Parlement – geleerdheid

Die politieke partye peper mekaar in Parlement - mens kry die indruk van ‘sirkus’ speletjies - sommige sit en naels politoer, slaap, eet terwyl ander nie wag om daardie harde hoede of vuiste te gebruik en mekaar slegsê nie.  Nou gaan dit egter oor kwalifikasies, bevoegdhede en verantwoordelikhede.  Hoe eg is hierdie kwalifikasies eintlik, veral… Continue reading Parlement – geleerdheid

Communist Constitution

Quote STRASBOURG, FRANCE (Reuters) - South African President Cyril Ramaphosa told the European Parliament on Wednesday that South Africa will enact land reforms in adherence to the country's constitution and with respect for the human rights of all its people.  "This problem of land will be resolved through adherence to the rule of law and adherence… Continue reading Communist Constitution

Soros planne – OSF.SA Monsanto

George Soros was nog altyd op ons horison, sedert die jare 1980's al toe hy die Black Sash gefinansier het.  Zille en haar ma was hierby betrokke.  OSF.SA.  Hy is 'n vyand en was nog nooit 'n vriend van ons volk nie.   Beslis ook baie ander lande.   Moontlik liberaal verligte vriende soos FW, Pik, Roelf,… Continue reading Soros planne – OSF.SA Monsanto

Soros finansiering OSF

OSFSA - Open Society Foundation South Africa is George Soros en is slegs een van sy vele tentakels in Suid-Afrika.  Monsanto sluit ook hierby aan wat gifstowwe versprei in veral liberaal verligte en kommunistiese leiers wat hom en sy "koninkrykie" steun.  Daar is min van die ondersteuners waar hy is, wat weet wie en wat… Continue reading Soros finansiering OSF

Soros Plan – Hongarye

* Ondersoek allel dinge en behou die goeie.    Soros is deel van die volksmoord op ons volkslede.   Die invoer en inbring van immigrante is juis deel van hul planne - hy is beslis nie alleen hierin nie, daar is heelwat mede werkers.   Die Kalergi plan.    Soros  is nie verniet deel van die sogenaamde… Continue reading Soros Plan – Hongarye

South Africa: Traditional leaders

* Mandela and De Klerk received their "peace" prize during 1993 to "dismantle the so-called apartheid" (segregation) and to do away with "homelands" etc.  BUT what are the real facts about segregation in South Africa and what price do we, as tax payers still pay for that fake "peace prize" of De Klerk and Mandela? … Continue reading South Africa: Traditional leaders

Monsanto – George Soros – Suid-Afrika

Wat doen Monsanto - Bayer - George Soros  in Suid Afrika?  AgriSA - die "smeulende" landbousektor en "voedselsekerheid.  Is daar 'n gemeenskaplike belang - waarskynlik.  Why is Monsanto here in South Africa and they finance AgriSA too. Wat het sommige boere oor Monsanto te sê? Some farmers say they are happy with Monsanto's agreements: I’m a… Continue reading Monsanto – George Soros – Suid-Afrika

George Soros & Ramaphosa

* Die verbintenisse tussen Ramaphosa en kommunis George Soros is ooglopend, asook die res van Suid-Afrika met al hul tradisionele leiers en aparte "TRUSTGEBIEDE" en kommunale grondeise (CPA).   Soros is een van die finansiers van die grondwet, parlement, wetgewing - Kodesa en Idasa - Open Society Foundation en Cato Instituut.   Ramaphosa is Soros en sy… Continue reading George Soros & Ramaphosa

RAMAPHOSA ON HIS MISSION

Ramaphosa,  het in November 2017 verklaar:  "We condemn the farm killings that continue to take place in our country,  Because we can never justify any form of taking of life.  The farm killings must be brought to an end"   - what end?   Een oomblik erken hy die moorde en leef verder in ontkenning.   Natuurlik sal… Continue reading RAMAPHOSA ON HIS MISSION

Grondvat-restitusie – Landgrab-reform

Grondhervorming en grondbesettings word volgens die ANC en hul kaders gedoen op hul eie kommunistiese manier - dis op bolshevisme geskoei.  Dit was die boodskap aan die Verenigde Nasies en veral aan President Trump van Amerika, bly uit ons sake uit, terwyl May van Engeland direk kom inmeng het is dit 100% korrek, aangesien ons… Continue reading Grondvat-restitusie – Landgrab-reform

Grond – Land (SA)

Die Grondkwessie in SA (hervorming) sluit nie korrupsie uit nie - daar is heelwat.  Alhoewel "aanklagtes" deur regering (ANC-DA-EFF) en selfs ander politieke partye, dat blankes die meerderheid grond besit, verdoemend is en algemeen voorkom, is dit totaal en al vals.   Daar is selfs onderstrominge binne ANC geledere hieroor soos deur vorige president Mbeki aangedui… Continue reading Grond – Land (SA)

FINANSIERING Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

* Daar is verskeie groepe politieke partye, nasionale en internasionale borge, besighede, organisasies asook finansiers, in Suid-Afrika sowel op internasionaal vlak, betrokke by hierdie parlementsgebou en al hul werksaamhede wat hier vooruitvloei.   Meer finansiers in hierdie klein landjie met soveel minerale om weg te neem, is betrokke.     Parlementsgebou in Kaapstad - Parliament building in… Continue reading FINANSIERING Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

Sandkorrel Hartklop

* Die Grondwet van Suid-Afrika is gedurende 1992 tot 1994 met 'n bloedrooi kommunistiese draadwerk deurweek en opgebou tot waar dit vandag is.   Alles met die hulp van finansierings, Idasa, Kodesa, Afrikanerbond en -organisasies by Dakar en ander plekke, voor 1990 reeds.     Die grondwet het inderdaad al voor 1994 begin en het liberale en… Continue reading Sandkorrel Hartklop

Misdadigers – Criminals (SA)

 Misdadigers het 'n baie lekker 7 * lewe in Suid-Afrika, veral as die president van die land, C Ramaphosa, die misdadigers beskerm in die land en ontken dat daar moorde plaasvind of plaasgevind het nie of dat daar geen grondhervorming plaasvind of plaasgevind het nie.  Luister veral na die video materiaal van die IVP rakende… Continue reading Misdadigers – Criminals (SA)

CYRIL RAMAPHOSA SUID-AFRIKA

Waar staan die land se president van Suid-Afrika en saam met wie?  Ons weet almal hy kom saam die ou bedeling en Oppenheimer.  Wat egter belangrik is om te onthou en te vra:  Is alles verklaar in parlement?  Dis boeke vol as mens in diepte ingaan en dit raak elkeen van ons in die land, veral… Continue reading CYRIL RAMAPHOSA SUID-AFRIKA

Parlement Suid-Afrika

Hoe duur betaal ons regtig vir die sages in dit wat sommige mense 'n parlement noem? Hul lyftaal spreek boekdele.   Verskillende politieke partye laat mens regtig wonder hieroor - dis net in "naam" om "gevegte" uit te lok?      SALARIES OF MEMBERS OF PARLIAMENT In 2016 (and 2017), the salary for ministers was at R2.31… Continue reading Parlement Suid-Afrika

Cyril Ramaphosa en Brittanje

Ramaphosa (ANC) and the British Commonwealth. Commonwealth, also called Commonwealth of Nations, formerly (1931–49) British Commonwealth of Nations, a free association of sovereign states comprising the United Kingdom and a number of its former dependencies who have chosen to maintain ties of friendship and practical cooperation and who acknowledge the British monarch as symbolic head of their association. In 1965 the Commonwealth Secretariat was… Continue reading Cyril Ramaphosa en Brittanje

ABN en Dinokeng

* Vra uself af en kom ingelig:   Wat is die ABN en Dinokeng?    Wat het al die Afrikaner organisasies sedert 1986 in SA bereik?  Alle politieke partye, die DA, ANC, EFF, FF+, IVP ea,  is almal sedert ontstaan multi-kultureel.   Wat hulle na 1980 bereik het is chaos, rewolusie, moord en doodslag - 'n kommunistiese… Continue reading ABN en Dinokeng