Sandkorrel Hartklop

Die Grondwet van Suid-Afrika is gedurende 1992 tot 1994 met ‘n bloedrooi kommunistiese draadwerk deurweek en opgebou tot waar dit vandag is.   Diegene wat ons op die grense beveg het, beheer die land.   Die grondwet het inderdaad al voor 1994 begin en het liberale en klassieke liberales reeds help bou aan ons ondergang.    Kodesa en al die finansiers is nie onbekend nie.   Hulle is wêreldbekend vir ‘n wêreldmag regering en deel daarvan – WEF.

Poor road infrastructure 'untenable for small-scale farmers': Agri SA

*

Radikale rewolusie, moorde, bendegeweld, dwelms, gruwels, verkragtings, misdaad en korrupsie beheer die land.   Swart bemagtiging en regstellende aksie wetgewings vernietig die hele ekonomie in die land – daar het na ongeveeer 30 jaar nie veel oorgebly nie.   Alles deel van die rewolusie en vernietiging van menseregte van blankes en alle besighede en infrastrukture.   Brand skole af en plunder alles tot op grondvlak.   Van Eskom is weinig oor, leeggesteel.   Die regering en hul kapings.

Ongelukkig vir diegene wat hul hart op demokrasie geplaas het, moet maar weer gaan besin en ondersoek instel hoeveel konserwatiewe blanke Boere en Afrikaners al moes prysgee vir die “demokrasie” (kommunisme).

Hoeveel emmers bloed kan op elke plaas versamel word.   Hoeveel kinders en ou mense is gemartel met kookwater of olie, vir iets wat hulle nooit gedoen het nie.   Klassieke liberale blankes skryf boeke daaroor en maak flieks daaroor.  In dieselfde asem steun hulle swart bemagtiging in parlement (2003: Hermann), maar verkies die twee stoele en rondom die Kodesa tafel.

*

LIBERALISME

Liberalisme is ‘n siekte van ons tyd en werk saam die wêreldwye beheer om alle mag te bekom.  Dis alles voorgee en vals om op te staan vir menseregte vir almal.  Multi-kulturalisme het nog nooit gewerk nie.  Leer wat is dit om deel van ‘n volk te wees, saam mekaar te ondersteun en dan daarvandaan jou volksgenote eerste te steun en ondersteun.

Etnisiteit

Daar sal altyd stamme en volke wees.  Ons in Suid-Afrika is tussen 10-20 verskillende stamme en volke, en as die immigrante bykom wat ook rondom ons vlok, is daar baie meer.  Ons was nog nooit een nasie of volk nie.  Ons kulture verskil te veel van mekaar en dit geld vir swart, wit en gekleurd.  Hoekom moet ons deur liberales gedwing word in iets wat ons nie kan wees nie.   Liberales het die ou Tuislande netso beveg en teen daardie stelsel oorlog gemaak.  Ons as Afrikaners en Boere het dieselfde regte, om ons eie land te verkry en te regeer.  Ons wil nie deel wees van ‘n vermengde konkoksie wat nooit sal uitwerk nie.

Dit bevat pretensies, valsheid  en is “subtiel” aan die internasionale netwerke blootgestel.   Dit word nie net aan die leek voorgehou om te mislei dat dit “demokraties” is nie, maar maak ook pad vir die kriminele en radikales se vyfster in tronke.   Selfs van ons eie volkslede word mislei en val vir die kommunistiese grondwet as opreg as enigste ware oplossing.  Op sommige regsbanke word uitsprake nooit konsekwent uitgespreek by ernstige misdaad nie.

Vandag se sandkorrels soos die sand langs ons kuslyn, sal nie meer daar wees oor ‘n dag of twee nie.  Enige voetstappe sal deur die sand verslind word.  Sandkorrels word verder gedra deur die wind waar dit later ‘n wyle ‘n rusplekkie in vrede vind.   Dis hoe Suid-Afrika se parlement, die grondwet en veral die regstelsel en menseregte kommissie is.  Die president van die land stel die regters aan volgens hul eie kommunistiese grondwet.

Bestudeer die kommunistiese grondwet en weet wat jou internasionale regte is wat sedert 1994 geminag en geskend is.  Gepaste wetgewings is die afgelope 25 jaar deurgevoer en bykans alles is aan swart bemagtiging gekoppel,  diskriminerend en rassisties teenoor die blanke minderheidsvolk.

Basis

‘n Grondwet van enige land is veronderstel om die basis vir die hele beloofde en vals  “reenboog” nasie wat in die land woon, te verteenwoordig, maar daar was vanaf implementering hiervan nog nooit so nie. Hierdie land is egter nie ‘n normale gebied nie en maak geen voorsiening vir ons as blanke volk nie. Dit is ‘n boekie wat daagliks soos ‘n hartklop voortsnel tot op die rand van die afgrond. Ons bevind ons reeds binne daardie afgrond.

*

KODESA EN FW DE KLERK   – DIE BROEDERBOND EN HUL LIBERALE/KLASSIEKE LIBERALE FRIENDE (LEES DIE FW STIGTINGSBLAD)

Voor 1994

Wie kan nog onthou wat Kodesa was en waarom dit plaasgevind het.  Wie is die skrywers van die Grondwet – heelwat interessante blanke name daarop teenwoordig?   Wat het die blanke liberale wagters in Dakar en Amerika gaan soek om na 1994 verder te troetel?

Daar was nie gekommunikeer nie:

Konserwatiewe blanke bevolkings se deelname in Suid-Afrika

Sedert 1994 met die nuwe kommunistiese meesters aan stuur, verteenwoordigend is aan al die top strukture van die land, alle vlakke van regering sowel alle staatsinstellings en bank instellings,  vou die een “staatsorgaan”  na die ander.    Alles te wagte natuurlik en met ‘n radikale ekonomiese vernietigingsplan.   Korrupsie is sedert 1994 so fel en elke skenking buite landsgrense word netso opgeslurp deur die elite mafia in die land.

Wie befonds die Grondwet – Founding Members.

*

Vir die oningeligte op grondvlak, die armoediges en rykes, die goedgelowiges, ondersteuners van die politici,  is dit ‘n sandkorrel in die woestyn en bly dit net ‘n daaglikse versaking en selfvernietigingsproses .

Vannag waai die wind weer anders en later word daar ander uitsprake gemaak oor dieselfde tipe misdaad.   Sakke word geruk.   Steeds word daar nie aandag aan die werklikheid en dieperliggende oorsake om elkeen in hierdie land te respekteer, gegee nie.   Diegene wat aan die kortste end trek, word gereeld op veral media platforms of podiums geplaas en verantwoordelik gehou vir die kommuniste se eie onbevoegdhede en onbekwaamhede.

~

Inhoud is liberaal, ‘n dodelike vernietigingsproses

Enige demokratiese grondwet het normaalweg ‘n beleid wat saamgestel is waaruit wetgewing voortvloei.    In Suid-Afrika speel die Provinsies ook hul rol tydens aftakeling.

Demokrasie, wat onder andere verskeie ooreenkomste internasionaal bevat word meestal summier op ‘n daaglikse basis vernietig.   Ondertekening van sulke verdrae slegs ‘n vals vlag.

Hartklop

Vergelyk die huidige grondwet van Suid-Afrika, wat kwansuis gebou is op “demokrasie” met ‘n mensehart.     Voel jy soms jou hartklop of aanvaar dit as ‘n gegewe met min of geen sigbare dienste?

Wanneer mens ‘n gesonde hart het, gaan dit goed met die liggaam,  lewenstyl, gesondheid, groei en vooruitgang.

Indien ‘n hartklop egter siek is, is dit basies die teenoorgestelde wat ‘n gesonde hart oplewer.

Word ‘n dokter geraadpleeg om die oorsaak te probeer vind met bloedtoetse of waarnemings.

Wanneer daar geen bloedtoevoer is na die hart nie, is dit hartversaking en allerhande skete met nagevolge.

Wanneer daar oormatige vet teenwoordig is of gifstowwe dan verval die harttoestand en in sommige gevalle word dit hartstilstand of hartversaking genoem.   Organe kan nie sonder ‘n hart lewe nie.   Gif op enige hart gee probleme.

Dieselfde –  gif op enige grondwet is versaking en sal probleme verskaf.   Sien organe as dienste op alle vlakke van die samelewing.  Misluk die hartklop is daar geen organe (dienste soos munisipaliteite, hospitale, infrastruktuur), ens.

.

Nie moeilik om te bepaal wie dit is nie:    September 2018

Geskiedenis van George Soros in Suid-Afrika – gesprekvoerings

Kodesa : gefinansier deur George Soros

Codesa and the Constitution was partly financed by Soros’ Open Society Foundation.

Die Grondwet in Suid-Afrika is en bly kommunisties soos wat vir die kommuniste geskryf is deur die liberaal verligtes in 1994 rondom die Kodesa tafel.   ‘n Grondwet wat al ons menseregte skend.

.

Geheime Agendae

Dit was voorafgegaan deur geheime besoeke van liberaal verligte blankes en vir meer as 12 jaar in die buiteland, waar buitelandse regerings alle pogings aangewend het om hierdie land in beheer van terreur en kommuniste te plaas.

Daar was verskeie jare in Dakar buite ons landsgrense gekoukus.   Ook in Zambië, Switzerland, Amerika en Engeland.

Hoekom was al hierdie geheimsinnige praatjies buite ons grense en het nie ander konserwatiewe blanke volke ingesluit as dit sogenaamd demokraties was nie.

Iets wat demokraties is beskerm alle mense en regte om te mag lewe.

Die grondwet van Kodesa, die skrywers van Kodesa en die wat multi-kultuur is wat die grondwet probeer beskerm is kop en een mus met die kommunis en hul radikale manifes van 1955 (ANC)

Konserwatiewes kan nie anders as om te glo dat liberale kommuniste en kommuniste dieselfde tafel en spasie geniet, al van dag een af het De Klerk en sy agente gelieg oor oorname, die Broederbondlede het gelieg oor oorname en hul gesprekke buite landsgrense met die kommuniste in Amerika.   Waarom is alles stilgehou?

Diegene (klassieke liberales) wat so graag die Kommunistiese Grondwet aanhang en probeer verdedig , dit is en bly ‘n kommunistiese Kodesa Grondwet wat geen mensereg van ons beskerm nie.   Sedert 1994 is en word niks van ons beskerm nie.

Verwys verder na die terme Bolshevisme.

Diegene wat saam FW de Klerk is, die wat multi-kultureel is en diegene wat die Grondwet probeer regverdig en steun, hardloop in dieselfde tydloop as die kommuniste en is mede-verantwoordelik vir die skending van elke konserwatiewe se menseregte .   Dis ‘n verbreking van internasionale reg.

Selfs die swartes en khoi san wie se regte geskend word deur hierdie Grondwet moet die sondebokke agter die skryf van hierdie Grondwet gaan soek wat dit ge-implementeer het.

Soros betaal vir hierdie ondergang vir heelwat volke in hierdie land.  Gaan soek die “demokrasie” in die kommunistiese Grondwet, dit sal nie gevind word nie.   Dit bestaan nie.

MANDELA

Mandela was op die uitvoerende komitee en ‘n kommunis wat niemand oorgeslaan het wat sy pad kruis wat nie met hom en die ANC beleid saamstem nie. 

Vandag word hy as ikoon vereer, standbeelde opgerig, nie net in Suid-Afrika nie, maar oorsee vir al hul terroristiese dade en bomplantings.

Black Pimpernel

Kommunisme COSATU en SAKP

Skending van Menseregte

*

DIE BRANDPUNT IN KAAPSTAD

PARLEMENT – ELKEEN WORD ONDER DIE GRONDWET INGESWEER

Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

*

CONSTITUTION AND THE 1955 MANIFESTO OF ANC SACP AND PAC

A constitution of any country (specific South Africa’s constitution), is supposed to represent the basis for the whole “promised and false” so-called “rainbow” nation living in the country, but from its implementation in 1996, it has never been so.  It is a promised and false statement – we were never part of this so-called rainbow nation.

Liberal and classical liberal whites are together with the communists.  However, this country is not a normal area and does not provide for us as white (conservative Afrikaner and Boers) people. It is a booklet that speeds daily like a heartbeat to the edge of the abyss. We are already within that abyss already.  If you are with the government, you are playing with them.   If you supported this constitution, you are with them against all white minorities.   George Soros funded the Constitution, Legislation and Parliament of SA today, as well as Cato Institute.     Read about their communism and power against the minority white people.   All B-BBEE legislations are only against the whites in this country

How South Africa's Freedom Charter (1955) Was Inspired by Citizen Input |  Yannig Roth / This is my blog

*

THABO MBEKI IS SAAM WIE OM DIE TAFEL (KODESA OOK)

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

ABN en Dinokeng

Veelrassige organisasies – ABN

DAAR WAS NIE INTERNET EN SOSIALE MEDIA NIE

Secret talks before 1994

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Liberale denke na 40 jaar

*

LIBERALISM

Liberalism is a disease of our times and works together to gain global control over all power. It’s all pretend and false to stand up for human rights for everyone.  It is not working anywhere.   Multi-culturalism is not working at all.   Learn why there are different tribes and peoples, working and staying together.    Tribes and peoples are not going away, all of us are part of a tribe or people.  Is not only in South Africa.  We in South Africa do have 10-20 different tribes and peoples, with different cultures, whites, blacks and coloureds.   We are not one nation and never will be.

Our cultures in South Africa differ too much from one another and this applies to black, white and colored. Why should we be forced by liberals into something we cannot be.   Liberals fought the old Homeland systems  as well to stop it.   Today most of our black peoples and even coloureds do have their own Trustlands or CPA’s (landclaims) only for themselves.  We all have human rights, Afrikaners and Boers too, even the conservatives that do not want to mix with the rest of Africa, Asia or whoever.

*

The Constitution of South Africa is based on the ANC manifesto of 1955, a PAC communist document.

The radicals and terrorists rule this country since 1994 and even before it, by means of a red revolution, creation of fear by all of us, tortures of white and specific farmers, killings,  a  horror living style, raping in front of your loved ones and big scale of corruption.    All those financiers (donors) provide the money to get rid of us to get the country for their own benefits, to control the Cape route and minerals.

Unfortunately for those who hoped for a change and democracy, living in denial and is blind against communism.    Even some of our own people are deceived and fall for the communist constitution as sincerely the only true solution.

10 gedagtes oor “Sandkorrel Hartklop”

Lewer kommentaar