coal exports from SA to Europe

* Positioned at one of the world’s deep sea ports, RBCT in Richards Bay, Kwazulu-Natal, is able to handle large ships and subsequent large volumes. As such, it has gained a reputation for operating efficiently and reliably. The 276 hectare site currently boasts a quay 2.2 kilometres long with six berths and four ship loaders.… Continue reading Coal exports from SA to Europe

EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Algehele rewolusie en ineenstorting van die hele land en infrastrukture is al oor jare beplan en na 1994  onder die 1996 grondwet sowel wetgewings, wetttig uitgevoer.   Niks word aan die rewolusie gedoen nie nog minder al die staatskapings en -staatsentiteite soos Eskom wat verwoes word.  Na 30 jaar is dit wat ons alles in die… Continue reading EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Legkaart vir ons volk se voortbestaan

* Dis nie net die kliënte van Landbank wat nou aan die kortste end trek nie.   Dit gaan al so sedert 1994 en die instelling van swart bemagtiging, regstelaksie asook onteiening in die Grondwet was deur liberale Afrikaner grondwetskrywers mede- 'ontwerp' en deurgevoer vanaf Kodesa en later die 1996 grondwet.  Die 1996 grondwet waarborg geen… Continue reading Legkaart vir ons volk se voortbestaan

Mining – Open Pit mining (Palabora)

* It is a fact that South Africa’s copper and iron, and even other resources were mined long before the advent of open pit mines. Some archaeological estimates date mining artifacts back to at least 800 CE. In neighboring Kruger National Park, more than 250 archaeological sites show signs of human occupation back about 1… Continue reading Mining – Open Pit mining (Palabora)

Sout – Salt

* Daar is ongeveer 181,5 miljoen ton se globale soutproduksie, ongeveer 5 miljoen ton wat in Afrika geproduseer word.    Soutproduksietegnieke in baie Afrika-lande suid van die Sahara is konvensioneel en in sommige gebiede uiters primitief.   Rotssout word in sy vaste vorm ontgin, terwyl seesout geproduseer word deur seewater te laat verdamp. * In die… Continue reading Sout – Salt

Volksregte – Rights of people

*Daar is  geen internasionale voorskrifte hoe groot 'n volk is of behoort te wees nie.    Omrede daar minderhede is wat heeltyd deur meerderhede en veral demokratiese stelsels, onderdruk en uitwissing toelaat, word minderheidsgetalle sodoende drasties verminder.    Die Boere volk het in verskeie stadiums hierdeur gegaan - konsentrasiekampe, verskroeide aarde het alles te doen… Continue reading Volksregte – Rights of people

Protesting at Marikana 2012

* KAN JY ONTHOU - WIE WAS HIERBY BETROKKE WAAR MENSE DOODGESKIET IS?  Wie het die opdragte gegee met skietery?Justice for Marikana should be criminal liability for those that are involved; Ramaphosa, Lonmin and the state. It should be the mining company making sure there is better housing, sanitation, better education, and that there are… Continue reading Protesting at Marikana 2012

Kinder misbruik en handel- Child trafficking

Daar is en word al vir jare hewige onregte teenoor veral minderjariges en kinders gepleeg deur veral bekendes en hooggeplaastes.   Hierdie kinders en sommige vandag volwassenes, wat so misbruik is, het soveel pyn en lyding ervaar dat dit menslik gesproke onmoontlik is om ooit te herstel.   Hoe herstel enige persoon 'n lewe waar daar soveel… Continue reading Kinder misbruik en handel- Child trafficking

Afrikaans onderrig (education)

* Unesco propageer al vir jare dat elke volk die reg het tot eie taal en onderrig - en dit is 'n internasionale reg om dit te handhaaf en uit te bou.    Daar is 'n internasionale dag etlike jare gelede, hiervoor uitgevaardig.  Moedertaalonderrig word ten sterkste aanbeveel in opvoeding en onderwys.   Ons kan dit… Continue reading Afrikaans onderrig (education)

Money and power – Geld en mag

  *Dit gaan lankal nie meer net oor die voorsiening van elektrisiteit aan die burgers, werkers, besighede of eienaars in Suid-Afrika nie, maar gaan hier oor hoe flink en vinnig word daar beplan om korrupsie te pleeg om ons in die afgrond in te vertrap en seker maak ons bly daar in daardie afgrond.   Met… Continue reading Money and power – Geld en mag

Ramaphosa – R140 billion ($8.5)

* Spesifieke lande is ontsettend gretig om die 'fondse' te laat goedkeur, maar intussen word duisende tonne steenkool deur dieselfde lande uit Suid-Afrika aangekoop en uitgevoer.  Indiê, Duitsland, Frankryk en vele ander EU lande asook UK.  China ontvang ook mildelik steenkool uit Suid-Afrika.   Daar is egter nie goeie steenkool vir ons gebruikers nie, want die… Continue reading Ramaphosa – R140 billion ($8.5)

Verskroeide aarde – Scorched earth

* Wat gedurende die Anglo-Boere oorloë gebeur het met die Boere republieke in suidelike Afrika se plaashuise, bates en voedsel op die lande is dat alles afgebrand is deur die terroriste wat ons voorgeslagte kom aanval het uit Engeland, sekere militêre magslede van Britse statebondslande en ook Afrikaners uit die Kaapkolonie wat hulp verleen het. … Continue reading Verskroeide aarde – Scorched earth

Hendrik Verwoerddam

*Die konstruksie van die Hendrik Verwoerddam (later na Gariep verander), het sowat 9 jaar geduur.  Miljoene vind baat by hierdie projekte en dit word steeds gedoen.   Daar het later van tyd heelwat ander projekte hieruit voortgespruit.  Water is deel van ons lewens so is voedsel en ander besighede.  Konstruksie van die dam het in 1965… Continue reading Hendrik Verwoerddam

Coal – Steenkool – ESKOM

  * Eskom se bestuur moet wakker wees oor kragstasies.   Daar is teveel en te lank gepoog om dit totaal en al te vernietig sodat ons almal in die donker moet wees en van honger en koue  / hitte omkom.  Andre de Ruyter en al sy top personeel, die ware toesighouers en diegene wat omgee… Continue reading Coal – Steenkool – ESKOM

Corruption in South Africa … – Banks – Johan Roodt …

  The FNB is the oldest bank in South Africa, and can be traced back to the Eastern Province Bank formed in Grahamstown in 1838. Today, FNB trades as a division of FirstRand Bank Limited.      With VBS Mutual Bank being put under curatorship, it marks the 13th bank in almost 30 years to go… Continue reading Corruption in South Africa … – Banks – Johan Roodt …

Ramaphosa: B-BBEE – Swart bemagtiging

* Ramaphosa het gedurende Junie 2022 'n groep van 14 mense aangestel om as lede van die Breëgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtigingsadviesraad te dien om die regering te lei oor verskerpte transformasie van die ekonomie.    Die Raadslede is ingevolge Artikel 6(1) (d) van die Wet op Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging (Wet No 53 van 2003)… Continue reading Ramaphosa: B-BBEE – Swart bemagtiging

Sabotasie – skending van menseregte

* Een van die betrokke ministers by Eskom, meld dat om elektrisiteit te kry is 'n luukse gebruik.  Dit klink of hy bereid is om sy krag summier te laat afsny.  Sommige ministers erg verlang na waarvan hul afkomstig is en kan gerus afskaal wat so gekant is teen Eskom.   Dis nie die publiek wat… Continue reading Sabotasie – skending van menseregte

Gewapende grondbesetters in SA

* Wie sit agter die gewapende grondbesetters in die land, veral op Boere se grond en breek in huise in?  Izak du Plessis (Nuuspod) is van mening dat daar spesifiek na boere en hul welstand gekyk behoort te word en dat hierdie tipe van intimidasietaktiek wat in die Karoo plaasvind, ongehoord en onaanvaarbaar is.   Al… Continue reading Gewapende grondbesetters in SA