Rhode eiland VSA

* Rhode eiland, is geleë aan die kus van Nieu-Engeland.  Dit is die kleinste staat in die Verenigde State van Amerika wat ook bekend staan as die Oseaan staat.   Die staat het 'n lang geskiedenis van visvang en maritieme handel, wat tot vandag toe voortduur.   Daar woon ongeveer 1 miljoen inwoners.  Providence is die hoofstad… Continue reading Rhode eiland VSA