Gemaskerdes

Soms kruip die gemaskerdes weg agter veel vals vlaggie projekte.  Dis ‘n siek, skynheilige, kommunisties-gemanipuleerde land waarin ons lewe,  wat gevul is met daaglikse misdaad, korrupsie, moorde, verkragtings, dwelmverslawing – alles wat deur owerhede en hul agente self geskep is om ons almal uit te wis en terselfdertyd mildadige inkomste verdien.  Misdaad het vir sommige gemaskerdes ‘n lonende bedryf geword.  Hoe groter die misdaadvlakke hoe groter die inkomstes wat hulle uit onskuldige slagoffers verdien op alle vlakke in gemeenskap – op veiligheid, sekuriteit en ook mediese en geestelike gebied.    Regeringsowerhede dra niks by tot mediese toestande as daar inbrake, aanvalle of beveiliging getref nie.  Dis ‘n vals masker onder “demokrasie”. Sasria is ‘n versekeringsmaatskappy wat aan die regering behoort –  daarom is daar soveel bydraers tot protesaksies wat afbrand in die land.  En diegene wat so help afbrand, is deel van die regering se doelwit van radikale ekonomiese ontmagtiging.

Foto Besigheidspersoon en sy wagte

An unidentified business man arrives at a tender briefing in KZN's Endumeni Municipality | Image: Twitter

Politieke moorde word weer eens herhaal, nes voor 1994 – en dan word “aparthate” die skuld gegee vir alles wat verkeerd loop.  Swart op swart moorde – of is dit nou die geweld by sjebeens, wat “losbars” wat saam plaasmoorde geplaas word.  Niemand betwyfel daar is geweld en moorde nie.  Die hoeveelheid word egter betwyfel, aangesien daar in bykans alle moorde wat blankes pleeg (kan bykans op een hand getel word) of net aanrandings teenoor swartes aan die groot klok gehang word hoe rassisties blankes is.  Oral vind daar protesaksies plaas en afgebrand.  Maar waar is dit as dit swart op swart of swart op kleur of swart op wit is?

Waar is die verskillende volke, as daar swart op swart moorde plaasvind, oop grafte skitter in hul afwesigheid, terwyl die polisie sukkel om data bymekaar te maak om te verklaar, is dit waarskynlik so, maar daar ontbreek heelwat hofsake, uitsprake en vonnisse waar dit swart op swart geweld aangaan.  Dieselfde geld vir “taxi-geweld”.  Hoe lyk die paaie daarvoor?    Daar word selde of ooit daaroor geskryf of ondersoeke daaroor gerapporteer.   Daar was al politici wat versoek het vir weermaghulp in bv. Wes-Kaap, maar daarvan het niks gekom nie.  Sou daar 50-60 moorde wel plaasvind, waar is al die spesifieke inligtingstukke van misdadigers en slagoffers, of hul families dan heen?

Of is dit ook ‘n vals vlag wat die ware feite probeer wegsteek?  Daar word ook Indiërs vermoor en daaraan word ook heelwat aandag in die media gegee.

Moord in SA: ATTACKS on White Minority

Ironies, daar word geroem deur FW en ANC, dat aparte gebiede afgebreek is, maar FW de Klerk het wetgewing reeds voor 1994 onderteken dat alle tuislande oorgedra sal word soos dit was, maar slegs ‘n naamverandering sal ondergaan na Trustgebiede.  Voor 1961 was dieselfde gebiede bekend as Reservate, en niks was deur Verwoerd geskep nie, dit was reeds in plek sedert 1854 en dit word steeds na 1994 bedryf.

Die Khoikhoi gemeenskappe het ook reeds 6 Trustgebiede ontvang na 1994 plus finansiële steun is toegewys.

Daar word al vir 25 jaar gefokus hoe om blankes, en veral ou mense te martel – niks gaan ongesiens verby nie, in stad, dorp en plaas.  Die liberale blanke weet daarvan – moenie dink hulle is oningelig nie.  Die regering weet daarvan – moenie dink hulle is oningelig nie.  Maar hulle lieg openlik daaroor of stry op sosiale netwerke daaroor.

Daarom is wette soos swart bemagtiging toegelaat en dis selfs in die Grondwet vervat, juis om ons blanks ekonomies te ontmagtig.   Besighede wat eens ons sin was, is netso oorhandig – gaan lees op wie het swart bemagtiging begin, wat deur Ramaphosa voortgesit is.

Onteiening is ook in die grondwet ingeskryf – en nou verwag klassieke liberales dat daardie grondwet regverdig is, terwyl dit die reënboognasie voed en klee.

Lees op wie was die Kodesa grondwetskrywers en wie het watter bydraes daarop gelewer en heelwat is blanke liberales.   Heelwat sit steeds groot meneer/mevrou op die groen stoele en duime rol saam met George Soros.

So enigiemand wat kom vertel hoe goed en regverdig die Grondwet is, gaan kyk hoe lyk dit in ou kommunistiese lande waardeur Bolshevisme soos ‘n sprinkaanplaag deurgehardloop het en sien hoe lank neem dit vir gemeenskappe om weer hul voete te vind,  nadat kommunistiese regerings alle genasionaliseer het.  Daardie lande herstel nie maklik vanself nie, en ons is reeds verby daardie ewenaar van verswakking.  Bolshevisme spoel soos ‘n Tsunami oor almal van ons volkslede, maar heelwat, omdat hul werkloos is weens swart bemagtiging, word hulle baie erg geraak.  Hierdie Bolsheviste het geen gewetens nie, nog minder gee hulle om oor hul eie ondersteuners.  Hulle word gebruik en betaal vir dienste gelewer vir die radikale ekonomiese ontmagtiging.

Terwyl dieselfde persone se president (wat vir hom gestem het) oorsee verklaar daar vind nie moorde plaas nie, is daar op grondvlak heelwat beroepslui, politici en boere en wat selfs Malemas, Ramaphosas hierby insluit, gebruik maak van swaar gewapende veiligheidswagte.    Hoeveel van die dienste gaan 15% VAT aan die regering?  As daar een wag is of 6 – werk uit hoeveel word aan regering gegee.   Dieselfde met kameras en ander ekstras vir beveiliging, 15% VAT aan regering.

Nou hoe moet die normale publiek nie voel oor die situasie nie wat dit nie kan bekostig nie?

Wie betaal vir al hierdie veiligheidsmagte wat so gehuur word – veral politici – dis die belastinggeld wat hier uitgegee word.

Verwys na Nkandla, toe daardie miljoene op veiligheid bestee is, het bykans al die politici in die parlement mos gedink dis nodig dat Zuma homself en sy baie vroue moet beskerm – TEEN WIE?  Daar was inspeksies gehou en daardie saak is steeds nog êrens in die lugruim.

Dat “sulke unieke breine” hulself so kan inleef in ‘n vreedsame land, wat hulle help skep het, gaan mens se verstand te bowe.    Moet iets wees wat gesnuif word.

~

There were a few political kilings and also investigations as well.

Political killings / Politieke Moorde (SA)

Political killings SA (2)

~~~

“MASKS” (FALSE FLAGS)

Since 1994, and even before, we are living in a false flag democracy.   It is a sick, hypocritical, communist-manipulated country in which we are living in.   It is filled with daily crime, corruption, murders, rapes, drug addiction – all created by various members of government authorities, organisations and their agents themselves to eradicate all of us and at the same time earn income.  George Soros one of the top instigators.   Remember that Soros is one of three financers to this so-called constitution.  Who wrote it under Soros’ wings at the Kodesa table.  Why did liberal whites and communists, mostly blacks negotiated outside our country behind others backs in Dakar, Zambia, London and America? Keep in mind that it was organised by Slabbert to “take” the hands of Slovo and Soros, as well as De Klerk and the other liberals.

Crime has become a rewarding industry, therefore, the greater the crime levels, the greater the income they earn from innocent victims at all levels in the community – on security,  insurances and also medical and mental issues.  If there is a shootout on a farm, business or house, it is you that have to take care of that, government is not paying 1 cent to medical expenditure or safety afterwards.   While burning the country down, it is Sasria that taking care of insurances – and Sasria is an insurance company that belongs to government.  So if you are helping with this terrorist acts, you are also part of their schemes.

~

While many find the following video hilarious, it paints a grim picture of the political reality in KwaZulu-Natal that has seen hundreds of lives lost in politically motivated killings across the province over the years.    A Twitter user by the name of @andile_mlacash shared video footage of an unidentified businessman arriving at a tender briefing flanked by four armed guards in camouflage.    The situation in KZN is so dire that, in true South African fashion, a commission of inquiry was set up to get answers in an effort to curb the violence and bring those responsible to book.
Veiligheidswagte omring ‘n besigheidspersoon

Mlacash
@andile_mlacash
This gentleman is attending a tender briefing at Endumeni Municipality in Dundee

***

South Africa: Traditional leaders

Trustgebiede – Trustlands (segregation)

Revolution never ended

Lewer kommentaar