* Aparte gebiede en wetgewing, is in die twee Britse kolonies , Kaap en Natal, in London afgekondig en daarna geïmplementeer, lank voor wyle Dr Verwoerd se geboorte in 1901. Inderwaarheid was daar nog geen Suid-Afrika toe Brittanje en haar bondgenote begin inmeng het nie Daardie tyd was daar reeds aparte stamgebiede soos in die… Continue reading Mfecane, Dfecane, aparte gebiede
Kategorie: CPA – commonwealth parliament UK
Salarisse en byvoordele van tradisionele leiers in SA
* Dit is basies algemene kennis in Suid-Afrika, asook meeste van SA se Hansards - die notules van verskillende vergaderings in parlement, wat beskikbaar is op internet, hoe daar gediskrimineer word. Soms word beeldmateriaal ook verskaf om dit te bevestig. Dit is beslis so dat tradisionele leiers vir verskillende Swart. Khoi san en Griekwas… Continue reading Salarisse en byvoordele van tradisionele leiers in SA
Trustgebiede – KEV (CPA)
* Dis slegs die verskillende Swart, Khoi san en Griekwas stamme wat APARTE grondgebiede na 1994 mag opeis en dit is glad nie rassisties of diskriminerend volgens hierdie etniese groepe nie. Ou tuislande en kroongebiede val binne die kategorie. Maar sodra daar 'n plaas of twee privaat opgekoop word suiwer vir Boere volk en hul… Continue reading Trustgebiede – KEV (CPA)
SA Koalisies onuitvoerbaar
* Klink die Britse statebond bekend - NIKS anders as besetting van Boere republieke, sowel kroongebiede en reservate, vir al die minerale rykdomme en Kaapse seeroete om dit te beheer. Die sisteem beheer steeds Suid-Afrika. Koalisies is en word al vir dekades op nasionale, provinsiale en munisipale vlakke "bedryf", maar daar is nooit bevredigende oplossings… Continue reading SA Koalisies onuitvoerbaar
Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë
* Verskeie state is bewus daarvan dat daar olie en aardgasse onder spesifieke gebiede, Gaza, in Palestina voorkom. Dat dit selfs ondersoek is, sal hulle alles in hul vermoeë doen om met al die nodige ontwikkelings voort te gaan en daardie gebiede inpalm, juis oor die waarde van gas en olie. Maak nie saak… Continue reading Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë
Palestina gebiede en sy mense
* Al hoe meer grondgebiede word van vroeg af deur Israel beset of met oorlogvoering verower. Dit opsigself het nie in 1948 begin nie maar lank voor dit. Die invoer van immigrante (Sioniste) het voor 1948 al begin plaasvind sodat daar opstande kon plaasvind. Plattelandse Palestynse nedersettings is eenvoudig platgevee deur bomme en plofstowwe. … Continue reading Palestina gebiede en sy mense
Boere (2016-2017 ANC jaarboek) Minerale rewolusie en arbeid
* Daar word 'n verskeidenheid stellings gemaak, feitelik in 'n ou 2016/17 jaarverslag van die ANC wat gepubliseer is dat afsonderlike gebiede, nie net vir ons as Boer vanuit die Boere republieke raak nie, maar dat dit lankal terug in die verlede bestaan het. Die ontstaan van die konsep van afsonderlike gebiede of apartheid was… Continue reading Boere (2016-2017 ANC jaarboek) Minerale rewolusie en arbeid
Regstellende Aksie, Swart bemagtiging en Onteiening
* Die kommuniste was in hul noppies met so 'n maklike oorgawe deur liberaal verligte Afrikaners in 1994. Meer het op die Boere en konserwatiewe Afrikaners gewag na 1994. Wetgewing wat rykes nog meer ryker maak en armes nog armer - dit is nie net beleid nie. Nie net word daar gediskrimineer teenoor Boere en… Continue reading Regstellende Aksie, Swart bemagtiging en Onteiening
Dekades van donker Koalisies in SA
* Dis juis politici wat jare magsdeling en politieke blyspel probeer speel, staande hou en opbou met hul samesprekings vir koalisies en magsdeling veral op plaaslike en provinsiale regeringvlakke. Ook op Nasionale vlak. Dieselfde pad is tydens Kodesa samesprekings gevolg. Dit is bykans 30 jaar later en daar is nog geen wonderwerke van opregte… Continue reading Dekades van donker Koalisies in SA
Ramaphosa Apartheid skadukleed
* In 'n onlangse gesprek val die apartheidskaduwee oor Ramaphosa waarin hy weer eens apartheid blameer vir alles wat verkeerd is in SA en hulle as leiers dit nie kan beheer of regeer nie. Volgens hom, en voor die aanbreek van demokrasie in 1994 was die 'apartheid' staat, RSA 'n paria in die internasionale gemeenskap,… Continue reading Ramaphosa Apartheid skadukleed
OUTA – Ramaphosa en apartheid infrastrukture
* Soos altyd, skiet Ramaphosa homself en sommer al sy ondersteuners in hul voete en vernietig SA se ekonomie en burgers se geleenthede verder die afgrond in. Volgens Ramaphosa word apartheid weer eens blameer vir al die gebreke en gebrek aan goed gekwalifiseerde ingenieurs en stadsbeplanners. Maar die data wys dat sy regering gekwalifiseerde mense… Continue reading OUTA – Ramaphosa en apartheid infrastrukture
Onafhanklikheid van ‘n volk
* Die multi-kulturele AFRIKANER nasie kan nie aanspraak maak op enige Boere volk gebiede in Suid-Afrika nie. Afrikaners het nie Boere republieke gestig nie. Boere het Boere republieke gestig voor 1902 - daar is 'n hele paar Boere republieke gestig deur die Boere. Verwys na die 'Afrikaner' akkoord hierby. Dit voel lank gelede, tog… Continue reading Onafhanklikheid van ‘n volk
Etnisiteit en onafhanklikheid
* Dit is selfs in die natuur ooglopend sigbaar: Olie en water meng nie. Soort soek soort. Dit is egter 'n feit dat die kommuniste en hul kaders, die verligte Afrikaner liberalis probeer om dit al vir dekades te doen dat die vals reënboognasie in 1994 geskep is, met geen geskiedenis om op trots… Continue reading Etnisiteit en onafhanklikheid
Rassisme, diskriminasie en onteiening – water lisensie aandele
* Dis ontsettend belangrik om kennis te dra wat rondom ons gebeur, veral swart bemagtiging, regstelaksies en onteiening. Opregte Boere en konserwatiewe Afrikaners moet saamstaan in dorps en plaaswagte vir self beveiliging. Hul moet werk daaraan om hul ou Boere republieke te herstel soos dit hoort. Die waterkwessie en -lisensiekwotas is van toepassing in hierdie… Continue reading Rassisme, diskriminasie en onteiening – water lisensie aandele
Japan infrastrukture, drome en lewenskwaliteit
* Suid-Afrika en Japan verskil in grote, maar die inhoudsmaat is nie vergelykbaar nie. Die Japanese droom groot om alles vir hul op te bou, te verbeter vir 'n beter lewe en kwaliteit. Hulle breek nie hul land af met rewolusies, sabotasies en korrupsie nie. Hul mag dalk klein van formaat en bou wees,… Continue reading Japan infrastrukture, drome en lewenskwaliteit
Inmenging in huishoudelike aangeleenthede
* Suid-Afrika se aangestelde massaregering kan nie namens alle burgers of ander lande praat of dink nie. Hul maak besluite met lelike en soms onherstelbare gevolge. Dis hulle wat die korrupsie en misdaad toelaat, niemand anders nie. Indien regeringsleiers en politici agter ander aanhardloop vir finansiering, moet hul eenvoudig in die sogenaamde demokrasie uitgehaal word. … Continue reading Inmenging in huishoudelike aangeleenthede
Gordhan – Staatsentiteite – Eskom en ander
* Pravin Jamnadas Gordhan is tans die Minister van Openbare Ondernemings van die Republiek van Suid-Afrika; ’n pos wat hy sedert 27 Februarie 2018 beklee en op 30 Mei 2019 heraangestel is. Hy is lid van parlement, betrokke by SAKP gewees en was voorheen Minister van Finansies. Terug in die geskiedenis, was hy gedurende die… Continue reading Gordhan – Staatsentiteite – Eskom en ander
Moorde en aanvalle op Boere in SA
* Almal van ons is moeg vir korrupsie, misdaad, aanvalle en moorde. Dit word ook minder nie, ons in stede en dorpe loop deur, maar platteland is veel erger. Boere bly nie naby mekaar nie, sommige plase is groter as ander. Kan dit stopgesit word? Die monumente wat ons oprig is net 'n stille… Continue reading Moorde en aanvalle op Boere in SA
CPA landclaims and study Northern Province …
The following paper investigates the impacts of Communal Property Associations on rural livelihoods in the Northern Province, South Africa. After a brief review of livelihoods and a short background to land reform in South Africa the paper details findings regarding the impact of land reform in the province. Quantitative and qualitative interviews were conducted from… Continue reading CPA landclaims and study Northern Province …
Multi-ethnic people of Afghanistan
The population of Afghans consist of 42 percent of Pashtuns, followed by 27 percent of Tajiks and nine percent Hazara. The total population of Afghanistan is currently around 33 million. Daar word beraam daar is sowat 33 miljoen Afghans in die land is Dit word in verskeie etniese volke verdeel, nes hier in Suid-Afrika… Continue reading Multi-ethnic people of Afghanistan















