Die westelike hoek van Stalplein word gevorm deur ’n groep ou geboue, histories en argitektonies uniek in Kaapstad. Aan die regterkant is die Presidentswoning, vroeër Goewermentshuis, waarvan die geskiedenis terugstrek tot in die dae van die Van der Stels. Links daarvan lê die gebou van die Staatsdrukker, die eertydse banketsaal van die Losie de Goede… Continue reading Parliament South Africa – De Goede hoop lodge – FM-VM