The following paper investigates the impacts of Communal Property Associations on rural livelihoods in the Northern Province, South Africa. After a brief review of livelihoods and a short background to land reform in South Africa the paper details findings regarding the impact of land reform in the province. Quantitative and qualitative interviews were conducted from July 1999 until May 2000 and in January 2001 to identify and explain any change in livelihoods resulting from land transfer.
*
FAMINE
AND even if the 1996 constitution is amended so that no compensation is given to previous owners, it will not change the reality of the situation on the areas and specific farmland, most of them acquired for free. People prefer not to be worked or can not work on farms because they have never been farmers. There are no guarantees here for food security. Our population in South Africa, with the immigrants are more than 100 million.
HONGERSNOOD
EN al word die 1996-grondwet gewysig sodat geen vergoeding aan vorige eienaars gegee word nie, sal dit nie die realiteit van die situasie op die gebiede en spesifieke plaasgrond verander nie, waarvan die meeste gratis verkry is. Mense verkies om nie te werk of kan nie op plase werk nie, want hulle was nog nooit werklik landbouers nie. Hier is geen waarborge vir voedselsekerheid nie. Ons bevolking met al die immigrante is ver oor 100 miljoen. Wie berokken ons land die meeste skade?
Die KEV’s wat nie werk nie of die wat alles loop, plunder en afbrand? Dit gaan al so vanaf 1900.
CHAOS South Africa – KZN, Gauteng – 15-7-2021
Terrorism in SA – KZN and Gauteng
Terrorisme – Sabotage to South Africa 13 July 2021 – Revolution
*
Dekades gelede is ‘n referaat of studie gedoen om die impak van Kommunale Eiendom Verenigings (KEV – CPAs) op die landelike omgewings in die Noordelike Provinsie te probeer bepaal.
Stellings daarin vermeld, kan net sowel op die res van die land van toepassing wees, want meeste KEV’s is nie funksioneel nie. Daar is letterlik duisende hiervan toegedeel of geskenk die afgelope 30 jaar al – Trustgebiede het al tydens Kodesa die lig gesien. Daar word verskeie redes vermeld hoekom dit nie geslaagd is nie.
Armoede en algehele werkloosheid spring soos ‘n dobber na bo in Suid-Afrika – rooi ligte wat opeindig met net nog ‘n Zimbabwe en hongersnood. Heelwat lede van die op die uitgedeelde gebiede, stroom dan ook na omliggende dorpies en stede vir uitkoms. Hongersnood en hongerpyne is ieder en elk se voorland as die werklike boere, wat voedsel produseer, van die kaart afgehaal word.
*
Na ‘n kort oorsig van lewensbestaan en ‘n kort agtergrond tot grondhervorming in Suid-Afrika, gee die artikel besonderhede oor bevindings oor die impak van grondhervorming in die provinsie. Kwantitatiewe en kwalitatiewe onderhoude is vanaf Julie 1999 tot Mei 2000 en in Januarie 2001 gevoer om enige verandering in lewensbestaan as gevolg van grondoordrag te identifiseer en te verduidelik.
*
Opinion and Survey on CPAs – 1999-2001 (Northern Province)
Mahlamba-ndlovu
Monyamane
Rondebosch
Muyingiseri
Baroka
https://www.jstor.org/stable/41147674?seq=5
*
Landclaims (also overlapping and lost)
(Powerpoint Presentation and various information )
https://pmg.org.za/files/211207Update_REport_Baroka.pptx
*
2017 CPA
The property portfolio of CPAs runs into billions of Rands and therefore the Department cannot afford not to realise the return on its investment in Land Reform and Restitution. This necessitates the proper diagnosis of what the challenges are and the remedies or interventions required for those challenges.
MALADMINISTRATIONS AND INFIGHTINGS
Various CPAs currently placed under judicial administration for various reasons.
Click to access CPA_ANNUAL_REPORT_201617_DG_27Sep2017.pdf
*
Portfolio Committee on Agriculture, Land Reform and Rural Development, 7th December 2021
National Assembly: Update and report back by DALRRD on stakeholder matters that have been reported to the Committee: The Gwatyu (Eastern Cape) conflict involving land claims, leases, CPAs, traditional leadership etc.; Baroka Ba Nkwana Land Claim in Limpopo; Bakoni-Ba-Mmamaro CPA; Mr C Mathebe – Limpopo; Consideration and adoption of outstanding minutes, Virtual Meeting Platform 7th December 2021.
*
*
*
*
*
RELATED
Violent Farm invasion – KZN – Mathulini CPA
Indigenous land (old homelands) – Trustland – CPA landclaims
[…] CPA landclaims and study Northern Province […]
LikeLike
[…] CPA landclaims and study Northern Province Violent Farm invasion – KZN – Mathulini CPAZulu people – 1816-2016 -200 Years* […]
LikeLike
[…] CPA landclaims and study Northern Province […]
LikeLike
[…] CPA landclaims and study Northern Province […]
LikeLike
[…] CPA landclaims and study Northern Province […]
LikeLike
[…] CPA landclaims and study Northern Province […]
LikeLike
[…] CPA landclaims and study Northern Province […]
LikeLike
[…] CPA landclaims and study Northern Province […]
LikeLike