‘Apartheid’ sanksies / sanctions (1987)



Die storms na die dood van wyle Dr Verwoerd het letterlik soos sterk winde oor Suid-Afrika gewaai.   Eintlik was daar al destyds hewige stofstorms aan die broei en dit het by Unie wording (onder Britse reëls) begin.   Liberaal verligte blankes het met mag en mening gekeer dat die reservate (sedert 1840) of tuislande (1961) hul onafhanklikheid behou, voortbou met eie werkskepping en uiteindelik ten volle bevryding geniet waar elkeen hulself sou regeer het soos Botswana vandag doen.   


*

“Een land – volgens kommuniste en liberale blankes se grondwet”.  Vandag sit hulle basies met slegs kommunale regte.    En vandag is daar niks oor nie.  Waar is al hierdie lande of regerings vandag met hulle apartheid sanksies, weet hulle ooit wat in die land aangaan?

Destyds was dit nie beskore nie, omdat ander groter magte ‘n groter rol gespeel het en natuurlik het heelwat leiers handjies geneem met die wat hul ondergang soek.   

Hoekom is ons deur wêreldregerings en individue gestraf met “sanksies” as die apartheidswetgewing meestal onder Britse bewind ontstaan het na 1800 en ook die ander Rhodes en Shepstone beleid / wetgewings.   Dis nie ons wat die pasboek ingestel het nie, maar die Britte.   Dit was ook die Amerikaners wat honderde duisende perde aan die Britte verskaf het met die Anglo-Boere oorloë,


British horses during the Anglo-Boer wars

*

Minerale

Gold and diamonds -1886  – Griqualand West

Johannesburg – Egoli-Goud – Witwatersrand

Baron Rosmead (ABW)

Minerals  – SA  – Minerale

Die wêreldregering het dit as ‘n krisis gesien dat etniese volke in Suid-Afrika nie elkeen hul eie onafhanklikheid verkry nie want dis dan onregte volgens hulle wat plaasvind.   Daar was 100% volle stemreg in die gebiede waar elkeen hul eie leiers gekies het.   Wat was en is op die spel hier?   

Minerale wat ‘n groot rol gespeel het en steeds speel.    Die Britte het die myne in 1902 geannekseer in die hele land.  Wie beheer die minerale wat ook in die ekonomie vervleg is.  Sonder minerale sou ons niks gewees het nie, maar wie is in beheer hiervan?   Selfs waar die ou Tuislande en Kroongebiede geleë is, is ryk aan minerale.

apartheid

Die blaam vir aparte gebiede, soos hulle dit genoem het, is as ‘n gruwel misdaad beskou en voor ons blankes se deure kom lê.       Wat absoluut nie die waarheid is nie, is dat aparte gebiede reeds in 1850 ontstaan het nadat Britse anneksasies begin plaasvind het.    Dus hoe kon ons dit ingestel het, as ons toe nog nie eers gelewe het nie.   Selfs swartes en ander se voorgangers, en nog minder al die immigrante wat in die Britse myne kom werk het

Apartheid – 1854

Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid – British rules

Op internasionale vlak het elke volk vandag die reg om oor hulself in hul eie gebiede te regeer.   Dis hoe al die lande in Europa en elders hul onafhanklikheid verkry het.   Dis hoe kommunistiese lande weggebreek het van kommunistiese oorheersing.   Daar is baie voorbeelde hiervan.  Suid-Sudan het in 2011 onafhanklikheid verkry.   Dis ‘n mensereg wat uitgeoefen word.   

Na 1994

Wat het na 1994 verander met aparte gebiede – dit gaan steeds voort net met   naamsveranderinge en toepaslike wetgewing en aangepas onder die ANC kommuniste.    Hul behou egter slegs kommunale regte in die gebiede, soos die Shepstone beleid van 1854.   

Russia – ANC  – Revolution  – Slavery

Zulu people – Ingonyama Trustland

Richtersveld –  KHOISAN AND CPA

Government CPA – Commonwealth

Gupta – Denel – Ramaphosa – CPAs

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers

*

Die tydperk voor 1994, is voorafgegaan deur  erge aanvalle teenoor ons blankes, veral besighede, wat verskeie seekatarms gehad het waarop hul hul nessies gebou het tot dit wat ons vandag ken – algehele radikale terrorisme en kommunistiese ekonomiese afbreek van wat ons vermag en bou het voor 1994.   

Terrorisme in Kerkstraat 1983

Vula Secret Safari

Al die staatsentiteite het soos manna in ANC skoot geval sodat daar ‘n fontein van onuitputbare bronne geskep kon word vir die ryk elites – kapings en korrupsie.   Verkoop dit aan eie kollegas en 49% behoort aan regering.

SAA  – Takatso Consortium

*

Sien die video:

https://www.c-span.org/video/?714-1/south-african-apartheid-sanctions

“Sanksies” is deur die buiteland, meestal liberale blankes, gebruik om ons te laat tuimel en vernietig.   Individue en regerings.

Hulle het ook gesorg dat dit wat ons vandag in is, 100% vervolmaak.   Algehele chaos en vernietiging.   So word “besighede” en “maatskappye” opgetel teen ‘n appel en ei of in hul eie lande aangewend.

Daar was ook swart leiers wat nie sankies voorgestaan het nie (3-1) en dit sal terugkeer, en dis presies wat ons ervaar.   Groot persentasie swartes het daarteen gestem, maar die Amerikaners en ander het dit goedgedink om voort te gaan met sanksies.    Nie net werkloosheid nie, maar totale chaos van hongersnood wat oor ons land gedwing is.     Volgens sommige net ‘n bloedige rewolusie die oplossing.     

Speakers – Howard Wolpe (Michigan), Dan Burton (Indiana), Gerald Solomon (New York), George Crockett (Michigan),

Stephan Solarz – New York – referred to “ANC ‘leaders”  “all in favour of comprehensive sanctions”.

Dr Chester Crocker – Sanctions – political pressures to bring liberal freedom – “homelands are apartheid” – “blacks are the victims of apartheid” – want transformation. 

SWARTES het toe al hul eie ondergang begin bewerkstellig.  Hoeveel van die leiers waar daar opnames gedoen is destyds, was buitelanders?   In die begin van video word vermeld dat daar wel sprekers is wat nie enige sanksies voorgestaan het nie, omdat hulle geweet het, dat dit nie gaan werk nie, nes Margaret Thatcher.

2013 – Richard Dowden

Margaret Thatcher and Nelson Mandela

 

Margaret Thatcher played a pivotal role in the ending of apartheid in spite of herself. She famously declared the African National Congress to be a “terrorist” organisation, but she gave these “terrorists” diplomatic protection. In the mid 1980s the South African government blew up the ANC offices in London and tried to kidnap its members in London, including Thabo Mbeki and Oliver Tambo. She was obliged to provide armed bodyguards for their most senior officials. 

A close aide once told me that she opposed apartheid more on the grounds that it was a sin against economic liberalism rather than a crime against humanity. She also was bitterly against sanctions of any sort – they were a crime against free trade. She even went on denouncing them after Britain and the rest of the Commonwealth had imposed a ban on sporting contacts and other marginal sanctions. She boasted that she alone had managed to fight off demands for stronger sanctions.

https://www.theguardian.com/world/2013/apr/10/margaret-thatcher-apartheid-mandela

Why did she, her government or other liberals blame us for apartheid or segregation, it is still ongoing in another forms and under different legislations (Trust and CPA)?   The British empire implemented this systems way back under Rhodes and Shepstone.

*

“Krisis van Apartheid”
https://prezi.com/p/dusdohmdvu6n/krisis-van-apartheid/

*

On 19 July 1991, President Bush issued Executive Order 12769 repealing the Comprehensive Anti-Apartheid Act of 1986 (CAAA). Bush stated that “the Government of South Africa has taken all the steps specified in Section 311(a) and Title III Section 501(c) and 504(b) of the act” (exhibit 15). Although other, more limited, sanctions remained in place, this action marked a major shift, both legally and philosophically, in the United States relationship with South Africa. CAAA stipulated five conditions that had to be met before sanctions were lifted:

  1. 1.

    The release of Nelson Mandela and all other political prisoners    

  2. 2.

    The repeal of the South African state of emergency and the release of all persons detained under it

  3. 3.

    The repeal of the ban (in South Africa) of political parties 

  4. 4.

    The repeal of Group Areas and Population Registration Acts 

  5. 5.

    Good-faith negotiations with members of the Black majority

https://link.springer.com/chapter/10.1007/978-1-4615-4491-3_14

*

Een gedagte oor “‘Apartheid’ sanksies / sanctions (1987)”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s