SA Expropriation Bill March 2021



Die Suid-Afrikaanse parlement woeker steeds voort met hul dieperliggende rassistiese en diskriminerende agenda om grond en alle bates af te neem wat hul pas en sonder vergoeding te wettig, daarom wil hulle so graag hul eie grondwet wysig soos dit hulle pas.   Dis ‘n internasionale misdaad om teen sekere minderheidsvolke te diskrimineer soos swart bemagtiging, regstelaksies, asook onteiening sonder vergoeding.    Selfs om geen vergoeding te betaal is ‘n internasionale misdaad.  Wetgewings wat “wettig” gemaak is onder die 1996 grondwet wat teen alle blankes (Boer en Afrikaner) diskrimineer.  Persone in parlement dink as dit “wettig” is, is dit hul reg om teen blankes te mag diskrimineer, maar skend al ons menseregte.   

Land expropriation without compensation: Parliament votes in favour of  controversial motion


*

Racism, Discrimination, Crime and Corruption – UN (prevention)


Inhoudsopgawe B-BBEE Index


People’s international right to self-determination

*

The Portfolio Committee on Public Works and Infrastructure today concluded the first round of oral submissions. Over the past two days, the committee has received 19 oral submissions on the Expropriation Bill from organisations and interested individuals.

The committee received oral submissions from Mr Thato Sekgoele, Mr Trevor Kamoto, Mr Brian Musto, Ms Pretty Olifant, Mr Cameron Dugmore and Mr Faiez Jacobs. The committee also received submissions from Free State Agriculture, AfriForum, AgriSA, Sakeliga, Banking Association of South Africa, Congress of the Traditional Leaders of South Africa, South African Institute for Race Relations, Transvaal Landbou Unie, Congress of South African Trade Unions, Business Unity South Africa, Agriculture Business Chamber, National House of Traditional Leaders, Minerals Council, and African National Congress Women’s League.

The committee has followed the rules of Parliament and section 59 of the Constitution since 14 October 2020, when this bill was referred to it. Section 59 stipulates that committees must facilitate public involvement in the legislative process and must conduct its business in an open manner.

The committee has endeavoured to provide a reasonable opportunity for everyone to participate effectively in the legislative process and it remains committed to do its business in an open and reasonable manner. The committee’s support team is unwavering in its efforts to process each of the 129 127 written submissions that were received during phase one of the public’s input on the bill.

The Chairperson of the committee, Ms Nolitha Ntobongwana, has emphasised that the committee is working through these written submissions and plans to complete the process by 13 April 2021. This first round of oral submissions was scheduled as per the Expropriation Bill project timeline and the committee’s term plan that was signed off by the House Chairperson of Committees.

There was no intention for the committee to conduct oral submissions in the same week as the public hearings on the Ad Hoc Committee to Initiate and Introduce Legislation amending Section 25 of Constitution. This was an unfortunate incident that should be avoided at all cost, as it might have led to unnecessary confusion, which could have curtailed the participation of interested participants.

It must be kept in mind that the Expropriation Bill project timeline indicates that, to ensure coordination, it will dovetail in completion with the work of the Ad Hoc Committee to Initiate and Introduce Legislation amending Section 25 of Constitution. It must also be kept in mind that after these two days of oral submissions, the committee will continue along its project timeline and will visit regions in each province to listen to the wider public input.

ISSUED BY THE PARLIAMENTARY COMMUNICATION SERVICES ON BEHALF OF THE CHAIRPERSON OF THE PORTFOLIO COMMITTEE ON PUBLIC WORKS AND INFRASTRUCTURE, MS NOLITHA NTOBONGWANA.

For media enquiries or interviews with the Chairperson, please contact the committee’s Media Officer:
Name: Faith Ndenze 
Parliamentary Communication Services
Tel: 021 403 8438 
Cell: 081 377 0686
E-mail: fndenze@parliament.gov.za

https://www.parliament.gov.za/press-releases/media-statement-committee-public-works-concludes-first-round-oral-submissions-expropriation-bill


*

The Ad Hoc Committee to Initiate and Introduce Legislation Amending Section 25 of the Constitution today expressed concern about the public hearings of a sister committee, which aim to deal with enabling legislation allowing for the expropriation of land without compensation.

Committee Chairperson Dr Mathole Motshekga said he will first approach the Chairperson of the Portfolio Committee on Public Works regarding the public hearings on the Expropriation Bill, which are “running concurrent” with the work of the ad hoc committee in its attempt to find the correct wording to allow for the expropriation of land without compensation in the Constitution. “It seems a bit like putting the cart before the horse, as our process should inform what should be in the Expropriation Bill. I will write to the Chairperson first, as the concern was raised several times during or hearings.”

The ad hoc committee has been receiving virtual oral submissions on the 18th Constitution Amendment Bill since Tuesday from those stakeholders who indicated previously in their written submissions that they would like to elaborate further in oral presentations.

Today the committee heard from the South African Research Chair in Property Law and was due to receive presentations from the Department of Public Works and Infrastructure, as well as the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development. However, presentations from the two government departments were halted prematurely as their oral presentations did not speak to the expectations of the Members of Parliament (MPs).

Dr Motshekga explained that the committee expected to hear about the departments’ challenges and responses to allegations made during the public hearings of departmental mismanagement, corruption and incompetence.

The committee resolved to give the departments a broader and clearer brief of MPs’ expectations for the presentations. The committee will grant the departments a further opportunity next week to make inputs.

The committee has for the past three days heard just under 20 presentations on the constitutional amendments. Dr Motshekga assured all presenters, as well as the those who made written submissions or made contributions during the countrywide public hearings held previously by the committee that all inputs will be considered in determining the content and wording of the Bill.

ISSUED BY THE PARLIAMENTARY COMMUNICATION SERVICES ON BEHALF OF THE CHAIRPERSON OF THE AD HOC COMMITTEE TO INITIATE AND INTRODUCE LEGISLATION AMENDING SECTION 25 OF THE CONSTITUTION, DR MATHOLE MOTSHEKGA.

For media enquiries or interviews, please contact the committee’s Media Officer:
Name: Rajaa Azzakani (Ms)
Tel: 021 403 8437
Cell: 081 703 9542
E-mail: razzakani@parliament.gov.za

https://www.parliament.gov.za/press-releases/media-statement-ad-hoc-committee-section-25-concerned-about-concurrent-process-expropriation-bill

*

Die fokus is duidelik daarop gemik om veral Boere en blankes te onteien van grond wat hul makliker wil bekom, soos al oor en oor in die verlede bewys is.

Duidelik is daar rassisme en diskriminasie nommer een op hul agendae.  Hulle is nie tevrede met die reeds 5000++ ontwikkelde plase wat aangekoop is tot dusver nie – plase wat totaal en al in verwaarlosing staan sonder om voedsel te genereer. 


Expropriation without compensation – ANC  


Parliament SA: Expropriation without compensation – Constitution


Land reform – Ramaphosa


Article 25 of Constitution – Expropriation – Parliament-Afriforum


Afriforum en liberale grondwet



Wat is die einddoel om soveel plase te besit deur die regering, maar geen voedsel word produseer nie? Dit stuur op rampe af, werkloosheid, hongersnood en armoede is ons  almal se voorland. Die ANC en hul kaders rig ontsettend skade aan, selfs aan diegene wat nie ingestem het tot hierdie klugspul van oorname aan kommunisme en grondwet wat verander kan word soos dit hul behaag en pas. Duidelik steur hul nog minder aan internasionale verdrae wat deur hul onderteken is nie. Hierdie is beslis geen demokrasie nie, maar ‘n poppespel wat deur die ANC en kommuniste beheer word met hul korrupsie en staatskapings en al.

Die oogmerk is andersinds duidelik waarneembaar, die plase word vir “iemand” (bo hulle) aangeskaf met die doel vir mineraal ontginning – identies soos wat tydens die Anglo-Boere oorloë plaasgevind het.

Selfs “grondeise” wat na 1994 plaasvind en onder CPA geregistreer word, is meestal ou Reservate of Kroongebiede wat wel reeds aan verskillende Swartes en Khoi san volke behoort en vir dekades daarop woon en werk. Dieselfde geld vir Trustgebiede. Beide verskaf slegs kommunale regte aan die etniese volke soos die Shepstone beleid van 1854. Met die 1961 Tuislande sou hierdie gebiede volwaardige onafhanklike lande geword het en kon hul hul eie grondgebiede regeer soos Botswana doen.

Dus ‘n gevolgtrekking, gaan ons land totaal en al omgedolwe word sonder rehabilitasie wat plaasvind, want daar is oor die 6-8000 sulke gebiede na 1994 waar geen rehabilitasie plaasvind nie. Dus, kan die grond nie weer gebruik word vir landbou doeleindes nie.  Daar is wel myne wat herstel soos wat dit was.

Steenkoolvelde word meestal nooit gerehabiliteer nie, dit veroorsaak besoedeling en grootskaalse erosie. Daar word heelwat begroot en regering doen niks met om die nodige wetgewings toe te pas nie. Waar gaan al die geld heen as dit nie aangewend word om te rehabiliteer nie. Hoeveel plase kon nie herstel word op die manier sodat dit weer vir landbou doeleindes aangewend kan word nie.

Eskom and mines


Pollution: South African HOTSPOT – Eskom power stations – Witbank


Minerals – SA – Minerale


Pomfret Noordwes ea


Xolobeni – mining in East Cape


RBM – Rehabilitation (mining)


Dieselfde ellelange toesprake en voorleggings was al voorheen op die ANC se agenda.  Voorheen was daar ook debatte en voorleggings, teen die instelling van die verandering van die grondwet, waarvoor die ANC en liberale blankes en klassieke liberale blankes in 1996 saamgestem het.   Heelwat van die wat by Kodesa betrokke was met die opstel van die grondwet, is ook nou weer eens betrokke om hul “grondwet” te probeer regverdig en verdedig.   

Daar word in kringe gepraat en dis soos ‘n tolbossie in die Karoo, dit waai van een kant na ‘n ander kant en niks word regtig bereik, behalwe rassisme en diskriminasie wat die hoogte in skiet.

*

Boere republieke 1900
CPA en Trustgebiede – vanaf 1854 – Kodesa tot datum

Hoeveel van die gebiede wat die regering of hul liberale vriendekring, hul hande wil oplê behoort eintlik aan die twee ou onafhanklike Boere republieke of selfs gebiede soos die ou Reservate en Kroongebiede van 1854. Gaan dit hier oor mineraal ontginnings veral in gebiede in privaatbesit? En wie sit hieragter?

Die ironie is, swart en khoi san het almal voorkeurgeleenthede gehad en ontvang, waar grond tydens Kodesa reeds aan die Zoeloevolk oorhandig is via ooreenkoms wat onderteken is (Ingonyama trust bestaan uit verskillende gebiede, wat slegs vir die Zoeloes is).    Alles “wettig gedoen en onder die kodesa grondwet – Trustwetgewing.   

Thabo Mbeki het heelwag grondeise, verskillende gebiede, onder andere die Richtersveld aan die Khoi San volke oorhandig in 2007, onder die CPA wetgewing.  Beide die wetgewings is ingestel vanaf Kodesa en na 1994 verkiesings om alles te wettig. 

Dus, het heelwat van die volke grondgebiede ontvang, wat reeds hulle sin is, met finansiële steun, ander bates gratis ontvang uit belastinginkomste en staatskas, soos diere, trekkers en saad om aan te plant.   Hierdie gebiede word omskryf in Unie dokumentasie.


Traditional and Khoi-San Leadership Act


Legislation only for black and khoisan


Traditional houses – South Africa


Trustgebiede>Tuislande>Reservate


Richtersveld – KHOISAN AND CPA



Dan roem al hierdie volke in hul miljoene, hulle het geen grond nie en nog minder iets om op voort te bou.

3 gedagtes oor “SA Expropriation Bill March 2021”

  1. […] If the ANC change their liberal communist constitution, they can do what they want, without compensation – not only land, ALL properties, as well as shares, everything.     March 2019 – Farmers union TLU SA has accused President Cyril Ramaphosa of implying farmers are land thieves and demanded that he provide proof.Ramaphosa : “Farmers/Whites are thieves” – accusations > expropriationGovernment – ANC do have most of the land in SAState-owned land  – 25 years laterExpropriation of land  –  Violation of international rightsParliament SA: Expropriation without compensation –  ConstitutionExpropriation of propertiesSA Expropriation Bill March 2021 […]

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s