Britse oorlog teen Boere Republieke

*

Vanaf 1 September 1900 (nr 15/1900) is die ZAR Boere republiek herdoop na die Transvaal kolonie en as deel van die Britte as ‘n dominium verklaar.    Met hierdie proklamasie is die Boere volksgenote gedwing onder die Britse kroon in.   Hiermee is alle mag aan Roberts gegee om wetgewing te maak soos hulle lus het en afgedwing in die gebiede wat verower is.   

Proclamation: Annexation of the South African Repulic by Field Marshal  Roberts | Australian War Memorial

*

Die Britte en haar bondgenote, wat Afrikaners en ander veelvolkige volke insluit, het aan Engelse kant geveg teen die Boere om die BOERE republieke te vernietig.  Boere leiers is ingedwing in hierdie situasie om wapens neer te lê.   Daar was nie lank hierna die Boere rebellie van 1914.

Lord Roberts het in November na Brittanje teruggekeer waarna Lord Kitchener hom opgevolg het en voortgegaan met Brittanje se Verskroeide aarde beleid en helkampe om Boere volk, mans, vroue en kinders te vernietig.   

Alle voedsel is onder sy bevel vernietig en verwoes, pluimvee, vee en alle aangeplante gewasse.   Dit was ‘n groot slag vir die Boere volk wat in sak en as geplaas is deur Brittanje en haar bondgenote.   

Ironies hoe die Afrikaners later die Unie en selfs 1948 regerings oorgeneem het omdat hulle die Unie wou gehad het saam die Engelse.  Die Britse statebond het ‘n groot rol hierin gespeel en selfs hierdie bond is deur Jan Smuts Afrikaner onderskryf en gehelp, soos hy menige ander aksies vir Brittanje en haar oorlogskamer uitgevoer het.   Hy en ander was direk betrokke in die Britse oorlogskamer.      Net omdat hy kwansuis leier was van ‘n Boere kommando, beteken dit hy was ‘n Boere volk lid nie. 

Jan Smuts was a prominent South African statesman who became one of the few figures to serve in the British War Cabinet during both World War I and World War II. His service was marked by close ties to British Prime Ministers and pivotal contributions to global military and diplomatic strategy.  General Jan Smuts commanded the British Imperial forces in the East African Campaign during World War I from early 1916 to early 1917. Tasked with defeating German forces led by Colonel Paul von Lettow-Vorbeck, Smuts pushed the Germans out of British territory but struggled against their guerrilla tactics.
While the British government briefly proposed the “Uganda Scheme” in 1903 to establish a Jewish homeland in East Africa, Smuts’s lifelong Zionist advocacy was strictly focused on Palestine, as detailed in the South African Jewish Report.

more information
https://www.nam.ac.uk/explore/jan-smuts-warrior-statesman

https://www.telfed.org.il/jan-christian-smuts-and-the-jews/

ALSO
Oos-Afrika sionistiese voorstel  


APARTHEID EN SEGREGASIE

Indien dit so was dat hy vir die Boere volk was, uit sy regservaring, sou hy gesorg het dat die Boere republieke terugbesorg gewees het aan die Boere volk soos dit hoort.  Die feit dat hy kwansuis vir die Boere volk geveg het, is debateerbaar.   

Dit is interessant om daarop te let dat alle swart RESERVATE (lokasies) en KROONGEBIEDE in die 1910 grondwet beskerm is dat niemand hul (besette) gebiede kan afneem nie.   Hulle het grond na 1810 begin beset.   Vandag word al wat blank is beskuldig dat hulle hierdie volke se grondgebiede gesteel het, wat nie die waarheid is nie.  Niemand het hul grond gesteel nie, want hulle bly steeds daar, apart van mekaar.  Daarvan getuig dit dat RESERVATE het in 1961 bly voortbestaan, daar was verkiesings waarna dit as Tuislande gedoop is.   

Wie was die Tuisland leiers wat deur hul eie volkslede gekies is?   Hier is heelwat bekende gesigte te sien in die foto wat bewys daar was amptelike stemreg vir swartes in Suid-Afrika.

Fearless on Twitter: "@MissSteelo Inkatha killings aside Buthelezi was a  bantustan leader/puppet the best form of dividing black S Africans  Apartheid invented https://t.co/TaINAO1wwW" / Twitter

Hulle het almal stemreg gehad in die gebiede, maar dit afgemaak dat blankes hul stemreg geweier het.  Nog ‘n leuen van die tuislande ….   Hulle het dan hul eie leiers gekies en in plek gestel, nie die Boere nie.  Na 1994 het al hierdie RESERVATE en ook die KROONGEBIEDE (Khoi san en Griekwa gebiede wat ook beskerm is), deur middel van grondeise WEER eens geld en finansies, kompensasie geëis waar dit dubbel en dwars uitbetaal is.   Al die ou Kroongebiede en Tuislande, het na 1994 onder grondeise wetgewing, as CPA (KEV) en Trustgebiede voort bly bestaan.  Al hierdie gebiede is steeds apart van mekaar.  Daar is derduisende tradisionele leiers wat elkeen salarisse en byvoordele ontvang uit die staatskas en belastingbetalersinkomstes.  


Leuens oor aparte gebiede Segregasie
**

If it were so that he was for the Boer people, he would have ensured that the Boer republics were returned to the Boer people. It is interesting to note that all black RESERVES (locations) and CROWN TERRITORIES were protected in the 1910 constitution so that no one could take their (occupied) territories. Today, all whites are accused of stealing these peoples’ territories, which is not the truth.

No one stole their land, because they still remain there, separate from each other. This is evidenced by the fact that RESERVES continued to exist in 1961, there were elections after which they were christened Homelands. They all had the right to vote in the territories, but it was because whites refused their right to vote. They then chose and put their own leaders in place, not the Boers. After 1994, all these RESERVES and also the CROWN TERRITORIES (Khoi San and Griqua areas which were also protected), through land claims, AGAIN demanded money and finances, compensation where it was paid out in double and triple payments.

All the old Crown territories and Homelands continued to exist after 1994 under land claims legislation, as CPA (KEV) and Trust areas. All these areas are still separate from each other. There are thousands of traditional leaders who each receive salaries and fringe benefits from the state treasury and taxpayer income.

*

Beide se oorlogsdade oral in Afrika en ander plekke, is soms welbekend:

Kitchener is links en regs is Roberts.

Imperial firefighters: Roberts, Kitchener, and the Anglo-Boer War – The Past

Meer as 30000 huise is afgebrand, met alle voedsel beskikbaar.  Selfs na die oorlog is daar basies na niks teruggekeer, daar was nie eers huise of voedsel nie.  Saad en diere is totaal vernietig.

Verskroeide aarde –  Scorched earth

Die Britse hel of konsentrasiekampe was spesifiek ingestel om die lewens van Boere vroue, kinders en ou mense kort te knip.   Dit was juis die Afrikaners van die Kaapkolonie wat die Engelse veral finansieel gehelp het om die Boere en Boere republieke aan te val.  Dit was OOK nie Suid-Afrikaanse oorloë nie, maar ANGLO-Boere oorloë.   

Enige persoon in hierdie land word uitgedaag om met minimum klere aan, saam met die hele gesin of selfs twee gesinne, in een tent te slaap, min komberse en min voedsel beskikbaar vir maande te gaan uitkamp.   Veral gedurende Mei – September maande beslis nie die warmste maande in Suid-Afrika nie, veral nie waar die konsentrasiekampe geleë was nie.  Hierdie derduisende vroue, kinders en ou mense is soos vee aangejaag na hierdie kampe of met oop beestrokke vervoer.   

On this day in history: 523 die in Anglo Boer War black concentration camps  | Alberton Record

Vrouens, kinders en ou mense wat blootgestel is aan die elemente in daardie jare, omdaar in die helkampe nie steengeboue was nie, het soms in die oop hemel geslaap of koue, sneeu en nattigheid.   Brittanje het geen genade of tyd vir hierdie vroue, kinders en ou mense gehad nie, maar hulle ingehok meestal agter toegespande gebiede wat dag en nag opgepas was asof hul kriminele was.   Hul blootstelling aan veral sekere siektes in die kampe is nooit regtig aangespreek nie, dit was meestal hoogs aansteeklike siektes en breek nie vanself uit nie.   

Konsentrasiekampe 

Die Kaapkolonie het die Britte hierin gesteun.  Die sioniste het oral hul kleure hier aan die suidelike punt van Afrika kom wys en uitvoer onder Britse koloniale bestuur.

Baron Rosmead (ABW)

Diamonds/Diamante – Gold/Goud -MINERALS

Gold and Diamonds – South Africa

Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa

ABO Perde  – ABW horses


*

BOERE REPUBLIEKE

Die Anglo-Boere oorloë was geen oorlog teen Afrikaners nie, maar teen ‘n handjievol volksgenote in die onafhanklike Boere Republieke.   Brittanje was nie alleen nie en het baie bondgenote gehad wat help veg het teen die Boere volk.

Dit is Engeland en haar kaders wat die Boere probeer vernietig het, nie andersom nie.  Daar was in 1900 nog geen Suid-Afrika op die horison nie, maar dalk net in die woordeskat van die Afrikaners en Engelse regering wat die Boere families van die Boere republieke onderdruk het en van kant wou maak.   

Anglo-Boere oorloë –  Springfontein

ABOorloë  – ABWars

Ironies genoeg, is dit Afrikaners wat nog altyd gelukkig is onder die Britse regering en wou nie onafhanklik wees of het gebiede gehad wat hul onafhanklik wou verklaar nie.     Daarteenoor, is dit die Boere, wat ‘n aparte volk van Afrikaners wat multi-kultureel is, wat nie onder die Britse heerskappy wou staan en bly in die Kaapkolonie en het dus getrek en so hul onafhanklikheid internasionaal verkry.  Dit sluit ook ander Boere republieke gebiede hierby in, want die ZAR en Vrystaat bestaan nie net uit een Boere republiek nie.    Elke Boere republiek het eie vlae ook gehad.

https://boereafrikana.com/Vlae.htm

&

Boere, Groot Trek en Boere republieke

Vierkleur en Vrystaat Boere republieke vlae

Twee Onafhanklike BOERE republieke

Dit was nooit enige tyd in die geskiedenis AFRIKANER republieke genoem nie, maar BOERE republieke.  Dit was die Afrikaners van die Kaapkolonie wat die Britte gehelp het, het dit so laat oordoop dat hulle deel daarvan is.   

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond)   –  ABO

Die Afrikaner getuig steeds daarvan hoe multi-kultuur hulle is en nie spesifiek vir enige minderheids volk nie.  Daar is heelwat organisasies vandag in 2024, wat deel is van hierdie multi-kulture, hand op die blaas met anc regering.   Selfs oningeligte Boere behoort aan hierdie multi-kultuur organisasies en dis ‘n skande dat hulle nie hul eie herkoms en geskiedenis ken nie.   Mens sou dink dat hulle al teen hierdie tyd, van misdaad, korrupsie en agterbaksheid, agtergekom het waarvandaan hulle afkomstig is. 

Afrikaner multi-kultuur verklaring –  Eloff-Buys

Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring

ABN en Dinokeng

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

Die Afrikaners en agente maak of die Boere volk se geskiedenis, vlae en hul doen en lates alles deel is van die Afrikanerdom, maar dit is nie   

Brittanje verkoop netso stories en leuens aan die media dat dit Afrikaners was in die Boere republieke, oorlog en konsentrasiekampe.   Afrikaners het juis teen die Boere republieke en hul Boere volk geveg.  Die Afrikaners was nooit deel van Boere nie.   

Dit was die Boere wat nie onder die Britse regering wou aanbly in die Kaapkolonie nie.  Vandag word daar steeds baie verskil oor die woorde van Afrikaner en Boere volksgenote.    Die Boere is ‘n aparte blanke volk reeds lank voor die Groot Trek begin het.   Afrikaners soos ons hulle organisasies vandag ken, is multi-kultuur en is nie ‘n volk nie, maar ‘n gemengde nasie  Afrikaners het nooit enige Republieke gestig of selfs gebiede as Republieke verklaar nie, dit was die Boere volke wat dit gedoen het.

Daar is buitendien ook ander blanke volke in Suid-Afrika, wat as blankes beskou word, wat nie deel is van die Boere volk of die veelvolkige Afrikaner nasie nie. 

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*



*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

11 gedagtes oor “Britse oorlog teen Boere Republieke”

  1. […] The Social Relief of Distress Grant (SRD Grant) is meant for South African Citizens, Refugees, Asylum Seekers and Special Permit Holders who are between the ages of 18 and 60 years, who have insufficient means, who do not receive social grants on behalf of herself/ himself or who are not contributing to or eligible for UIF payment, and have no financial support from any other source.https://srd.sassa.gov.za/SASSA Fraud*SWART BEMAGTIGING, REGESTELLENDE AKSIE EN ONTEIENINGTWEE OF MEER GESLAGTEDit word steeds na bykans 35 jaar geredeneer dat daar steeds ongelykhede bestaan oor die sogenaamde apartheid, terwyl die regerings werkloosheid, veral onder die jeug, nog nooit kon doen met hul diskriminerende en rassistiese wetgewings nie. Persone gebore in 1994 of daarna, behoort self te sorg vandag en hulle doen nie – die groot persentasie werkloosheid getuig daarvan.Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE IndexWerkloosheidIndien die wetgewings geslaagd was, sou dit lankal die sogenaamde wanpersepsie van agterstand uitgewis het. Wetgewings soos hierdie is slegs vir die ryk bevoorregtes geskep, nie vir die massas uit Afrika (bewoners van Suid-Afrika ingesluit). Persone en instansies of organisasies is of sionisties of liberaal verlig, wat reeds tydens Idasa en Kodesa teenwoordig was om hierdie wetgewings deur te voer.Hierdie beraamde getalle en persentasies van werkloosheid, sluit nie die meer as 60-80 miljoen immigrante en ongedokumenteerdes hierby in nie. Daar mag moontlik ‘n groot persentasie “NUWE geslag” bewoners en selfs vermenging uit ander lande, wees wat na 1994 skielik BURGERS geword het, wat ook werkloos is, maar die illusie skep dat daar steeds ‘n agterstand is in maatskaplike agterstand weens ‘apartheid’.Heelwat organisasies, sektore en besighede moes hul deure na 1994 sluit om verdere werksgeleenthede te bied, omrede daar vereistes is van swart bemagtiging voorskrifte wat nie nagekom word nie. Persone wat hul eie besighede oor jare opgebou het, moet skielik afstand doen van hul eie skeppings en dit oorhandig aan persone wat nog nooit 1 sent daartoe bygedra het nie. Dit geld ook vir Boere en die landbousektor, wat as besighede beskou en bedryf word. Swart bemagtiging in SA …..Werkloosheid en swart bemagtigingSwart bemagtiging is soos boomwortelsSwart Bemagtiging*BOERE VOLK MOET MOOI DINK OOR PADGEE OF KYK NA ALTERNATIEWE VAN HERSTEL DIE BOERE REPUBLIEKE SOOS EN MET 1900 – DAAR IS MEER AS 15 BOERE REPUBLIEKESoms gaan Boere en blanke persone teen wie daar gediskrimineer word, ten duurste landuit na ander lande wat hulle met ope arms verwelkom. Daar is nog groter risiko’s aan verbonde, want niemand weet of dieselfde besigheid in ander lande sal werk nie. Lande oorsee het hul eie finansiële vereistes wat nagekom moet word rakende beleggings en besighede. Boere volk – Sulke persone in ander lande, verloor onmiddellik alles van hul volksgroep, geskiedenis, kultuur en taal aan wie hul verbonde is. Hul ander uitgawes is groot, hulle moet as gesin, familie en besigheid van vooraf ten duurste begin bou. Daar moet voertuie, blyplek en ander uitgawes aangegaan word. Selfs opvoeding vir hul kinders of klein kinders word geraak en dis baie duurder oorsee as in Suid-Afrika. Indien ‘n huis, plaas of kleinhoewe wettig besig is in Suid-Afrika wat verkoop word, verloor daardie Boer of persoon hul privaatreg en titelaktes. Dit is ‘n goeie vraag of eiendomsreg of titelaktes oorsee van krag sal wees. Oral bestaan daar ‘gemeenskapsreg’ of lewensreg op persele, wat eiendomsreg oorskadu.Daar is wel beter werksgeleenthede in ander lande, maar dit beteken nie dat die Boere volk kan dit nie hier in Suid-Afrika skep, soos die HERSTEL VAN DIE BOERE REPUBLIEKE NIE. Dit moet internasionaal gedoen word en is in volksbelang dat dit wel gedoen word. Die Boere volk is reeds ‘n erkende volk, was reeds onafhanklik in Boere republieke en dit moet en kan eenvoudig deurgevoer word. EEN persoon alleen kan dit nie doen nie, maar ‘n volk kan en het daardie reg, dis ‘n internasionale reg. Die meer as 15 Boere republieke is wettig deur die Boere volk gekoop voor 1900 voor dit van hulle gesteel is, geannekseer is saam met al die minerale regte daarop. DIT moet herstel word.BOERE VOLK – is nie deel van die gemengde en veelvolkige multi-kulturele Afrikaner organisasies nie.Boere volksvryheid – Boere republiekeHerstel van Boere RepubliekeHerstel Boere republieke Boere volkBritse oorlog teen Boere Republieke […]

    Like

Lewer kommentaar