CYRIL RAMAPHOSA SUID-AFRIKA

Waar staan die land se president van Suid-Afrika en saam met wie?  Ons weet almal hy kom saam die ou bedeling en Oppenheimer.  Wat egter belangrik is om te onthou en te vra:  Is alles verklaar in parlement?  Dis boeke vol as mens in diepte ingaan en dit raak elkeen van ons in die land, veral die blanke en swart bemagtiging.  Met sy aanvanklike intree in parlement het hy van die nuwe “dawn” gepraat – het hy dit op homself bedoel?  Swartes en die families wat by Marikana dood is, sal altyd sy gesig voor hulle sien.  Interessant dat al hierdie Marikana slagoffers finansieel vergoed is na die tyd.  Hoeveel blanke slagoffers is al ooit vergoed wat aan hulle gedoen is met martelings en moorde?

Related imagel

Aan die einde is twee belangrike dokumente en ook voorlegging gemaak deur die uwe homself.  Vergelyk gerus die situasie van 1998 met 2018 en kyk of daar enige verskil is.  Daar was in die week gespog dat werkskepping sedert 1994 verdubbel het, maar daar is dan nou nog meer werkloosheid – ook omdat ons vir alle immigrante uit veral Afrika moet voorsiening maak.  Protesaksies en werkloosheid, misdaad en moorde is erger as voorheen.  Waar het swart bemagtiging begin.  By Dakar.

Maar hierdie man is aan die stuur van sake van hierdie Kommissie en beplannings dat B-BBEE in alle wetgewing vervat sal wees.

.

Cyril Ramaphosa is the poster boy of BEE, a trade-off between white capital and the ANC. (Oupa Nkosi, M&G)

Wie is die groot rassiste in die land?  Swart bemagtiging is rassisme en diskriminasie.   Word deur verskeie politieke partye gesteun en indien hierdie partye polities onderssteun word, steun jy ook swart bemagtiging teenoor blankes en al word koalisies gevorm, is jy netso aandadig aan volksmoord!!!

Wie het na ons verwys as paddas?   Ramaphosa – en as mense na iemand anders verwys as “ape” word hulle gedagvaar vir R150 000 of vir die K woord in die tronk gegooi – veral as jou vel blank is.  Hul mag sing vermoor die Boere en Blankes, maar kom niks oor nie.  Daar is nog ‘n ander oorsprong – #Bolshevism – #Bolsjevisme .

.

“In his brutal honesty, Ramaphosa told me of the ANC’s 25-year strategy to deal with the whites: it would be like boiling a frog alive, which is done by raising the temperature very slowly. Being cold-blooded, the frog does not notice the slow temperature increase, but if the temperature is raised suddenly, the frog will jump out of the water. He meant that the black majority would pass laws transferring wealth, land, and economic power from white to black slowly and incrementally, until the whites lost all they had gained in South Africa, but without taking too much from them at any given time to cause them to rebel or fight.”
Die paddastoker

.
Lees meer oor Ramaphosa
Konneksies van die SA President

Ramaphosa het vanaf 1998 op ‘n Portfolio komitee gedien waarvan hy voorsitter was om swart bemagtiging stempel op die wetboeke te kry om alle blankes in Suid-Afrika te ontmagtig.  Met hierdie wetgewing in plek, wat feitlik alle wetgewing raak, word die blanke hoegenaamd nie enigsins ingesluit by niks en is die blanke op ‘n eiland gelaat om te vergaan.  Hang van ons as volk af

Die vraag wat ons as individue moet afvra en dan saam met ander wat dieselfde voel, veral met swart bemagtiging en onteiening, skending van alle menseregte:   WIL ons oorleef met behulp van ons eie onafhanklike gebiede, of wil ons uitsterf op hierdie eiland waar ons uit alles uitgesluit is. Die begin van uitwissing is by elkeen van ons blankes – dit sal wyer uitkring na ander etniese volke wat in die pad is om die elite se doelwitte te bereik.  Oorlewing is om onsself te regeer in ons eie gebiede, totaal onafhanklik.   Dit beteken nie daar mag en kan nie ander bilaterale ooreenkomste wees nie.

.

(Graphic: John McCann)

Twitter:  Ramaphosa’s obscene wealth revealed. In a country where so many have nothing, who wants/needs a greedy billionaire tycoon, with the blood of 34 Marikana miners on his hands, for president? Big Business, that’s who!
@MikeMilotte    https://twitter.com/MikeMilotte/status/967133348706447360 

 

In Anthony Butler’s 2007 biography, titled Cyril Ramaphosa, the former union boss is characterised as a tireless worker who felt deeply about the exploitation of mine workers.     Ramaphosa’s political connections and success in concluding empowerment deals has naturally resulted in allegations that he is a black economic empowerment (BEE) fat cat.   Moeletsi Mbeki has described BEE as “buying” black members into the consumer “exploitative club” of established white South African business.
Ramaphosa se swart bemagtigingsroeiboot

.

Compare today, 2018 with the situation in 1998 – read through this two documents and see if there are any differences ?

TRADE AND INDUSTRY PORTFOLIO COMMITTEE

He chaired the Black Economic Empowerment Commission, which helped establish South Africa’s broad-based empowerment policies.  That started in 1998.    Here also very important opinions during the 2000 discussions in Parliament.  If blacks are so weak, why must we pay for another 50 to 100 years for changes in their weaknesses and all the immigrants still coming in.  Is just then obvious, blacks changed one weakness with another one and then blame the whites for their own weaknesses.

Prof Turok (ANC) described the document as very impressive and as proposing a kind of new RDP.   

Mr Lott Ndlovu, Commissioner of the Black Economic Empowerment Commission, assisted with the responses to some questions, including this one. He stated that there are two separate threads to consider: black professionals and black capitalists.   He stated that neither thread is strong enough to make a major contribution here. He indicated that organisations of black professionals have frequent changes in their leadership as their leaders have other opportunities, so these organisations are inherently weak. He stated that black business is more an idea than a reality and that blacks have historically been simply consumers. He also noted that the black bourgeoisie almost does not see the need to mobilise and that its members are not helpful because they begin to think that they have succeeded because of their personal merit and then refuse to help others. Mr Ramaphosa stated that the patriotism is there among black professionals and black businesses but that it needs to be nurtured, encouraged, and enhanced on an ongoing basis. He stated that these communities need to articulate progressive positions.

Read more: Portfolio Report / Minutes 2000:
Ramaphosa se kommissie 1998

The Formation of the Black Economic Empowerment Commission
Voorlegging 2000 Parlement

 

 

 

 

 

 

 

Advertisements

11 gedagtes oor “CYRIL RAMAPHOSA SUID-AFRIKA”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s