Farm attacks/killings – and in towns December 2020



A white farmer has three times more chance of being murdered than an average citizen and more than double the chance of being attacked, tortured and murdered than a South African police officer.   The average murder rate is rising every year and mostly tortured, mostly from farmlands, not from other areas.   Pets and livestock on farms and even towns/cities are being tortured and killed as well.  Whites across the country are being targeted and its not only on farms. People, especially the elderly, are being brutally murdered in their homes across South Africa.   There are other races been killed, mostly black on black, different ethnic groups.  If it is murder, make your own lists of your people’s killings.

Jeffreys Bay crosses highlight deadly scourge of farm attacks


*

Kruise geplant langs die pad – elkeen het ‘n naam en van, geliefdes wat agtergebly en getroos word, wat moet aangaan.

Dis tragies, nog tien boere is wreed vermoor gedurende Desember 2020. Drie-en-dertig plaasaanvalle het plaasgevind en slegs twee hiervan is suksesvol afgeweer. Altesaam ses-en-sewentig boere het hul lewens verloor tydens 434 aanvalle in 2020. Dit is duidelik dat dit rasgedrewe haatmisdade is, want in die meeste gevalle is nie baie beroof of gesteel nie.  Dis nie gewone misdaad nie, maar in opdrag uitgevoer,

 

Farm attacks and farm murders 2020:

December 2020- 33 farm attacks, 10 farm murders.
November 2020- 33 farm attacks, 10 farm murders.
October 2020- 42 farm attacks, 7 farm murders.
September 2020- 48 farm attacks, 5 farm murders.
August 2020- 52 farm attacks, 9 farm murders.
July 2020- 55 farm attacks, 9 farm murders.
June 2020- 56 farm attacks, 7 farm murders.
May 2020- 15 farm attacks, 4 farm murders.
April 2020- 17 farm attacks, 1 farm murder.
March 2020- 35 farm attacks, 6 farm murders.
February 2020- 31 farm attacks, 8 farm murders.
January 2020- 17 farm attacks.

Information supplied by The Rome Research Institute of South Africa

*



*

During November 2020 there were also thirty three farm attacks and ten farm murders whilst three farm attacks were successfully averted. During October 2020 there were 42 farm attacks and 7 farm murders in South Africa, whilst 5 farm attacks were successfully averted.

https://southafricatoday.net/south-africa-news/33-farm-attacks-and-10-farm-murders-in-south-africa-december-2020/?fbclid=IwAR2cyLVFC0i3tNtMDzuCEbSO8fjohR9tub6RlhArDHWBeioOeKUc9MD6fJY


*

Wat so onnodig is, is dat ons Boere, wat meestal blankes is, voedselvoorsieners en werkgewers is wat uitvermoor word.   Waarskynlik en meestal is daar ‘n glimlag op diegene wat dit uitvoer, die moordenaar se gesigte – so asof hul ‘n welbehae het in wat hul gedoen het.   

Waarskynlik word elkeen van hulle vergoed vir terreurdade.   Die tipe aanvalle en moorde is nie normale misdaad soos in ander gevalle nie.    Word terroriste en misdadigers wel gevang, lag hul vir die media en tydens hofsake vir hartseer geliefdes.     Wat ‘n naarheid in mens laat opgaan, omrede blankes nie in swartes se huise ingaan om hulle te vermoor nie.

*
*

Die slagoffers wat terroriste agterlaat na ‘n plaas- of dorpsaanval, was nie net met bloed deurdrenk langs die vermoordes nie, maar laat ‘n stukkende vrou of dogter en seun, met geskende verkragte liggame om vrede te maak daarmee asof dit nooit gebeur het nie.  

Moorde op plase – Killings on farms/other

*

A great cause for concern is the increase in robberies at residential premises and the sharp rise in farm murders compared to the same period last year.   Robberies at residential premises is the one crime most feared by the public. It has increased with 8,5%, which is alarming.

Farm attacks/killings – 1-15 November 2020

*


White cross torched – Langplaas Boerdery – Brits


So gaan die moordverhale, sommige word later geboekstaaf, ander is reeds daar. Sterkte aan die families en gesinne wat geliefdes afgestaan het. Mens se hart is seer hieroor, want moord bly moord en dis nie menslik nie.

Met ons eie onafhanklike gebiede, soos reeds ondersoek was met die 1994 Volkstaatraad en Akkoord is daar gebiede, waar ons in die meerderheid is, wat aan ons behoort. Elke volk het reg om oor hulself te regeer in gebiede wat hulle sin is. Onafhanklik soos Botswana.


Een gedagte oor “Farm attacks/killings – and in towns December 2020”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s