Zondo: Guptas en Gigaba

* 'n Paar jaar gelede is daar twee verskillende klagtes ontvang ingevolge die Wet op Etiek vir Uitvoerende Lede, deur onder andere, Haniff Hoosen, LP van die Demokratiese Alliansie, en Floyd Shivambu, LP van Ekonomiese Vryheidsvegters, tussen November 2017 en Maart 2018, wie dit ingedien het.  Dis glo ondersoek, maar is dit ooit afgehandel?   Dit… Continue reading Zondo: Guptas en Gigaba

ABO Haut rookpype – Boerehelde

  *Interessant hoe geskiedenis van die BOER soms in sekere artikels verewig en selfs later deel van ander Boerekrygers se huise of studeerkamers word.    Dis iets wat die Engelse of selfs die liberale blankes en kommuniste nie van die Boere kan wegneem nie.     Al probeer sommige  hoe hard om die Boere republieke en… Continue reading ABO Haut rookpype – Boerehelde

Vanuatu – Britse statebond

* Soos Suid-Afrika (1910-1961) (1994 tot datum) is Vanuatu deel van die Britse statebond en ook voorheen deel van die Britse heersers wat die suidpunt van Suidelike Afrika probeer beheer het nadat hulle grondgebiede en minerale regte in 1902 geannekseer het.    Vandag is Vanuatu onafhanklik onder statebond. * Vanuatu is 'n dubbele ketting van 13… Continue reading Vanuatu – Britse statebond

Giza – Groot Piramide in Egipte

*Volgende raaisels is beslis 'n buitengewoonste probleem, naamlik die vorming en plasing van die hoogs gepoleerde kalksteen omhulselstene wat die hele piramide bedek het. Die voltooide piramide bevat ongeveer 115,000 van hierdie klippe wat elk tien ton of meer weeg. Hierdie klippe was aan al ses sye gevorm, nie net die kant wat aan die… Continue reading Giza – Groot Piramide in Egipte

Giza Piramide in Egipte

* Die Groot Piramide van Giza is een van die belangrikste antieke strukture ter wêreld - en die geheimsinnigste beelde wat eeue voortgedra word kan nie losgemaak word daarvan nie.   Volgens die heersende argeologiese teorieë en opinies, is daar absoluut geen bewyse om hierdie idee te bevestig nie -  is die drie piramides op die… Continue reading Giza Piramide in Egipte

Skrootuitvoere uit Suid-Afrika

* Die aanbod en aanvraag na tweedehandse staal, koper en ander produkte, veral vir die uitvoermark loop hand aan hand.      Die werkloosheid dra verder daartoe by dat onwettighede plaasvind, waar sindikate gevorm word.   Onwettige skrootmetaaldiefstal is een van die vinnigste groeiende misdade in die land. Koper, aluminium, nikkel, vlekvrye staal en afvalyster het… Continue reading Skrootuitvoere uit Suid-Afrika

Hoë Aswan Dam in Egipte

1960-1970 - Die Nylrivier hou baie potensiaal in, veral landbouers.   Die rivier, wat noordwaarts vloei vir 4 160 myl vanaf Oos-Sentraal-Afrika na die Middellandse See, het antieke Egipte van vrugbare grond en water vir besproeiing voorsien, asook  om materiaal vir bouprojekte te vervoer. Sy lewensbelangrike waters het stede in staat gestel om te midde van… Continue reading Hoë Aswan Dam in Egipte

Voedselproduksie en grond “hervorming”

* Sommige inligtingstukke en artikels wat in parlement gebeur, rym nie altyd met mekaar nie - verwys na Hansards, wetgewing en ook die 1996 grondwet.   Plase wat 'geannekseer' word deur die ANC (deur middel van grondeise) is beslis oor die algemeen nie uitgedeel om voedsel te produseer nie.     Heelwat hiervan, wat miljoene hektaar beloop,… Continue reading Voedselproduksie en grond “hervorming”

Sonkrag diefstal en ander misdade

* Verseker word 'n hele aantal sindikate, moordenaars en misdadigers beskerm in Suid-Afrika.  Ons tronke is oorvol van hulle.     Eskom is beslis nie nommer een of die laaste een waar soveel sabotasie en diefstal plaasvind nie.   Sindikate wat bedryf word, bedryf onder ons neuse en van hulle is so welaf, dat hulle nie weet… Continue reading Sonkrag diefstal en ander misdade

Die oog van Afrika (Richat)

* Was Atlantis 'n eiland in die middel van 'n woestyn.    Waarskynlik was alles in daardie groen en vrugbaar soos heelwat dele van Afrika vandag is.     (Plato)    Niemand kan nog met sekerheid verklaar hoe dit gevorm het en presies wanneer nie.    Sommige mense is verstom oor die ooreenkoms van hierdie struktuur… Continue reading Die oog van Afrika (Richat)

Infrastrukture in Suid-Afrika

* Dis ons as mense se plig en verantwoordelikheid om toe te sien dat strome, vleie, riviere, damme en oseane skoon gehou word en nie besoedel word met vullis, plastiek, riool en gemors nie.  Ons is almal die wagters wat moet sorg dat die riviere versorg word sodat die damme wat ons van water voorsien,… Continue reading Infrastrukture in Suid-Afrika

Eskom blitse finansiële verliese

Alles in ons lewens draai vandag om geld en oorlewing, daarsonder kan min mense oorleef.   Alles kos enorme uitgawes, waarvan Eskom nommer een is.    Eskom wat 'n regeringsentiteit is, weet hulle het die monopolie en buit die burgers en besighede uit om te vernietig.   Die maatemmers wat gevul is met korrupsie kan bykans nie… Continue reading Eskom blitse finansiële verliese

P K Le Roux dam: Vanderkloof dam – Water en Elektrisiteit

* Net soos die H F Verwoerddam (Gariep), speel die P K le Roux (Vanderkloof) dam ook 'n mate van bron van kragvoorsiening aan Suid-Afrika met behulp van waterenergie of hidro-öpwekking.   Dit word wêreldwyd en ook in Afrika gedoen.  Hidro-ëlektrisiteit word ook waterenergie of waterkrag genoem, wat ’n hernieubare energiebron is.   Daar is geen afvalstowwe,… Continue reading P K Le Roux dam: Vanderkloof dam – Water en Elektrisiteit

H F Verwoerddam (Gariep)

* Met die bou van Suid-Afrika se damme was daar voor 1994 voortdurende vooruitbeplanning gedoen vir veral groot besproeiingskemas vir die landbousektor, voedselvoorsiening van groot en klein boere sowel dorp en stadsontwikkeling in die dekades wat sou volg.  Suid-Afrika is nie 'n groot waterryke land nie en is vooruitbeplanning uiters noodsaaklik om die ekonomie tot… Continue reading H F Verwoerddam (Gariep)

Riviere in Suid-Afrika

* Riviere is 'n natuurlike landelike vloei van water, wat maak dat mense en volke 'n lewensvatbare bestaansreg kan uitvoer in Suid-Afrika.     Damme word ontwerp en gebou.   Indien ons, die mense,  die ekosisteme, veral van riviere agterweë laat of besoedel en nie in stand hou nie, is dit nadelig vir elke inwoner in die… Continue reading Riviere in Suid-Afrika

Phala Phala Ramaphosa en Hazim Mustafa

* Wie en waarvandaan is Hazim Mustafa?   Hy is van Sudan en 'n besigheidspersoon en met 'n Suid-Afrikaanse vrou getroud.   Hy het aan media gesê hy het president Cyril Ramaphosa se (20) buffels gekoop deur 'n makelaar wat by die plaas werk en dat hy geen idee het dat die diere aan die president van… Continue reading Phala Phala Ramaphosa en Hazim Mustafa

Grense SA, Botswana, Zimbabwe, Namibië, Mosambiek, Zambië

* Grensbakens, drade of mure,  wat eens was in die suidelike Afrika streek was, word selde of ooit onderhou.   Dit word eenvoudig deur misdadigers van aangrensende lande afgesteel en totaal afgebreek.   Suid-Afrika se grense is oop vir almal en is 'n totale klugstorie of sirkus vir elkeen wat wil binnekom.   Dienste, skole, hospitale en selfs… Continue reading Grense SA, Botswana, Zimbabwe, Namibië, Mosambiek, Zambië

Kazungula Brug in suidelike Afrika

* Die brug vertel uit lug uit wat ons wil weet.    Dit kan met die blote oog waargeneem word.   Die verskillende kaarte toon die Kazungula-brug wat Zambië en Botswana oor die Zambezi-rivier verbind. Dit is 'n splinternuwe toevoeging tot die groeiende oorgrens transito- en handelsverbindings in Afrika.   Die lande moet trots wees op so… Continue reading Kazungula Brug in suidelike Afrika