Ramaphosa – swart bemagtiging kommissie

Swart bemagtiging wetgewing - volg die voetspore van Ramaphosa en Rob Davies, 2000 ... 1999 ... 1998 ...  Kommissie se bespreking rakende swart bemagtiging op 12 September 2000 - voorsitter Ramaphosa.    Blankes word uitgesluit van wetgewing en beleidsdokumente. 2000 - Ramaphosa chaired the Black Economic Empowerment Commission, which helped establish South Africa’s broad-based empowerment policies. … Continue reading Ramaphosa – swart bemagtiging kommissie

Advertisements

War on leaks expenditure – Parliament

Parlementêre komitee vergadering se vergadering met die Spesiale Ondersoek eenheid, Minister Gugile Nkwinti, Adjunk-Minister Pamela Tshwete, sowel amptenare van die  Departement van Water en Sanitasie, sowel voorlegging van die Nasionale Tesourie het op 27 November 2018 plaasgevind.   Dit handel oor die gebruikmaking van meer as biljoen rand en "studente" om waterlekke te herstel.  Enige leek… Continue reading War on leaks expenditure – Parliament

Seksuele Teistering / Harassment

Hoeveel word vroue misbruik in Suid-Afrika?     Daar is hoeveel verkragtings wat nooit die binnekant van 'n Polisiestasie sien nie.   Inteendeel ...  dis in sommige se kultuur om te verkrag en te los.   Die gebakte peer is reeds daar en die vrou moet dit verwerk.    Dis nie al nie, daar word heelwat kindertjies verkrag. … Continue reading Seksuele Teistering / Harassment

Nanosatellite

Die Soyuz-2.1a-draakraket met twee Kanopus-V-afstandswaarnemings satelliete, ZACube-2 en 25 klein vreemde ruimtetuie is vanoggend van die Vostochny-ruimtetuig van stapel gestuur.   Nege minute na die bekendstelling sal die Fregat-verhoog met die ruimtetuig skei van die derde fase van die vuurpyldraer. In ongeveer 'n uur later sal die Fregat ZaCube-2 en 26 ander satelliete in die baan… Continue reading Nanosatellite

In ruil vir kontant

Ruil transaksies:   Kontant verruil om iets te koop of te besit.  Daarteenoor is daar die bakhand bestaan - die grootste sondebokke is die regering wat dit toelaat omdat hulle so geleer is.   Dit sluit al die miljoene immigrante uit Afrika in wat dieselfde verwagtinge koester.  Daar is slegs 'n handvol wat duur betaal, meer as… Continue reading In ruil vir kontant

Expropriation Bill

Die Onteieningswet is op 21 Desember 2018 in die staatskoerant gepubliseer vir kommentaar voor of op 19 Februarie 2019.    Die "wet" word so terloops voor die einde van die jaar gepubliseer, vir wat dit ookal mag werd wees, veral noudat almal met vakansie is/gaan.   Aangesien vorige besware teen die beoogde verandering van die wetgewing… Continue reading Expropriation Bill

Soros bedrywig in Suid-Afrika

Hoe edel van Soros en sy organisasies en assistente of raadgewers wat vir hom werk,  as hulle dink ons is almal onder 'n kalkoen uitgebroei.  Paddas bly nie verewig in 'n warm pot sit nie.   Swem gerus maar in jul eie potjie.  Grou 'n gat vir 'n ander en jy kom self nooit uit daardie… Continue reading Soros bedrywig in Suid-Afrika