Massive ‘ocean’ discovered towards Earth’s core

  2014 - A massive 'ocean' discovered towards Earth's core (and perhaps more than one).   When you read the Bible you will also find there were different floods which covered the whole earth.   The different floods created by ONE, but there were also reasons behind those floods.    There were also different waters, seas and… Continue reading Massive ‘ocean’ discovered towards Earth’s core

Kaapse Skiereiland – Cape Peninsula

Suid-Afrika het pragtige natuurtonele - elke provinsie hou 'n eie bekoring in.  Kaappunt wat deel van die Skiereiland is nie net asemrowend nie, maar lok duisende toerisme wêreldwyd. 'n Wonder van die natuur Fietsry is nie onmoontlik nie maar werklikheid Kaapse Skier eiland TAFELBERG TOT ONDER Kronkelpaaie - geniet - enjoy the road Tafelberg Tafelberg… Continue reading Kaapse Skiereiland – Cape Peninsula

Hou ons oseane skoon asseblief

Klein partikels wat in wasmasjien afvalwater voorkom, beweeg ook in ons oseane in wat skadelik is vir die seelewe.   Die partikels kom hoofsaaklik van klere af, tydens die vervaardiging van sekere stowwe soos poliëster.  Dit sal ook lonend wees indien beter tipe filtreerders gebruik word deur plaaslike owerhede. Elke individu sowel as besighede en staatsinstellings… Continue reading Hou ons oseane skoon asseblief