Soros finansiering OSF

OSFSA – Open Society Foundation South Africa is George Soros en is slegs een van sy vele tentakels in Suid-Afrika.  Monsanto sluit ook hierby aan wat gifstowwe versprei in veral liberaal verligte en kommunistiese leiers wat hom en sy “koninkrykie” steun.  Daar is min van die ondersteuners waar hy is, wat weet wie en wat hierdie man regtig is en sy organisasies en institute aan hulle en selfs aan hul families doen.    Sommige is natuurlik oop hand om soveel as moontlik geld te maak vir hul eie bankrekenings en mislei ook daarmee hul lede wat aan hul behoort.   Dis die moeite werd om intensiewe huiswerk te doen voordat daar by enige forum, organisasie of instituut aangesluit word – selfs joernaliste se artikels word gefinansier deur hom en sy organisasies.   Gaan loer gerus wie finansier “Corruption watch in South Africa”.   Daar word op meer as een stoel gesit, nes ons vorige regime gedoen het.

Budget 2018
Soros 2018 budget.PNG


Begroting 2018 Budget OSF.SA

Armoede is maar een van sy teikens wat hy veroorsaak, juis as gevolg van wetgewings wat in Suid-Afrika geimplementeer is.  Dus as daar liberale blankes of klassieke liberales rondom jou is, raak maar ontslae van hul vals vlag gesiggies of “beskerming”.  Hulle gebruik jou eie inligting teen jou, nes Soros dit ook met die leiers doen, win hy inligting uit wat hy vir homself en sy organisasie gebruik om hulself te verryk.

Indien Soros regtig eg was om opheffingswerk te doen, sou daar beslis nie soveel armoede, werkloosheid en korrupsie  in Suid-Afrika gewees het nie.   Demokrasie is vir alle burgers en stel nie wetgewings in om sekere bevolkingsgroepe uit te wis nie.   Dis nie so nie.

Is dit nie ironies dat hy vir demokrasie staan, maar dis die teenoorgestelde in ons land, waar dit allesbehalwe demokrasie is.  Net om te fokus op die vernietiging van kulture en volke, swart bemagtiging en onteieningsregte wil toepas, beteken dit is ver van demokrasie.  Hy en sy ander mede-finansiers maak hul skuldig aan ‘n internasionale misdaad om menseregte te skend.

Swart bemagtiging
Taal en kultuur
Identiteit
Grondonteiening en regte
Reg tot veiligheid en lewe
Korrupsie

Volksmoord

Alles wat saam ‘n volk is is in gedrang .  Hy probeer veiligheid beheer – wetgewing hieroor word in dieselfde parlement gemaak.   As wapenwet beperk word, is dit niemand anders as die man en sy organisasie OSF.SA wat agter alles sit nie.

Soros is behind a lot of things and in various countries on all continents.

Over the last 36 years, the Open Society Foundations have had expenditures of more than $14 billion.    The total Open Society Foundations budget for 2018 is $1,005,700,000 and is organized under 7 regions and 10 themes.

READ MORE:

Soros Plan – Hongarye

Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

Sandkorrel Hartklop

~
Soros OSF en biljoene

QUOTE

Last year in October  it was reported that Soros has given £13.7 billion ($18 billion) to his human rights foundation in one of the biggest transfers of wealth ever made by a private donor to a single institution.   He is using the “democratic flag”.  The billionaire hedge fund manager, who is a leading Democratic donor, has donated the majority of his estimated $24.6 billion fortune to the Open Society Foundations.   His hefty contribution makes the foundation the third largest in the world – just behind the Bill and Melinda Gates foundation and the Wellcome Trust.

The organisation, which has branches in 37 countries, seeks to promote democracy across the world with the explicit aim of advancing justice, education, independent media and public health. It has parted with nearly $14bn since it was established back in 1979 and has invested in programs which protect gays and lesbians and seek to tackle abuses by the police.    Officials from the foundation said the Hungarian-born philanthropist boosted the speed of donations from the earnings of his successful hedge fund.

Soros, who ranks 20th on Forbes magazine’s list of the 400 wealthiest Americans, has brought his lifetime giving to a whopping $32 billion with this donation.

The philanthropist, who was born in Hungary to a non-observant Jewish company, survived Nazi-Occupied Hungary and emigrated to England in 1947. He studied at the London School of Economics while juggling jobs as a railway porter and waiting tables but it was in the US where he made his fortune.

UNQUOTE

~

CORRUPTION WATCH IN SOUTH AFRICA

Corruption in South Africa is never ending

Wie finansier “corruption watch” in South Africa

No automatic alt text available.

Image may contain: text

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s