* Die Palestynse oorlog van Israel, Brittanje, Amerika, Frankryk en ander lande woed sterk voort - meer lande word en is hierby betrek. Dit gaan veral oor Palestina bewoners, die grondgebied het heelwat gas en olie onder Gaza strook. Voordat Israel soort van "onafhanklik" geword het in 1948, het die voorgestelde kaart anders daaruitgesien. Dit… Continue reading Besette dorpies van Israel in Palestina
Skrywer: volksvryheid
Melrose huis – Vrede van Vereeniging
* Melrose huis is waar die Verdrag van Vereeniging (beter bekend as die Vrede van Vereeniging) 'afgedwing en onderteken" is. Dit is die vredesverdrag wat op Saterdag 31 Mei 1902 geteken is tussen sekere verteenwoordigers van die Boere en die Britte. Hierdie verdrag het die bloedigste oorlog ooit op die suidelike Afrika bodem, die Anglo-Boereoorlog,… Continue reading Melrose huis – Vrede van Vereeniging
Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024
* Die Afrikaner stigting is voorafgegaan deur ander soortgelyke Afrikaner stigtings, wat hierna as die F W de Klerk stigting verwys word. Daar behoort kennis geneem te word wie en wat dit is en waar dit in die Suid-Afrikaanse gemeenskappe geplaas word, asook wie in beheer is en wie dit gestig het. Herhaling wat plaasvind… Continue reading Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024
Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl
* Die Boere is 'n Boere volk en is nie deel van die Afrikaner nasie nie. Die Boere volksgenote was nog nooit deel van die multi-kulturele Afrikaner nasie nie. Alhoewel sekere stelling al vir jare gedoen word dat die Boere deel is van die Afrikaners is hulle nie deel van die gemengde multi-kulturele Afrikaners of… Continue reading Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl
Emansipasie en selfbeskikking Crimea -ARK – Rusland
*Die Krim was deel van die Krim-khanaat vanaf 1441 totdat dit deur die Russiese Ryk geannekseer is in 1783. Na die einde van die ryk in die eerste fases van die Russiese Burgeroorlog was daar 'n reeks kortstondige onafhanklike regerings (Krim Volksrepubliek, Krim-streekregering, Krim-SSR). Tot die stigting van die Verenigde Nasies het selfbeskikking geen… Continue reading Emansipasie en selfbeskikking Crimea -ARK – Rusland
Grondgebiede van Boere volk
*Meeste minderheidsvolke in Suid-Afrika beskik oor grondgebiede wat geskiedkundige waarde vir hulle het. Die Boere volk het ook haar Boere republieke. Daar is verskeie etniese groepe wat reken dat die Boere volk nie geregtig is op 'n stukkie grondgebied nie, wyl ander dink die Boere is deel van die Afrikaners. Dit… Continue reading Grondgebiede van Boere volk
Vernietigende oorlog in Palestina
* Palestina uitroepe - letterlik word alles vernietig. Daar is nie net Moslems in die land nie, maar Jode sowel Christene wat al duur betaal het met hul lewens en aardsbesittings. Wat sou gebeur het as dit enige van ons was wat dit alles moet meemaak wat die Palestina bewoners vandag deurmaak, veral besettings, die… Continue reading Vernietigende oorlog in Palestina
Lifta in Palestina (Mei Naftoach)
* Onder beheer van die Britse mandaat sedert 1920 tot datum, is daar meer as 530 Palestynse stede en dorpe gesloop in 'n poging om die Palestynse burgers se teenwoordigheid uit die land te vernietig. Deur niemand anders as Brittanje en Israel, sowel ondersteunende lande van Amerika, Frankryk en ander lande, wat alles onder hulle… Continue reading Lifta in Palestina (Mei Naftoach)
Steenkoolstoof en kombuistafel
* Die steenkoolstoof en kombuistafel is soos 'n broer en suster vir mekaar. Die een kon nie sonder die ander nie en ewe belangrik in meeste van ons lewens en geskiedenis. Daar was in die afgelope 100 jaar verskillende stowe wat in huise gestaan en daagliks gebruik is. Nie almal was beskore om elektrisiteit te… Continue reading Steenkoolstoof en kombuistafel
Boere, Britte en uitlanders
* Die Anglo-boere oorlog wat nog nooit regtig verby is nie, loop hand aan hand saam met besettings van grondgebiede en alle minerale regte in suidelike Afrika. Dit was die Britse koloniale magte wat oral, nie net in suidelike Afrika derduisende seemyle gereis, volke aangeval en van hul grondgebiede beroof het. Dit was hul heel… Continue reading Boere, Britte en uitlanders
Boere republieke en Suid-Afrika
* Boere republieke was nooit Afrikaner republieke genoem nie, maar dit is deur die Boere wat nie onder die Engelse bewind wou bly nie, gestig. Indien die onafhanklike Boere republieke kwansuis bankrot en arm was, soos tekenne gegee word, waar het die ryk magnate dan die geld vandaan gekry om hul luukse huise te… Continue reading Boere republieke en Suid-Afrika
Onwettige immigrante in SA
* Onwettige immigrante in Suid-Afrika is almal hier teenwoordig omdat hulle die land vrylik en gewillig binnegekom het, waarvan sommige opdragte gekry het om alles wat hulle nie kan kry nie, te vernietig. Hulle bly onwettig en het nie 'n proses gevolg om wettig hier te wees nie. Dus gee hulle nie om of hulle… Continue reading Onwettige immigrante in SA
Trustgebiede – KEV (CPA)
* Dis slegs die verskillende Swart, Khoi san en Griekwas stamme wat APARTE grondgebiede na 1994 mag opeis en dit is glad nie rassisties of diskriminerend volgens hierdie etniese groepe nie. Ou tuislande en kroongebiede val binne die kategorie. Maar sodra daar 'n plaas of twee privaat opgekoop word suiwer vir Boere volk en hul… Continue reading Trustgebiede – KEV (CPA)
Voedsel – Dr Li
*Sonder water en voedsel kanons nie oorleef nie. Dr Li verduidelik in sy boek dat elkeen van ons nie voedsel moet vrees nie, maar dit stadig en verseker geniet. Dit is ook op verskillende beeldmateriaal tot ons beskikking om te luister wat hy oor voedsel kwytraak. Dis belangrik om daaroor te praat, veral… Continue reading Voedsel – Dr Li
Mynbedryf, landbou, ekonomie, werkskepping, voedsel
* Sindikate werk al vir dekades in Suid-Afrika in alle bedrywe - korrupsie, wanbestuur en misdade is aan die orde van die dag. Daarteenoor is die vorigeMinister van Polisie, sy hele mag, wat meerderheid is in die land, wat bykans nooit enige van die sake oplos nie. Eskom, 'n baba van die regering en die… Continue reading Mynbedryf, landbou, ekonomie, werkskepping, voedsel
Britse oorlog teen Boere Republieke
* Vanaf 1 September 1900 (nr 15/1900) is die ZAR Boere republiek herdoop na die Transvaal kolonie en as deel van die Britte as 'n dominium verklaar. Met hierdie proklamasie is die Boere volksgenote gedwing onder die Britse kroon in. Hiermee is alle mag aan Roberts gegee om wetgewing te maak soos hulle lus… Continue reading Britse oorlog teen Boere Republieke
SA Koalisies onuitvoerbaar
* Klink die Britse statebond bekend - NIKS anders as besetting van Boere republieke, sowel kroongebiede en reservate, vir al die minerale rykdomme en Kaapse seeroete om dit te beheer. Die sisteem beheer steeds Suid-Afrika. Koalisies is en word al vir dekades op nasionale, provinsiale en munisipale vlakke "bedryf", maar daar is nooit bevredigende oplossings… Continue reading SA Koalisies onuitvoerbaar
Die “benadeeldes” in Suid-Afrika
* Daar word sedert 1994 soveel op die beuel van benadeeldes of agtergeblewenes en apartheid geblaas. Na 1994 is miljoene HOP huise gebou en uitgedeel, meestal aan swartes en gekleurdes. Miljarde rande en spesiale fondse is ingesamel en gestig vir die doel. Befondsing in Suid-Afrika sowel as in die buiteland vir die Waarheids- en… Continue reading Die “benadeeldes” in Suid-Afrika
1922 Plauson artikel oor Elektrisiteit – Tesla
*Hierby 'n artikel van 1922 oor Plauson wat handel oor die opwekking van goedkoop elektrisiteit uit die aarde se atmosfeer wat ook aan Tesla gekoppel word is meer as 'n eeu oud. Die tydskrif "Science and Inventions" het in 1922 die artikel oor Plauson se uitvinding gepubliseer. Hermann Plauson is afkomstig van Estonië wat grotendeels… Continue reading 1922 Plauson artikel oor Elektrisiteit – Tesla
Nan Madol, Pohnpei
* Nan Madol se aantrekkingskrag lê nie net in sy verlede wat eeue oud is nie, maar ook in die asemrowende metodes wat dit moontlik inhou om ons menslike begrip van antieke beskawings en hul verbintenis met die natuurlike wêreld beter te verstaan. 'n Leersame proses. Dit is 'n argeologiese terrein met 'n diep oeroue… Continue reading Nan Madol, Pohnpei














