* 'n Graaf word 'n graaf genoem, nie iets anders nie. Net omdat dit 'n graaf is, wat nuttig gebruik kan word in vele opsigte, tuinwerk, bouwerk en vele ander projekte, beteken dit NIE dat die graaf al die grond wat opgeskep word aan die graaf behoort nie. 'n Graaf kan ook aangewend word om… Continue reading Oud President Paul Kruger en Verraad teenoor Boere republieke
Skrywer: volksvryheid
Bitcoin – Bill Gates and Richard Branson
*They say it is a fake story, but it is possible, there are various information ... Real life Superhumans - Bill Gates and Richard Branson, have announced their 1.2 billion dollar investement to Bitcoin Focus Group and, they are expecting double the value of investment in just half an year. If you haven't heard of… Continue reading Bitcoin – Bill Gates and Richard Branson
Francis William Reitz
* F W Reitz, President van die Oranje Vrystaat saam met Jan Smuts, was verantwoordelik vir die ultimatum wat uitgeloop het op die oorlogsverklaring tussen die Boererepublieke en Brittanje in Oktober 1899. Reitz het Pretoria saam met Kruger verlaat terwyl die Britse magte in Mei 1900 opgeruk het. Hy was later een van die… Continue reading Francis William Reitz
Beplande ondergang – A failed country
* Die geskiedenis in elke land op aarde, sluip die lewens-aar van elke volk en stam binne. Dit het 'n manier om altyd te herhaal - wat was, is en sal weer wees. Al probeer die konkelaars, korruptes, misleiers en misdadigers hoe hard, volke en stamme sal bly voortbestaan. Yster en klein meng nie. Veelvolkigheid… Continue reading Beplande ondergang – A failed country
Pure plaas – Plaashekke en Windpompe
* Plaashekke en windpompe verskil van plek tot plek, plaas tot plaas en huis tot huis. Beide was vertroulinge vir jonk en oud in die ou dae. Kinders was altyd in hul noppies om die hekke oop en toe te maak. Daarteenoor, was windpompe die Boer se lewensaar en handlanger en kon water diep uit… Continue reading Pure plaas – Plaashekke en Windpompe
Boere en Beveiliging
* Die plattelandse dorpies en naasliggende boerderye in die Vrystaat loop sporadies en erg deur onder veediefstal en sindikate. Dit moet egter uitgewys word dat ander provinsies saam deurloop en die Boere nie gespaar word nie. Dis feller as ooit. Soms maak die sindikate gebruik om hul handel en wandel verder te deel. Met die… Continue reading Boere en Beveiliging
2021 – Impak van SA veediefstalle, plaasaanvalle en moorde
* Daar is altyd nabetragtings in enige misdaadtoneel wat sensitief en traumaties is. Daar is ander volke wat klippe gooi om te stenig en regering wat alles ontken dat dit nooit gebeur nie. Dis omdat hulle nie in die Boere volk se skoene staan, fisies aangeval of gemartel word nie, daarom leef hul in ontkenning. … Continue reading 2021 – Impak van SA veediefstalle, plaasaanvalle en moorde
Constitution 1996 Grondwet – POLISIE – POLICE
* Those who sit on the green chairs in Parliament SA, as well as the political parties, know exactly what is written in the 1996 Constitution. They were there around the CODESA 1993 and even the IDASA tables in 1986 and were sworn into parliament. More information about the Police service in SA. What is… Continue reading Constitution 1996 Grondwet – POLISIE – POLICE
Skaakspel van Swart bemagtiging, korrupsie, skending van menseregte
* Suid-Afrika is nie net omstrede vir hul diskriminerende wetgewings teen elke blanke minderheidsvolk nie, maar bekend as die land met die meeste misdaad, sindikate en korrupsie ter wêreld. Verskeie sogenaamde multi-kulturele politieke partye neem deel hieraan en hulle onderskryf die 1996 Grondwet (1955 anc-pac-sak manifes) en word daaronder ingesweer. Dit word met opset gedoen… Continue reading Skaakspel van Swart bemagtiging, korrupsie, skending van menseregte
Krugerdag 10 Oktober
* Verseker was die instelling van Krugerdag vir die voorsate 'n belangrike gebeurtenis om te herdenk en ook vir toekomstige byeenkomste. Dit was as openbare vakansiedag verklaar vanaf 1882 tot 1899 in die onderskeie Boere republieke, spesifiek die ZAR. Na Uniewording, was daar 'n 'ondebreking van die vakansiedag', want die Boere republieke is ingedwing onder… Continue reading Krugerdag 10 Oktober
Salarisse en byvoordele van tradisionele leiers in SA
* Dit is basies algemene kennis in Suid-Afrika, asook meeste van SA se Hansards - die notules van verskillende vergaderings in parlement, wat beskikbaar is op internet, hoe daar gediskrimineer word. Soms word beeldmateriaal ook verskaf om dit te bevestig. Dit is beslis so dat tradisionele leiers vir verskillende Swart. Khoi san en Griekwas… Continue reading Salarisse en byvoordele van tradisionele leiers in SA
Pariah state Transnistria
* Pariah states are states that are considered expelled because of their government. Anyone who does not abide by international rules or refuses to cooperate with the international community in wide areas must expect sanctions. This map shows countries that are either currently labeled as pariah states, or were formerly labeled as pariah states by… Continue reading Pariah state Transnistria
Landbou, minerale en rykdom
* Biljoenêrs, multi-miljoenêrs, wêreldbekende ikone en regerings besit miljoene hektaars grond, maar veral landbougrond, groot kastele of wonings, besighede wat daarop uit is om die middelklas en armes van die publiek te manipuleer in 'n wurggreep om nie maklik te ontsnap nie. Daar word regdeur die spektrum, spesiale groot stede gebou om hierdie onderdane binne… Continue reading Landbou, minerale en rykdom
Water mafia’s en korrupsie in SA waters
* Die korrupsie sneeuballe in Suid-Afrika is groot en tuimel sedert 1994 die afgrond in. Was alles beplan na wyle Dr Verwoerd se dood? Die Idasa samesprekings in die 1980's en die Kodesa wat dit opgevolg het, alles befonds deur soros en osf.sa en ander liberale organisasies. Die regeerders van die land en hul bondgenote… Continue reading Water mafia’s en korrupsie in SA waters
Rivierblindheid – Onchocerciasis
* Die siektestoestand, rivierblindheid of onchocerciasis word 100% deur 'n vlieg se byt wat oorsit en parasiete veroosaak wat wyd in Afrika, Yemen sowel as Suid-Amaerika voorkom. Dit tas die vel aan, maar veral oë, wat blindheid kan veroorsaak. Die vlieg kom nie normaal voor in Suid-Afrika nie, maar met toerisme is dit 'n skrale… Continue reading Rivierblindheid – Onchocerciasis
Eksterne selfbeskikking – Volle soewereiniteit
* ALLE Volke het 'n internasionale reg om deur hul eie leiers regeer te word in gebiede wat hulle sin is. In Suid-Afrika is daar nie net verskillende gekleurde of swart volke en nasies nie. Daar is verskillende blanke volke en nasies wat gerieflik van die tafel afgevee of eenvoudig ontken word. Nie alle blankes… Continue reading Eksterne selfbeskikking – Volle soewereiniteit
South Africa – Failed and robbed country
* South Africa is since 1994 a failed country, it is more than 30 years now and it is still the case. Because of all the murders, attacks, rapes, human trafficking, crimes, corruption, captures, coups, guptas, it is really a mafia state. The list of those in power and different levels of government, well-paid,… Continue reading South Africa – Failed and robbed country
INDOKTRINASIE
* Dit is al vir jare aan die gang onder ons neuse, inteendeel, dis eeue oud. Breinspoel speletjies is lewendige parassiete en leef rondom elkeen van ons. Dit sluit alles hierby in, soos misdaad, korrupsie, verkragtings, moorde en selfs vals vlag aanvalle en moorde ook. Vals vlag regerings, organisasies en heelwat besighede hou hulle daarmee… Continue reading INDOKTRINASIE
Die korruptes in Suid-Afrika
* Die voetspore van misdaad in Suid-Afrika, is wyd, redelik verspreid en ver gevorderd. Net soos dit hier in SA aan die gang is, loop dit ook oor kontinente en lande, veral regerings asook staatsentiteite en besighede wat oral 'n vinger in die misdaadkoek het. Hulle mag soms gesofistikeerd voorkom en kan nie maklik herplant… Continue reading Die korruptes in Suid-Afrika
SA gevangenisse en rehabilitasie
* Rehabilitasie is 'n groot woord, veral vir enige misdadiger en spesifieke misdade wat hul pleeg terwyl hul later in tronke sit en hul vonnisse uitdien. Daar bestaan weinig sukses gevalle hiermee, maar kos die belastingbetalers en slagoffers van die misdadigers se geweld 'n kleinhuisie of paleis se geld. Dis nie die slagoffers… Continue reading SA gevangenisse en rehabilitasie













