* Nan Madol se aantrekkingskrag lê nie net in sy verlede wat eeue oud is nie, maar ook in die asemrowende metodes wat dit moontlik inhou om ons menslike begrip van antieke beskawings en hul verbintenis met die natuurlike wêreld beter te verstaan. 'n Leersame proses. Dit is 'n argeologiese terrein met 'n diep oeroue… Continue reading Nan Madol, Pohnpei
Skrywer: volksvryheid
Konsentrasiekampe tydens ABO
* Konsentrasiekampe gedurende Anglo-Boere oorlog II is 'n baba van die Engelse regering, maar hulle was nie alleen nie. Die Engelse regering EN al haar bondgenote, wat Afrikaners uit die Kaapkolonie daarby insluit, het die euwels op ons Boere volksgesinne van die bykans 20 Boere republieke afgedwing. Dit het gepaard gegaan met martelings, treiterings,… Continue reading Konsentrasiekampe tydens ABO
Stoelmonument Middelburg Kaapkolonie
* Die Rebelle van die Kaapkolonie is hardvogtig en moordadig deur die Kaapse owerhede behandel, net omdat hulle die Boere en Boere kommando's ondersteun en gehelp het tydens die Anglo-Boere oorlog twee. Die doodsvonnisse kan nie omgekeer word nie. Heelwat van ons volksgenote het waarskynlik al van die Stoelmonument gehoor, maar dra nie… Continue reading Stoelmonument Middelburg Kaapkolonie
Kennis is mag – Boere volksgenote
* Kennis is mag met veral die voortbestaan van individuele etniese volke wêreldwyd en wat niks met Ras of kleurvel te doen het nie. Volke verskil van mekaar en met velpigmente sal daar altyd verskille wees. Die Boere volk is en bly 'n blanke volk in Suid-Afrika en is nie verwant aan ander volke… Continue reading Kennis is mag – Boere volksgenote
SWART Apartheid van die ANC
*Apartheid is deur die Engelse begin in 1854 en 1894, nie deur die vorige regering nie. Die Boere volk sien en beleef die daaglikse skendings van menseregte, aanvalle, moorde, krisisse, nagevolge van 30 jaar se afbreek, vernietiging van alle infrastrukture, staatsentiteite, rassisme en diskriminasie, swart apartheid, swart (gekleurde en indiër) bemagtiging, regstellende aksie WETGEWINGS wat… Continue reading SWART Apartheid van die ANC
Renwick, Brittanje en bondgenote
* Renwick is moontlik beter bekend onder Suid-Afrikaners as sir Robin Renwick, die Britse ambassadeur in SA van 1987 tot 1991. As beloning vir sy getroue diens het die koningshuis hom in 1997 tot die Britse hoërhuis verhef met die titel Baron Renwick of Clifton, of Chelsea in the Royal Borough of Kensington and Chelsea,… Continue reading Renwick, Brittanje en bondgenote
Politieke speelballe
* Politieke partye poets behoorlik hul eie agendae. Kyk hoe gaan dit in die land, onder een sambreel, maar elkeen hul eie agenda, wat nie die belange van die land of haar burgers eerste stel nie. Hulle durf nie voetjies verkeerd sit nie, want hul 1996 grondwet bepaal dit, hulle word ingesweer onder 'n kommunistiese… Continue reading Politieke speelballe
Macaronesiese eilande (moontlik deel van Atlantis)
* Die Macaronesiese eilande, of bloot Macaronesia is 'n moderne naam vir verskeie groepe eilande van vulkaniese oorsprong in die Atlantiese Oseaan aan die kus van Europa en Afrika. Hulle behoort aan drie lande: Portugal, Spanje en Kaap Verde. Die Asore, Madeira, Selvagens, Kanariese Eilande en Kabo Verde word algemeen onder die term "Macaronesia" verenig. … Continue reading Macaronesiese eilande (moontlik deel van Atlantis)
Stede, dorpe, etniese volke oor die wêreld
*In Suid-Afrika is daar heelwat stede, dorpies en gemeenskappe wat verskillende lewenswyses toon, nes dit in ander lande en kontinente plaasvind. Daar is heelwat etniese groepe in Afrika maar ook ander kontinente wat eenvoud en vryheid verkies bo enigiets anders. Eilande is unieke gebiede wat etniese volke kan beskerm om hulself te beheer en regeer. … Continue reading Stede, dorpe, etniese volke oor die wêreld
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
* Geskiedenis herhaal self in Suid-Afrika. Die volgende gedeeltes verskyn in 'n oorsese publikasie en is langer as 'n eeu oud. Dit wat hieronder geskryf staan, is bygedra deur Afrikaners van die Kaapkolonie aan hulle Britse koningin Victoria om teen die Boere van die Boere republieke te veg. Dis 'n klomp geld om netso… Continue reading 1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
Noria’s in Hama Sirië
* Baie kenmerkende besienswaardighede in Hama is die dorp se ou houtwaterwiele, genaamd noria of "pottewiel", wat langs die Orontesrivier staan. Hulle is genoem die mooiste norias wat ooit gebou is. Die waterwiele was nodig omdat die rivier te diep gesny was om maklik en direk water vir gebruik te verkry. Daar is 16… Continue reading Noria’s in Hama Sirië
Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring
* Boshoff artikel - Die inwoners van Orania en hul leiers, is ingesluit by die multi-kultuur Afrikaner organisasies en roem daarop dat hul gegroei het na 1994 verkiesing. Hulle is ook saam die ander betrokke by AAI van Thabo Mbeki. Niemand kan voorskriftelik wees aan enige eienaar(s) van plase, plotte of landgoedere nie of selfs… Continue reading Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring
Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys
* Buys en Eloff gesprek - Die gemengde 'afrikaner' multi-kultuur organisasies wat 'n multi-kulturele 'reënboognasie' soort van gevorm het, wil 'n multi-kulturele kultuurverdrag vanaf die ANC regering verkry. Dis hul reg om dit te doen, maar daar moenie verwag word om ander volke saam te sleep nie. Dit is nie nou meer 1994 nie. Onder… Continue reading Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys
Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+
* Die staatsverval is al vir 30 jaar aan die gang, dog word daar gerieflik heelwat dinge onder 'n klip weggesteek of verdoesel. Korrupsie word selde indien ooit aangespreek. Beweringe wat gemaak word is dat die ANC verskeie 1994 skikkings verbreek het, maar die stellings hang subtiel in die lug. Afrikaner organisasies is buitendien… Continue reading Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+
‘Afrikaner’ verklaring 2024
* Dit is alombekend wie die 'Afrikaner' organisasies, hul leiers en selfs hul onderskeie netwerke is. Die spesifieke organisasies wat verklaar is, is nie slegs Afrikaners nie, maar hul roem daarop dat hul multi-kultuur (gemengde) organisasies is wat soms ook Afrikaanses genoem word. Dus word aangeneem die 'gemengde reënboognasie' van FW de Klerk. Hul… Continue reading ‘Afrikaner’ verklaring 2024
Bromelain – pynappel
* Daar word gerapporteer dat pynappels die potensiaal het vir die behandeling van brongitis, chirurgiese trauma, sinusitis, ens. Bromelain is 'n proteïenverteringsensiem wat verkry word uit die uittreksel van pynappel (stoom, vrugte en blare). Dit is 'n skemerkelkie van verskeie tiol-endopeptidases en ander komponente soos peroksidase, sellulase, fosfatase en verskeie protease-inhibeerders. Pynappels bevat heelwat… Continue reading Bromelain – pynappel
Pynappel – Bromelain
* Vars pynappels of versap. As gevolg van die hoeveelheid bromelain, vitamien C en vitamien K wat vars pynappelsap bevat, is dit maklik om te sien hoekom baie van hierdie gebruike gevestig geraak het; sommige is mities, maar ander het eintlik 'n basis in die wetenskap. Deur die geskiedenis is pynappelsap gebruik as 'n gisvoorgereg,… Continue reading Pynappel – Bromelain
Bromelain en ensieme
* Bou jou gesondheid met vars produkte, slaai of versap dit in unieke geure. Spysverteringsensieme kan verkry word van aanvullings of natuurlik deur voedsel. Voedsel wat natuurlike verteringsensieme bevat, sluit in pynappels, papajas, mango's, heuning, piesangs, avokado's, kefir, suurkool, kimchi, miso, kiwivrugte en gemmer. * Basies kan jy jou eie vars sap maak, geurig na… Continue reading Bromelain en ensieme
Politieke skip in SA
* Enige land het tradisionele volke - Suid-Afrika ook - blanke, bruin en swart volke. Daar is eerstens verskillende tradisionele volke in Suid-Afrika, veral swart en bruin, wat spesifiek vir 'n politieke party stem, maar ander verkies om nie deel te wees van die groot skip nie, maar eerder hul eie leiers kies,… Continue reading Politieke skip in SA
Weermanipulasie
* Operasie popeye was een daarvan en dan word daar vertel dis normale wind en weerstoestande, wat dit nie is nie. Wolkemelk is reeds aan baie van ons bekend voor 1970 reeds in Suid-Afrika en baie ouer persone het dit ook so verduidelik, dat goed op wolke gegooi word om die normaliteit van enige land… Continue reading Weermanipulasie















