* Dit is basies algemene kennis in Suid-Afrika, asook meeste van SA se Hansards - die notules van verskillende vergaderings in parlement, wat beskikbaar is op internet, hoe daar gediskrimineer word. Soms word beeldmateriaal ook verskaf om dit te bevestig. Dit is beslis so dat tradisionele leiers vir verskillende Swart. Khoi san en Griekwas… Continue reading Salarisse en byvoordele van tradisionele leiers in SA
Kategorie: Parlement Parliament
SA Koalisies onuitvoerbaar
* Klink die Britse statebond bekend - NIKS anders as besetting van Boere republieke, sowel kroongebiede en reservate, vir al die minerale rykdomme en Kaapse seeroete om dit te beheer. Die sisteem beheer steeds Suid-Afrika. Koalisies is en word al vir dekades op nasionale, provinsiale en munisipale vlakke "bedryf", maar daar is nooit bevredigende oplossings… Continue reading SA Koalisies onuitvoerbaar
1922 Plauson artikel oor Elektrisiteit – Tesla
*Hierby 'n artikel van 1922 oor Plauson wat handel oor die opwekking van goedkoop elektrisiteit uit die aarde se atmosfeer wat ook aan Tesla gekoppel word is meer as 'n eeu oud. Die tydskrif "Science and Inventions" het in 1922 die artikel oor Plauson se uitvinding gepubliseer. Hermann Plauson is afkomstig van Estonië wat grotendeels… Continue reading 1922 Plauson artikel oor Elektrisiteit – Tesla
Politieke speelballe
* Politieke partye poets behoorlik hul eie agendae. Sommige politieke partye is oop en bloot reeds besig met twee en selfs meer agendae op hul onderskeie tafels. Die maan en sterre word gereeld voor verkiesings wat plaasvind belowe, tog gebeur dit gereeld dat alle beloftes met die maan en sterre verdwyn. Vals beloftes word uitstekend… Continue reading Politieke speelballe
Politieke skip in SA
* Enige land het tradisionele volke - Suid-Afrika ook - blanke, bruin en swart volke. Daar is eerstens verskillende tradisionele volke in Suid-Afrika, veral swart en bruin, wat spesifiek vir 'n politieke party stem, maar ander verkies om nie deel te wees van die groot skip nie, maar eerder hul eie leiers kies,… Continue reading Politieke skip in SA
Swart bemagtiging in die blanke landboubedryf: uitvoere
*Die Boere en konserwatiewe Afrikaners in Suid-Afrika is die proefkonyne wat na 1994 getoets word met 'n vals gedweepte grondwet (1955 anc-pac manifes), radikale rewolusies, rassisme, diskriminasie en onteiening. Swart bemagtiging en regstellende aksie sowel onteiening van bates, eiendom neem die vryheid weg van elke blanke in SA met behulp van wetgewings wat ook in… Continue reading Swart bemagtiging in die blanke landboubedryf: uitvoere
Khoi San people and leaderships – legislation
* An article in Mail and Guardian during 2019, stated that the Traditional Khoi San Leadership Act will directly affect 18-million rural people. There are more Khoi San people today, plus the more than 25 million different black groups of the old Reserves and Homelands. They are also living separately on CPA or Trustlands. … Continue reading Khoi San people and leaderships – legislation
Responsibilities of Parliament
* The ANC government has chosen to walk in the footsteps of other corrupt post-colonial African leaders and they have million of supporters in those deals. Large-scale corruption is often framed around the liberation struggle rhetoric of empowering black people but blame "apartheid", while apartheid was created under British empire and with Khoi san and… Continue reading Responsibilities of Parliament
Gun and self defence legislation
All legislations and changes to it, as well as to the Constitution, will be a blank cheque (since 1994) and only a promise to citizens what ministers have said that the amendments should not be interpreted as though "government is looking into disarming citizens". If all citizens have that human right until now (under… Continue reading Gun and self defence legislation
SA Parliament Eskom 2 September 2020
*Eskom stated previously that load shedding would continue at least until March 2022 - that is still an empty promise. It further said electricity tariffs needed to increase to service its growing debt instead of relying on government bailouts. Eskom needed a 25% tariff increase in real terms although this could not be… Continue reading SA Parliament Eskom 2 September 2020
Korrupsie vergaderings – Corruption – meetings
Gepraat van korrupsie - hoeveel tyd gaan verlore met al die wanordes en vuisgevegte, tydens amptelike vergaderings? Heelwat lede in parlement sowel as munisipale vergaderings loop oor in gevegte. Dis tog so maklik om tyd te steel, aangesien dit nie hulle tyd is nie, maar die belastingbetalers sin. Dit kos geld om enige vergadering te… Continue reading Korrupsie vergaderings – Corruption – meetings
SA Parliament Informal settlements June 2020
Die parlement het op 20 Junie 2020 (Saterdag) 'n verklaring afgelê tydens 'n virtuele vergadering. Die voorlegging van die verslag vir die vierde kwartaal in die boekjaar 2019/20, aan die portefeuljekomitee handel oor menslike nedersettings, water en sanitasie. Die departement van menslike nedersettings het gemeld dat hy slegs 60% van sy gestelde teikens… Continue reading SA Parliament Informal settlements June 2020
SA Expropriation Bill March 2021
Die Suid-Afrikaanse parlement woeker steeds voort met hul dieperliggende rassistiese en diskriminerende agenda om grond en alle bates af te neem wat hul pas en sonder vergoeding te wettig, daarom wil hulle so graag hul eie grondwet wysig soos dit hulle pas. Dis 'n internasionale misdaad om teen sekere minderheidsvolke te diskrimineer soos swart bemagtiging,… Continue reading SA Expropriation Bill March 2021
Constitution – SA
* Toekennings of toelaes is slegs een deel van grondwet wat deur liberale netwerke in SA uitgevoer is. Daar is heelwat finansiers wat die parlement en ander wetgewing 100% finansier, veral swart bemagtiging en regstelaksies. Die Gesamentlike Fonds om Konstitusionalisme in Suid-Afrika te bevorder en te bevorder (Constitutionalism Fund – CF) is deur verskeie… Continue reading Constitution – SA
Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
* Verskeie rassistiese en diskriminerende wetgewings (meer as 115) in Suid-Afrika is na 1990 ingestel wat slegs teenoor die Boere volk uit die samelewings en ekonomie gemik is. Dit het reeds voor 1990 ontstaan. Ramaphosa het sy eie kommissie (na 1994), waarvan hy voorsitter is. Hier volg slegs a paar opsommings van verskeie artikels in… Continue reading Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
Article 25 of Constitution – Expropriation – Parliament-Afriforum
Parliament, Tuesday 15 September 2020 – Parliament is opposing AfriForum’s application to the High Court Western Cape Division (Cape Town), asking the court to declare Parliament’s adoption of the Joint Constitutional Review Committee (CRC) report on the possible review of Section 25 of the Constitution constitutionally invalid. * Parliament’s basis for opposing this application – scheduled… Continue reading Article 25 of Constitution – Expropriation – Parliament-Afriforum
Parliament South Africa – De Goede hoop lodge – FM-VM
Die westelike hoek van Stalplein word gevorm deur ’n groep ou geboue, histories en argitektonies uniek in Kaapstad. Aan die regterkant is die Presidentswoning, vroeër Goewermentshuis, waarvan die geskiedenis terugstrek tot in die dae van die Van der Stels. Links daarvan lê die gebou van die Staatsdrukker, die eertydse banketsaal van die Losie de Goede… Continue reading Parliament South Africa – De Goede hoop lodge – FM-VM
Cape Colony – Parliament
The oldest section of the buildings of Parliament, which today houses the National Council of Provinces, was completed in 1885. The original design was by Charles FREEMAN. Various financial and building problems were experienced and the project was re-allocated to the Scottish architect Henry GREAVES, who had just joined the DEPARTMENT OF THE PUBLIC WORKS.… Continue reading Cape Colony – Parliament
Expropriation of properties – Section 25
On 4 December 2018, it was stated that a report recommended that Section 25 of the Constitution be amended to allow land expropriation without compensation. All included. The National Assembly has passed the Constitutional Review Committee report on land expropriation without compensation with more than 200 votes in the National Assembly. The report recommended that Section… Continue reading Expropriation of properties – Section 25
Land Reform – 2020 -Expropriation Bill
*The Inter-Ministerial Committee on Land Reform on Expropriation Bill set to replace Expropriation Act of 1975 that is inconsistent with the Constitution. Die volgende persverklaring is uitgereik rakende die Wetsontwerp op die Ministeriële Komitee vir Grondhervorming oor Onteiening wat die Onteieningswet van 1975 vervang wat strydig is met die Grondwet. Die wetsontwerp is 'n raamwerkwetgewing… Continue reading Land Reform – 2020 -Expropriation Bill












