* Thomas Francois Burgers, het M W Pretorius in 1871 opgevolg as President en was in beheer van die ZAR Boere republiek. Let wel , dit was Boere volk gebiede en is Boere republieke genoem. Daar is nie sprake dat Boere republieke ooit Afrikaner republieke geheet het nie. Daar word baie pogings aangewend om te… Continue reading President Thomas Francois Burgers
Skrywer: volksvryheid
Koloniale uitbreidings op Robben Eiland
* Hoeveel weet ons lede van Robben eiland. 'n Nedersetting is gedurende 1806 tot 1808 aan die suidelike punt van die eiland gebou om die Britse tronk te akkommodeer. Teen 1833 het hierdie nedersetting 'n groot huis vir die kommandant, soldatekaserne, toesighouers se huise, 'n bakkery, slaghuis, smederij, werkswinkels en tronkverblyf vir ongeveer 200 gevangenes… Continue reading Koloniale uitbreidings op Robben Eiland
Robben Eiland blokhuis 1943
* Op Robben eiland was ook 'n BLOKhuis. Volgens opinies is die blokhuis 'n goeie voorbeeld en met gespesialiseerde kusverdedigings argitektuur ontwerp en gebou. Die Engelse het ook voor en na die Anglo-Boere oorloë gebruik gemaak van heelwat blokhuise en spoorlyne. Spoorlyne is ook gebruik as vervoermiddel op die eiland. * Spoorlyne is ook gebruik… Continue reading Robben Eiland blokhuis 1943
Robben Eiland …..
* Robben eiland is sowat 3,3 km lank en 1,9 km breed. Tafelbaai is sowat 7 km wes van die naaste vasteland by Bloubergstrand geleë. Die naam van Robbeneiland kom van die Nederlands wat "rob-eiland" beteken. Robbe en voëls was die enigste lewe wat die Nederlandse setlaars in 1652 teëgekom het. *Hierdie eiland het… Continue reading Robben Eiland …..
Robben eiland lewensverhale
* Heelwat van ons in Suid-Afrika besef dalk nie dat daar wel nog ander lewensverhale op Robben eiland afgespeel het nie. Veral in tye wat ons voorgeslagte onder indruk verkeer het dit bestaan slegs uit 'n hospitaal melaatses of maksimum gevangenisse of voorbereiding vir wêreldoorlog Tog wys dit met tegnologiese wonders, dat daar ander lewens… Continue reading Robben eiland lewensverhale
Robben Eiland tonnels 1939
*Daar is bykans geen land in die wêreld wat nie oor ondergrondse tonnels, huisies, spoorlyne of bunkers beskik nie. Oud en nog ouer, selfs gekoppel aan antieke beskawings. Dat hierdie gebiede almal een of ander tyd, of meestal aangewend is vir militêre doeleindes is verseker die geval. Dit gaan meestal oor beveiliging en veiligheid, oor… Continue reading Robben Eiland tonnels 1939
Robben Eiland …
* Robben eiland is nie baie groot nie. Dit is 545 ha groot en 12 km van die kus van Kaapstad geleë. Die eiland het ’n tipiese Karooklimaat vanweë die koue Benguela-seestroom. Dit is sedert 1999 as ’n Wêreld erfenisterrein verklaar. Daar kom ook verskillende voëlspesies op die eiland voor, was aangewend vir 'n… Continue reading Robben Eiland …
Vierkleur en Vrystaat Boere republieke vlae
* Die Boere volk is enig in hul soort en elke spanlid van die Boere Republieke waaraan hul behoort is hul trots, kultuur en samesyn. Waarskynlik beskou elke volk hul as uniek, en ons Boervolk is nie anders nie, want ons verskil hemelsbreed van die res om ons. Dit is hoe dit hoort, volkswortels… Continue reading Vierkleur en Vrystaat Boere republieke vlae
Vlae van Vrystaat en ZAR Boere republieke
* Die Vierkleur wat aan die Boere volk van die ZAR Boere republiek, oftewel Transvaal behoort, is en bly daardie Boere Republiek se volkseiendom. So behoort die Vrystaat Boere republieke vlag aan daardie republiek. Daar is heelwat Boere republieke binne hierdie twee republieke, wat elkeen ook hul eie vlae en simbole gehad het. Elkeen moet… Continue reading Vlae van Vrystaat en ZAR Boere republieke
Koraalkasteel
* Daar word heelwat bespiegel oor hoe Stonehenge, die Groot Piramides van Giza, Sacsayhuaman-vesting en ander antieke monumente gebou is. Kundiges en wetenskaplikes glo dat in sommige gevalle werkers van tienduisende nodig was bloot om die massiewe klippe na die konstruksieterrein te verskuif en in plek 'n rusplek met betekenis vind. Die Koraalkasteel en die… Continue reading Koraalkasteel
Oren Kessler Midde Ooste
*Dit sal interessant wees wat het al hierdie oorlogvoerings tussen die 'Sioniste' (voorgestelde Israel staat) en Palestina gekos. Dus sit Brittanje as hooffiguur agter alles, lok die Sionistiese immigrante na Palestina om oorlog te voer met die burgers van Palestina. Voor en na 1936 het dieselfde tipe immigrante Palestina binnegestroom, juis om van die gebiede… Continue reading Oren Kessler Midde Ooste
Vliegtuig 1911 Vrystaat
* In 1907 het John Weston ( Maximilian John Ludwick Weston, ñ Suid-Afrikaanse ingenieur, sy vliegtuig in Brandfort in die Vrystaat gebou. Die vliegtuig was van hout gebou, met seil en/of materiaal oorgetrek. Die enjin was nie sterk genoeg nie en hy moes veranderings aanbring. 'n Paar jaar later was dit meer geslaagd. Dit… Continue reading Vliegtuig 1911 Vrystaat
Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk
* Die Britte is lief om hul hande in onskuld te was en ander te blameer vir hulle dade en wetgewings uit die verlede. Die werklikheid word nie altyd voorgehou as die realiteite nie, maar verdraaiing van feite om ander te blameer. Die rol wat Jan Smuts en sy handlangers, agter die skerms vir en… Continue reading Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk
Vliegtuie 1915 – Kimberley
* Opleiding om te vlieg, het op die eerste Suid-Afrikaanse vliegveld te Alexanderfontein, Kimberley, plaasgevind. Leerlinge het grappenderwys na hulself verwys as 'die stok-en-snaarvliegklub'. Hulle is geleer om na regs en links te vlieg, asook om die masjien na hoogtes te lig of te laat sak soos aangedui. Hulle is ook onderrig in vliegtuigherstelwerk en… Continue reading Vliegtuie 1915 – Kimberley
Israel se Drobles plan 2020
* Die oorlog tussen Israel en Palestina, woed steeds voort en sal voortgaan tot alles vernietig is en sekere groepe hul sin kry om hul meesterplan oral uit te dien. Dit is opvallend dat sodra Palestina simpatiseerders het, word hulle deur Israel aangeval en gebombardeer. Interessant dat daar voortdurend na verskillende planne verwys word. Die… Continue reading Israel se Drobles plan 2020
Israel Sionist state
* Possible valuable reading that highlighted and mentioned some important things about the war in the Middle East. The war rages not only between Israel and Palestine, but also to neighboring countries that sympathize with Palestine. There are more countries involved in this or sometimes even threatened. Thus, according to an opinion, possibly more than… Continue reading Israel Sionist state
Israel Sioniste planne
* Moontlik waardevolle leesstof wat 'n paar belangrike dinge uitlig en genoem het oor die oorlog in die Midde-Ooste. Die oorlog woed nie net tussen Israel en Palestina nie, maar ook na buurlande wat simpatie het teenoor Palestina. Daar is meer lande hierby betrokke of soms selfs afgedreig. Dus word daar volgens 'n opinie, moontlik… Continue reading Israel Sioniste planne
Geheime van Istandbul, Turkye
* Tydens die opgrawings in die gebied, is daar ongeveer 37 gesinkte skepe van verskillende soorte en groottes ontdek wat dateer uit die tydperk van die vyfde tot die 11de eeue, die grootste Middeleeuse gesinkte skeepsversameling ter wêreld. Daar kan moontlik nog meer wees, tyd sal leer. * Terwyl die skeepswrakke belangrike inligting sal verskaf… Continue reading Geheime van Istandbul, Turkye
Turkye se Marmaray tonnel
* Die Marmaray tonnel projek sou 'n omgewingsvolhoubare openbare vervoerstelsel wees, maar daar was heelwat onderbrekings terwyl dit gebou is. Dit word gedemonstreer deur die nuutgeboude gebou van die spoorwegstelsel, wat aangevul word deur vlote nuwe treine, sodat die Marmaray die ruggraat van 'n nuwe openbare vervoernetwerk sal wees, wat maklike toegang, gemaklik en vinnig… Continue reading Turkye se Marmaray tonnel
Newgate gevangenis in London ..
* Newgate was London se grootste gevangenis en het 40–50 gevangenes gehuisves. Dit dateer uit 1188 en is in 1777 gesloop en herontwerp en herbou. Die brutale, amper vensterlose voorkoms was 'n opsetlike deel van straf en afskrikmiddel. Die tronkdeur van 1780 is te sien in die Museum: * Vir meer as 600 jaar was… Continue reading Newgate gevangenis in London ..
















