*Hulle word dikwels datamakelaars, datamyners of reuse-databasis van persoonlike inligting genoem. In werklikheid is dit niks hiervan nie. Stelsels wat te goed is om waar te wees, het gewoonlik of meestal heelwat gate en leemtes wat inligting ontsnap of selfs gekaap kan word. DIT gebeur baie in die tye waarin ons leef. Daar… Continue reading Breinkrag – Brainpower
Kategorie: Manipulasie – manipulation
Weermanipulasie
* Operasie popeye was een daarvan en dan word daar vertel dis normale wind en weerstoestande, wat dit nie is nie. Wolkemelk is reeds aan baie van ons bekend voor 1970 reeds in Suid-Afrika en baie ouer persone het dit ook so verduidelik, dat goed op wolke gegooi word om die normaliteit van enige land… Continue reading Weermanipulasie

