Manenberg (gangsters) crime in general

In the Manifesto of the DA - is it the opinion that gangs in their areas will without doubt use the existing channels which they use to acquire firearms and will just acquire arms which are comparable to that of the police. Which will result in the escalation from gang shootouts which are currently occurring,… Continue reading Manenberg (gangsters) crime in general

Ramaphosa and farm killings Parliament

WHAT REALLY HAPPENED IN SA PARLIAMENT TODAY - 6 NOVEMBER 2018 - REFER TO THE VARIOUS VIDEO'S - THERE ARE MORE THAN ONE - Regarding Escom and SAA, Gigaba and his finger... Ramaphosa het onlangs by 'n internasionale podium ontken dat daar blanke boere vermoor of van hul grond onteien word.  Dis onwaar en die… Continue reading Ramaphosa and farm killings Parliament

George Soros & Ramaphosa

* Verbintenisse tussen Ramaphosa en kommunis George Soros is ooglopend, asook die res van Suid-Afrika met al hul tradisionele leiers en aparte "TRUSTGEBIEDE" en kommunale grondeise (CPA).   Soros is een van die finansiers van die grondwet, parlement, wetgewing - Kodesa en Idasa - Open Society Foundation en Cato Instituut.   Hy is Soros en sy seun… Continue reading George Soros & Ramaphosa

Gemaskerdes en Opregtes

Heelwat blankes wat voorgee hulle gee om oor  moorde, aanvalle en verkragtings van ons blankes in stede of op plase, is soms moeilik om te onderskei tussen die Opregtes en die ander wat 'n gemaskerde beeld dra om hulself en hul eie sake en selfs sakke te bevoordeel.   Dus word die realiteit ingespan vir die… Continue reading Gemaskerdes en Opregtes

Peter Bystron in Suid-Afrika

Peter het Suid-Afrika besoek om hom te vergewis wat in Suid-Afrika aangaan met blanke moorde en plaasmoorde.  Hy het ook met Front Nasionaal gesels. TGP Exclusive: German MP Peter Bystron Travels to South Africa, Interviews Woman Whose Farmer Husband Was Murdered In Front of Her and Her Children READ ALSO:   ARTICLE : Mariandra Heunis, slagoffer… Continue reading Peter Bystron in Suid-Afrika

Witkruis monument Augustus-September

WHITE CROSS MOMUMENT - AUGUST-SEPTEMBER Simpatie aan elke naasbestaande.      Jaarliks word nuwe kruise bygevoeg om geliefdes te probeer verenig en bemoedig.   Verskeie mense is al sedert 1994 brutaal gemartel en vermoor.  Lita as voorbeeld, het albei haar ouers in 2000 verloor as gevolg van 'n grusame plaasaanval waar beide gemartel is tot hul… Continue reading Witkruis monument Augustus-September

Radikale onteiening en GEWELD

Dreigemente is nie altyd noodwendig net dreigemente nie, nie as daar soveel martelings en moorde onder ons blankes is nie.  NIE as daar soveel haat en radikale geweld gepreek en uitgespreek word nie.   NIE as ons sien dat daar niks deur owerhede gedoen word nie.   Hulle gaan niks doen om ons te beskerm nie.  Daar… Continue reading Radikale onteiening en GEWELD