* Die Britte is lief om hul hande in onskuld te was en ander te blameer vir hulle dade en wetgewings uit die verlede. Die werklikheid word nie altyd voorgehou as die realiteite nie, maar verdraaiing van feite om ander te blameer. Die rol wat Jan Smuts en sy handlangers, agter die skerms vir en… Continue reading Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk
Kategorie: Boere
ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte
* Verseker het niemand van ons voorgeslagte gedroom om so baie aan die dood af te staan nie. Selfs vandag nog, weet meestal van ons dat geen oorlog sonder menseverliese sal wees nie. Hier was in 'n baie kort tydjie meer as 34000 vroue en kinders van die Boere volk in moordkampe uitgewis deur middel… Continue reading ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte
Grond in SA vir landbou en minerale
* Daar word heelwat oor grondbesit gelieg vir die burgers van Suid-Afrika, juis om radikale opstokery te bespoedig sodat die land tot op grondvlak afgebreek kan word. Malema en Anc leiers wat sing om die BOERE te vermoor is deesdae ook 'n afgewaterde afdreiging, veral vir die Boere volk. Ongelukkig moet die Boere volk eerder… Continue reading Grond in SA vir landbou en minerale
ABO Haut rookpype – Boerehelde
*Interessant hoe geskiedenis van die BOER soms in sekere artikels verewig en selfs later deel van ander Boerekrygers se huise of studeerkamers word. Dis iets wat die Engelse of selfs die liberale blankes en kommuniste nie van die Boere kan wegneem nie. Al probeer sommige hoe hard om die Boere republieke en… Continue reading ABO Haut rookpype – Boerehelde
Geloftedag 16 Desember
* Dat hierdie dag herdenk word vir dekades, is die waarheid. Al gebeur dit ook net onder sekere blanke groepe en nie die res daarvan wat hulle daarvan distansieer, is dit 100% reg. Vir die Boere volksgenote sal dit wees om spesiale voorbereidings te tref om êrens deel van die dag se verrigtinge te… Continue reading Geloftedag 16 Desember
Die Anglo-Boere Oorloë in kleur
* Ons voorgeslagte het durf en deursettingsvermoë gehad om weg te beweeg van Engelse oorheersing vir hul vryheid in twee onafhanklike Boere republieke. Voorwaar baie groter as legendes en hartseerverhale, maar deel van ons trotse Boere en Boere republieke se geskiedenis. Diegene wat in die twee onafhanklike Boere republieke, asook ander Republieke wat gestig was,… Continue reading Die Anglo-Boere Oorloë in kleur
Herbert Baker huise en geboue
* Hierdie woning, ontwerp deur Herbert Baker in 1902 as sy eie huis, is 'n belangrike komponent van Parktown se oorlewende argitektoniese karakter. Daar is gebruik gemaak van natuurlike boumateriaal en sy fyn detail maak dit 'n uitstekende voorbeeld van kuns- en vakmanskap in Suid-Afrika. Dit is op 22 Februarie 1968 ingevolge ou NMC-wetgewing tot… Continue reading Herbert Baker huise en geboue
Paul Kruger 10 Oktober
* Paul Kruger was 'n gedugte staatsman en het terserfdertyd aan die einde 'n banneling geword uit sy uit land, vervreem deur die Britse regering. Alvorens hy en ander verban is, het al die trotse Boere die Britte getrotseer om hul onafhanklikheid en vryheid te behou nie. Dit is nog nooit teruggekry nie. Die Anglo-Boere… Continue reading Paul Kruger 10 Oktober
Anglo Boere oorloë – Shepstone
*Sir Theophilus Shepstone was 'n Britse staatsman wat verantwoordelik was vir die anneksasie van Transvaal vir Brittanje in 1877. Transvaal was nie die enigste gebied wat deurgeloop het nie. Alvorens hul die Boere Republieke getakel het, het hul eers al die ander gebiede afgeneem en geannekseer. Shepstone is gebore te Westbury-on-Trym naby Bristol, Engeland.… Continue reading Anglo Boere oorloë – Shepstone
EEN PLAN IN SUID-AFRIKA
Algehele rewolusie en ineenstorting van die hele land en infrastrukture is al oor jare beplan en na 1994 onder die 1996 grondwet sowel wetgewings, wetttig uitgevoer. Niks word aan die rewolusie gedoen nie nog minder al die staatskapings en -staatsentiteite soos Eskom wat verwoes word. Na 30 jaar is dit wat ons alles in die… Continue reading EEN PLAN IN SUID-AFRIKA
Moorde en aanvalle op Boere in SA
* Almal van ons is moeg vir korrupsie, misdaad, aanvalle en moorde. Dit word ook minder nie, ons in stede en dorpe loop deur, maar platteland is veel erger. Boere bly nie naby mekaar nie, sommige plase is groter as ander. Kan dit stopgesit word? Die monumente wat ons oprig is net 'n stille… Continue reading Moorde en aanvalle op Boere in SA
Secret talks before 1994
* FACTS: The memorandum keeps to the parameters of talks about talks, focusing on the government’s reasons for refusing to meet the ANC. The ‘Mandela document’, described as the 1989 memorandum to PW Botha became known, is the most unambiguous indication of what Mandela set out to achieve when he began to engage with… Continue reading Secret talks before 1994
British in ZAR and Free state – ABWars
Wêreldwyd is daar heelwat webtuistes wat melding maak van Boere en wat die Britte gedoen het tydens die Anglo-Boere oorloë. Die Boere - dis hoe die burgers in die twee onafhanklike lande bekendgestaan het. Dus, die nageslagte afkomstig uit die twee onafhanklike Boere republieke moet na meer as 'n eeu heel trots voel op… Continue reading British in ZAR and Free state – ABWars
Sonkrag – Solar energy
Sonkrag het meestal net voordele vir eie gebruik en kan mens nie help om te wonder wat die nadele omtrent sonkrag is, indien dit wel bestaan. Dis nadelig dat panele en ander toerusting gesteel kan word en selfs daaraan moet gewerk word hoe om eie stelsels, huishoudings en besighede meer te beveilig. Die aanvanklike onkostes… Continue reading Sonkrag – Solar energy
ABOorloë – ABWars
* Die reg om te lewe en veilig te lewe, saam met jou eie volksgenote is 'n basiese en internasionale mensereg vir elke volk. Nog 'n internasionale reg is om in jou eie gebied deur jou eie leiers aan te stel en te regeer soos ZAR en Vrystaat was voor 1900. Nes die Engelse regering… Continue reading ABOorloë – ABWars
Farm attacks/killings – and in towns December 2020
A white farmer has three times more chance of being murdered than an average citizen and more than double the chance of being attacked, tortured and murdered than a South African police officer. The average murder rate is rising every year and mostly tortured, mostly from farmlands, not from other areas. Pets and livestock on… Continue reading Farm attacks/killings – and in towns December 2020
Expropriation RACISM Onteiening
Most of them are obsessive about the Boers in South Africa. There is only one kind of "song" since 1854 in their leader's minds - they always referred to the "colonial and apartheid rules" and they use their "supporters" from the whole of Africa and even other countries, for their communist agendae, revolution, hate, racism,… Continue reading Expropriation RACISM Onteiening
Christiaan de Wet (Vrystaat)
*Christiaan Rudolf De Wet is op 7 Oktober 1854 op ‘n plaas naby Smithfield gebore, die jaar waarin die Oranje-Vrystaat onafhanklik geword het. De Wet het dus opgegroei as vrye Oranje-Vrystaatse BOER, is vroeg getroud en was, soos feitlik almal van sy Nederlandssprekende inwoners destyds, ‘n boer en later ook ‘n transportryer, wat hom ‘n… Continue reading Christiaan de Wet (Vrystaat)
Jan Smuts – Churchill – Rhodes – “apartheid” : British rules
* Nie alle blankes, oftewel Boere of hul nageslagte van die twee onafhanklike Boere republieke (Transvaal en Vrystaat) het met die 1910 Uniewording saamgestem om een land te vorm nie. Daar was immers 'n ooreenkoms, die Vredesverdrag om die oorloë te beïndig. Daar was meer as 2 Boere republieke - want almal uit die… Continue reading Jan Smuts – Churchill – Rhodes – “apartheid” : British rules
Boere aanvalle-moorde – Attacks and killings on Boers
* Moordenaars in Suid-Afrika het geen gewete nie - en is niks anders as terroriste wat daarop uit is om volke uit te wis nie. Hul opdragte word van bo af gegee en hul kom meestal skotvry uit al hierdie aanvalle en moorde. Hulle word tien teen een vergoed vir die dade wat hul… Continue reading Boere aanvalle-moorde – Attacks and killings on Boers














