Afrikanerbond en Ramaphosa

AFRIKANERBOND EN RAMAPHOSA
Ramaphosa se lyftaal spreek vanself … aangrypend is die res, wat ook deel was van die oorgawe van De Klerk.  Samesprekings tussen die Broederbond soos hul hulself gedoop het na die Anglo boere oorlog, het na 1994 geheime sendings dig gehou.   Die besoeke in Amerika was nie vir die gewone mense se ore bedoel nie.  Dakar gangers wat gevolg het, was ook agter geslote deure gedoen.   Volksgenote, voel gerus die lemme in die rug en sien al die rykdom in hierdie organisasies aan beide kante.  Sommige sit langs mekaar en eet, bespreek pad vorentoe vir hulle en die volgende dag is hulle weer op hul blou, rooi of groen bene – elkeen dra op hul eie manier by en ploeg voort.

Related image


Ramaphosa is nie verniet George Soros se adviseur nie, terwyl Helen Zille al sedert 1993 haar “aangesluit” het by Soros se Open Society Foundation SA, en waarvan Maimane lief is om na te verwys.   Soros befonds heelwat in Suid-Afrika, van protesaksies, universiteitsonluste en veral swart bemagtiging.  Dit was slegs vir mans beskore en geen volk bestaan slegs uit mans uit nie al dink hul hul is “super”.

Image result for afrikanerbond ramaphosa foto

***

Heelwat bekendes was by die geleentheid, en hul name pryk of op Kodesa lyste of andersinds Dakar (1986-1992).     Neem gerus waar watter tv bekende persoonlikhede behoort tot hierdie “klub” wat vir jare geheimsinnig was.

Image result for afrikanerbond ramaphosa foto

***

Related image

***

***

Image result for afrikanerbond ramaphosa foto

https://www.enca.com/south-africa/catch-it-live-ramaphosa-addresses-afriknerbond

***

Met die liberale denke asook dat die Broederbond (nou Afrikanerbond), slegs uit mans bestaan het, is dit onmoontlik dat hulle namens die Afrikaner of Boere (blanke) volk kan praat, daar is geen mandaat daarvoor nie.  Hul het slegs die mandaat om dit namens hul lede te doen.  Dieselfde geld vir alle “samesprekings” wat hulle ook voor 1990 gedoen het.

http://fliphtml5.com/hwiua/lvat


** *** ** *** ** *** **

Vind meer uit oor wie en wat die Afrikaner Burgerlike Netwerk (ABN) is en waar pas Dinokeng in die prentjie.  Nie alle Afrikaners of Boere is deel van die ABN wat samesprekings voer met mekaar en ook met regering, wat selfs glo dat die Grondwet onfeilbaar is.  Hoeveel van hierdie groepe waarna verwys word, was in 1994 betrokke by Dakar, Idasa en Kodesa?  Nog meer foefies om die ogies smeul.

ABN en Dinokeng

Die mag van die Guptas, Brics in die huidige regering sedert 1994
Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Image result for onafhanklik broederbond

Advertisements

Een gedagte oor “Afrikanerbond en Ramaphosa”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s