SWART Apartheid van die ANC

*
Apartheid is deur die Engelse begin in 1854 en 1894, nie deur die vorige regering nie.  Die Boere en konserwatiewe Afrikaners sien en beleef die daaglikse skendings van menseregte, aanvalle, moorde, krisisse,  nagevolge van 30 jaar se afbreek, vernietiging van alle infrastrukture, staatsentiteite,  rassisme en diskriminasie,  swart apartheid, swart (gekleurde en indiër) bemagtiging, regstellende aksie WETGEWINGS wat slegs op die blankes toegepas word.    Watter lande pas toe in hulle lande wat vandag op Suid-Afrikaanse bodem gebeur?   Dit wat oorsee verkondig word, is met leuens gevul.

The scale of the destruction - Moneyweb

*

Onteiening sonder vergoeding is ‘n oortreding van internasionale reg waar dit elkeen van ons wat eiendom besit, se menseregte skend.  Internasionale ooreenkomstes is deur anc sowel vorige regerings ondertekening.

Racism and discrimination  –  B-BBEE and land expropriation

Land expropriation without compensation –  South Africa

Land expropriation without compensation

*

Apartheid en meer as 100 wetgewings is reeds sedert 1815-1961 onder Britse koloniale geskep in haar kolonies en in haar palemente bestuur.   Die Unie van Suid-Afrika is deur Engeland geskep en parlementêre  aanstellings is deur hulle tot 1961 beheer.

Rhodes (1894) en Shepstone (1854) het apartheid begin, regstreeks uit London uit.    Boere van die onafhanklike Boere republieke het geen insette gehad in wat die Britse regering besluit het nadat hulle al die gebiede en minerale regte geannekseer het nie.   Burgers is ingedwing in die 1910 Unie van Suid-Afrika.   Wetgewing van London, 1909, ‘n handjievol liberaal verligte Afrikaners het dit in opdrag uit London beheer en die res is ondergeskik aan London wat manipuleer en verwoes.

*

“Wat ons wil hê, is ‘n hoogste nasionale gesag om uitdrukking te gee aan die nasionale wil van Suid-Afrika, en die res is werklik ondergeskik.” Ander lande het vir ons, die mense van Suid-Afrika, besluit.    Die Suid-Afrika-wet is in Junie 1909 deur die vier koloniale parlemente goedgekeur en teen September 1909 deur die Britse parlement ingestel. 

https://www.britannica.com/event/South-Africa-Act

*

Die sogenaamde apartheid (1948-1961) was beter as die ANC regering of sogenaamde demokrasie.

Adv. Ike Khumalo en apartheid
https://www.youtube.com/watch?v=smyuFxrxfek

*

Apartheid – 1854

Jan Smuts – Churchill  –  Rhodes  – apartheid – British rules

Dertig jaar se afbreek in SA

Renwick en Brittanje

#Decolonisation 2019   #Dekolonialisasie

*

Die afbreek wat ons vandag sedert 1994 ervaar, is net ‘n feller en rooier kommunistiese rewolusie om die land en verskeie volke gouer af te breek tot niks oorbly nie.  Malema en sy terreurbendes voer dit met mag uit.    Diegene in beheer hiervan, wil nie stamme en volke steun nie, maar verlang ‘n liberaal gemenge multi-kultuur nasie wat nog nooit sal bestaan nie – nêrens in die wêreld was dit al ooit geslaagd nie.

Commonwealth and suppression by British Colonialism

Separate areas of British empire

Malema: Elizabeth Gunner

Malema – Rob Hersov links

White Killings –  Land  – Malema

High levels of Violence in SA  – July 2021 ongoing

Die feit dat nog meer as 100 apartheidswetgewings bygevoeg is na 1994 onder anc beheer,  is alles met liberale verligte Afrikaners asook veral regerings oorsee goedgekeur en daarom word daar ook heelwat ooreenkomste met die lande gesluit om swart bemagtiging en grondonteiening te bevorder,

Dakar 1986 –  Notes of H Giliomee

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Regstellende aksie –  Affirmative Action  –   Dakar 1989

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

*

Die politieke speletjies van vals projeksies word op die blanke, veral Boere en konserwatiewe Afrikaners geplaas sodat skuldgevoelens nooit moet ophou bestaan nie en die massa swartes word daarmee gelukkig gehou.   Diegene wat Suid-Afrika beheer is in hul noppies dat hierdie skuldgevoelens met leuens oorgedra word.     Daarom word daar op ‘eiendomsreg’ gefokus, en word die blanke beskuldig om die skuld vir alles wat verkeerd gaan, hiermee oorgedra.

Geprojekteerde sondes  – Projected sins

Daar is slegs ‘n 4-5 miljoen Boere en Afrikaners wat onmoontlik 90% van grond besit.   Dit sluit kinders hierby in wat nie eienaars van grondgebiede is nie.   Baie van die volkslede is reeds landuit vir beter geleenthede of bord kos op die tafel.   Daar is meer as 800000 sit in arm plakkerskampe of onder bome wat skaars kop bo water kan hou.

Grond en landbougrond   

Landbougrond wat geskik is vir landbou doeleindes, is slegs 22% van die totale SA oppervlaktegebied.  Dis eerder ‘n geval dat daar slegs 90% van die 22% beskikbare landbou grond is waarop Boere produktief boer op die stadium.   Grond wat voorheen aan Tuislande (Reservate) of kroongebiede behoort het, is onder verskillende aparte wetgewings geëis. Diegene wat in die gebiede woonagtig is, het nie verhuis nie, maar het aanspraak gemaak op grond wat aan slegs hulle behoort (aparte volke en stamme).    Grondgebiede wat nie aan die Boere of konserwatiewe Afrikaners behoort nie.

Indien in ag geneem word dat daar miljoene hektaar grond is wat aan die regering behoort, mineraalregte word deur regering beheer en daar is miljoene myne wat miljoene hektaar beloop, honderde wildsparke, staatsbosse, damme, kragstasies, skole, lughawens, moerasse, vleilande, pad en trein, hospitale en ander gebiede wat nog nooit aan enige Boer behoort het nie.   Daar is miljoene swartes wat reeds eienaars is van grond en daar is oor die 50 miljoen emigrante in die land, wat beslis nie bo in die lug rondsweef in balonne nie.  Hierdie leef ‘n gemaklike lewe onder die ANC bewind , met hul miljoene staatstoelaes (sassa) en waar daar etlike miljoenêrs ontpop het na 1994.

Grond in SA vir landbou en minerale

RDP  – HOP housing scheme –  title deeds

29 000 millionaire civil servants

The 7.5 million black ownership in SA

*

Die liberaal verligte grondwet van 1996 (1955 manifes van anc-pac-sakp),  meer dan 115 wetgewings wat dit bewys sowel as aparte gebiede van ‘grondeise, trust en kev (cpa) gebiede’ wat nog nooit opgehou bestaan het nie.  Wat die ANC, kaders en liberaal verligte Afrikaners gedoen het, was net om na 1996 meer as 100 wetgewings van hul eie gesamentlik te skryf en dit op Boere en konserwatiewe Afrikaners af te dwing as die swart skape.  Hiermee word slegs die sekere bevoordeeldes verryk.

ANC  – Freedom charter 1955

1955 ANC Freedom Charter

Rassistiese en diskriminerende wetgewings wat na 1994 onder ANC regering deurgevoer is, is reeds vooraf besluit by Dakar en andergebiede buite ons land se grense – 1982-1993 – Kodesa en Idasa.

Liberaal verligte ministers is blank van kleur wat help skryf het hieraan.  Moontlik gemaak deur kommuniste en liberaal verligte Afrikaners wat die Grondwet, parlement en wetgewings finansier.  Al hierdie afbreek, plundering, misdaad en korrupsie word in opdrag en met dieselfde finansiers se geldsakke uitgevoer.  Word alles so besteel en afgebreek sodat daar ‘n groter las geplaas word op versekering en -eise?

SA looting goes viral on TikTok

*

Kommuniste en hul liberaal verligte Afrikaners wat alles reeds sedert 1900 veroorsaak het in die land, behoort eintlik skaam te kry wat hulle aan die land, ekonomie en sy mense doen.  Duidelik is hul sekere westerse regerings baie goedgesind wat ons goeie ekonomie voor 1986 ook geboikot het.    Dit is ooglopend dat daar is nie iets soos skaamte in hul onderskeie woordeskatte nie, slegs die rewolusionêr kommunistiese trots hoe die land afgebrand en besteel word, staan soos ‘n paal bo water uit oor menseregteskendings.

Daar is die liberaal verligte grondwet van 1996 (1955 manifes van anc-pac-sakp),  meer dan 115 wetgewings wat dit bewys sowel as aparte gebiede van ‘grondeise, trust en kev (cpa) gebiede’ wat nog nooit opgehou bestaan het nie.  Wat die ANC, kaders en liberaal verligte Afrikaners gedoen het, was net om wetgewings van hul eie gesamentlik te skryf en dit op Boere en konserwatiewe Afrikaners af te dwing.   Hierdie wetgewings wat na 1994 deurgevoer is onder ANC regering, is reeds vooraf besluit by Dakar en andergebiede buite ons land se grense – 1982-1993 – Kodesa en Idasa.   Moontlik gemaak deur kommuniste en liberaal verligte Afrikaners wat die Grondwet, parlement en wetgewings finansier.  Al hierdie afbreek, plundering, misdaad en korrupsie word in opdrag en met dieselfde finansiers se geldsakke uitgevoer.  Word alles so besteel en afgebreek sodat daar ‘n groter las geplaas word op versekering en -eise?

Die liedjies van veral politici en parlementslede oor die vals apartheid is al holrug gery.   Boere en konserwatiewe Afrikaners, hou op skuldig voel oor dit wat deur die media en politici verkondig word.

Civil unrest: Hunt underway for instigator of the 'well-orchestrated'  attacks

*

Voor 1994, was daar GEEN volksmoord, geen massagrafte en min of geen mishandeling nie. Dit is wat die Waarheids-en-versoeningskommissie ná in-diepte ondersoeke bevind het.

Onder die sogenaamde (vals)Apartheid van 1961-1994 was daar: Hoër produktiwiteit, meer werksgeleenthede, hoër lewenstandaarde, beter onderwys, beter gesondheid, ekonomiese groei, beter infrastruktuur, minder korrupsie, minder misdaad, minder moorde en moorde, minder verkragtings, minder bankrooftogte, minder omkopery, ens. Dit is die teenoorgestelde van alles wat jy vandag in Suid-Afrika het – en dit alles om een-man-een-stem te kry.  Heelwat bekendes het studeer aan universiteite in Suid-Afrika, terwyl ander uitgewyk het om elders oorsee te gaan studeer.  Daar was heelwat werksgeleenthede vir swartes en anderkleuriges.

Ironies genoeg stem meer as 50% van die kiesers nie vandag nie. Swartes het na 1961 amptelik in alle reservate en tuislande vir hul onafhanklikheid gestem, en is deur geen Boere of konserwatiewe Afrikaners gedwing nie. Hulle het almal ‘n mensereg om hul eie leiers te stem gehad,  vlae en sommige het selfs ‘n weermag en polisie van hul eie sowel ‘n nasionale volkslied waarmee hul gespog het.  Bevolkingsaanwas bewys nie dat daar regtig moorde plaasgevind het nie, maar daar was soos normaalweg skermutselinge met die gereg – vandag is dit veel erger as voor 1994.

*

Ontnugtering met die liberale demokratiese eenheidstaatmodel van 1910, wat hulle geglo het sou werk, maar gevind het dat dit skouspelagtig misluk.  Dit was uit en uit ‘n Britse en westerse meesterstuk wat na anneksasies op elkeen van ons afgedwing is.   Blanke liberaal verligte Afrikaners was optimisties oor die liberale demokratiese eenheidstaatmodel wat in post-apartheid Suid-Afrika ontstaan het en selfs weer word dit 1982-1994 ervaar en op die res van ons afgedwing.  Skitterende mislukkings het na 1994 die land in waansinnige hoop ingedryf. Hulle is egter teleurgesteld deur die mislukkings van hierdie ANC-Marxistiese model, insluitend korrupsie, aanvalle, moorde, geweld en ongelykheid. Hierdie ontnugtering het daartoe gelei dat baie Afrikaners alternatiewe modelle van bestuur en gemeenskapsbou gesoek het.   En weer eens word daar voortgeborduur op samewerking met dieselfde kommuniste waarmee hul blad geskud het in 1994 en oorgawe bewerkstellig is.

Die Afrikaner verklarings wat onderteken is, was en is meestal multi-kultuur gemengde organisasies wat net hul eie belange vooropstel.   So bou dieselfde liberaal verligte Afrikaners hul eie troontjies, wat nie die Boere of konserwatiewe Afrikaners hierby insluit nie.   Dieselfde patroon was aanwesig met die ABO, die skep van vals onderhandelings na die moord op wyle Dr Verwoerd en die afbreek van aparte gebiede, wat steeds voortleef onder ander anc wetgewings na 1994.

Afrikaner-  verklaring 2024

Afrikaner multi-kultuur verklaring  –  Eloff-Buys

Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring

Veelrassige organisasies –  ABN

ABN en Dinokeng

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

*

VERWANTE ARTIKELS EN INLIGTING

Trustgebiede – Tuislande – Reservate en Kroongebiede

Trustgebiede –  Trustlands (segregation)

Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise

Traditional land and leaders – landclaims

Richtersveld – KHOISAN AND CPA

Ingonyama Trustland (Zulu people)

Zulu people – Ingonyama Trustland

Bophuthatswana homeland

Bophuthatswana Homeland (SA)

CPA’s in SA  – 2021

Indigenous land (old homelands)  – Trustland  –  CPA  – landclaims

Grond eienaars: ANC regeringsplase

Mining  Open Pit mining (Palabora)

Diamonds/Diamante   Gold/Goud -MINERALS

Landbou, voedselproduksie en besoedeling

Mineral Rights –  Minerale regte

Minerals  SA  Minerale

Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika

Tuislande en aparte gebiede in Suid-Afrika

Commissions  – TRC  – Waarheids en Versoeningskommissie na 1994

Waarheidskommissie

Click to access vol6_s3.pdf

Soros planne – OSF.SA Monsanto

Monsanto – George Soros – Suid-Afrika

George Soros – SA – Monsanto

Monsanto – Bill Gates

Bayer – Monsanto – Seed (global)

Monsanto – Bayer – Germany

Monsanto – Soros – BAYER (Germany) –  France

Bayer – Monsanto – South Africa – Bayer

*

Een gedagte oor “SWART Apartheid van die ANC”

Lewer kommentaar