ANC failed – no democracy

Daar word al vir langer as 'n kwart eeu nie net korrupsie gepleeg nie, die een skandaal volg die ander skandaal op terwyl misdaad alles en almal oorheers.   Tot die Polisie hou hul net dop en monitor alles, maar misdadigers het vrye teuels in Suid-Afrika.   Korrupsie kan niemand 100% bereken nie.    Dis asof die… Continue reading ANC failed – no democracy

SA Parliament Informal settlements June 2020

Die parlement het op 20 Junie 2020 (Saterdag) 'n verklaring afgelê tydens 'n virtuele vergadering.    Die voorlegging van die verslag vir die vierde kwartaal in die boekjaar 2019/20, aan die portefeuljekomitee handel oor menslike nedersettings, water en sanitasie.    Die departement van menslike nedersettings het gemeld dat hy slegs 60% van sy gestelde teikens… Continue reading SA Parliament Informal settlements June 2020

Johannesburg – R1.3 billion – Alexandra Renewal Project – Corruption

Where are the leaders? did they not follow up their projects - no - they don't care. 18 years later - still no Alexandra project.  Tau's successor as Johannesburg mayor, Herman Mashaba, said that the city will launch a probe to determine what happened to the money set aside for the project aimed at addressing… Continue reading Johannesburg – R1.3 billion – Alexandra Renewal Project – Corruption