Grondvat-restitusie – Landgrab-reform

Grondhervorming en grondbesettings word volgens die ANC en hul kaders gedoen op hul eie kommunistiese manier – dis op bolshevisme geskoei.  Dit was die boodskap aan die Verenigde Nasies en veral aan President Trump van Amerika, bly uit ons sake uit, terwyl May van Engeland direk kom inmeng het is dit 100% korrek, aangesien ons mos deel is van die Britse Statebond – “Commonwealth”.   “The president told Trump to keep out of South Africa, while Ms May visited South Africa at the same time to support the ANC’s policies regarding restitution their own way – nationalisation – keep watching.

Image result for sa parliament photo


Nes niemand ‘n vinger lig vir swart bemagtiging waarin ons blankes se menseregte ontneem is met behulp van wetgewing en dieselfde grondwet wat sommige blanke liberales of klassieke liberales verdedig, so gaan grondonteiening en besettings ook plaasvind.  Daar sal waarskynlik enorme hoeveelheid “regsake” wees, maar dit sal uitloop op geen sukses, die bewyse is daar – nes met swart bemagtiging.

Ons blanke, Afrikaners en Boere se skendings van menseregte kan nie op plaaslike vlak uitgesorteer word nie maar sal op internasionale vlak moet geskied.

Die President van Suid-Afrika, stel self regters aan al sedert 1994 – ook in terme van dieselfde Kodesa grondwet wat sommiges “beskerm” as die Alfa en Omega, as “demokraties”.  Weet nie waar dit bestaan nie, want vind dit glad nie in daardie stukkie papiertjie nie.     Dus hoe kan die regerende politieke party met al die 3-5 liberale multi-kulturele partye,  hul eie regters aanstel om hulle te “verskoon” van alles af.  Mens kan nie regter speel en nog uitspraak maak oor jouself as jy oortree het nie.  Dis hoekom korrupsie nooit vasgevat sal word nie.

Thabo Mbeki is 100% reg hierin.

Lees die inligting hierin vervat hoe net sekeres van rassisme aangekla kan word en veroordeel word.  Dit is GEEN demokrasie nie.    As die blankes uit die pad uit is, dan sal daar toegeslaan word op ander volke wat hulle nie goedgesind is nie, dis wat in Zimbabwe ook gebeur het en daar was oor die 20000 fisies vermoor.
Velaphi Khumalo (haatspraak)

~
Al ooit gewonder hoekom is daar plaas en blanke-moorde sowel politieke moorde?  Die Liewe Vader het ons verstand gegee, gebruik dit, moenie inasem wat besmette liberales verkoop nie.  Daar is heelwat minerale rykdom in die grond wat ons besit, want daar is en word al vir jare “toetse” gedoen op almal se grond.

Political killings / Politieke Moorde (SA)

Political killings SA (2)

Moord in SA: ATTACKS on White Minority

~

Self-determination is an international right to all people to rule themselves in their own areas, with their own leaders.  Support Front National to get our mandate – nobody can do anything without a mandate.
Selfbeskikking – ‘n eie onafhanklike gebied is ons enigste pad hieruit – en die wat nog te blind is of steeds voel die grondwet beskerm hulle, is saam die regering – Kodesa grondwet beskerm niemand nie.  Ons is op ons eie.  GEEN liberale regering oorsee, wat vir jare die ANC gesteun het, gaan oornag hul rug op die terroriste draai nie.   Sluit aan by jou omgewing en beveiligingsgroepe, en sorg dat eenheid behou word onder ons eie volkslede vir ons eie beskerming en oorlewing.  Steun volkseie besighede op alle vlakke waar moontlik.

Grondwet beskerm niemand

~

QUOTE

 

(DA) Robertson, Mr K to ask the Minister of Rural Development and Land Reform – 2017

(a) What is the total number of farms that his department purchased under its (i) restitution and (ii) redistribution programmes in each district in Mpumalanga since 1 January 2009 and (b) what (i) is the name of each farm, (ii) is the area where each farm is located, (iii) is the name of the previous owner of each farm, (iv) is the price paid for each farm and (v) are the details of any movable assets (aa) bought and (bb) at what cost; (2) what are the details of the current (a) use of the farm and (b) name of each owner and/or beneficiary?
Hansard 2017 – properties bought since 2009

 

Question 1048 / Vraag met antwoord – 41 bladsy dokument

NATIONAL ASSEMBLY
WITTEN REPLY
QUESTION 1048
INTERNAL QUESTION PAPER [No 12-2018 FIFTH PARLIAMENT]
DATE OF PUBLICATION:20 APRIL 2018

1048. Ms A Steyn (DA) to ask the Minister of Rural Development and Land
Reform:

(1) With reference to the reply to question 3073 on 9 November 2017, what are
the (a) names of the previous owner, (b) beneficiary’s names, (c) GPS coordinates
of the farm and (d) contact details of the beneficiaries in each case;
(2) are the beneficiaries and/or their spouses public servants? NW1060E
THE MINISTER OF RURAL DEVELOPMENT AND LAND REFORM:
(1) (a) (b) (c) (d) Please refer to Annexures A and B respectively.
(2) Please refer to Annexures A and B respectively.

>
ONLY A FEW PAGES OF HANSARD / paar bladsye geplaas

Page 2

a parlement bl2.PNG

Bladsy 5
a parliament bl5

Bladsy 10
a parliament p10.PNG

Page-Bladsy 24
a parliament p24.PNG

Page 30
a parliament bl 30.PNG

5 gedagtes oor “Grondvat-restitusie – Landgrab-reform”

Lewer kommentaar