Munisipale onafhanklike stemkrag

* Hoe kan dit politieke geknoeiery in SA gestop word? Begin onder op munisipale vlakke en bou voort, dit wat as streek en munisipale vlakke bekendstaan. Die uitslag kan later groter en meer bepalende faktore wees. Benoem en stem vir onafhanklike verteenwoordigers. STEM alle politici uit met onafhanklike verteenwoordigers sodat dit begin kan wees van… Continue reading Munisipale onafhanklike stemkrag

Volkereg, Konfederasies, Federasies

* ALLE Volke het 'n internasionale reg tot vryheid, om hulself in gebiede wat aan hulle behoort het, hul eie leiers te kies en hulself te regeer.  Dit is en bly 'n internasionale reg om dit uit te oefen, en word nie deur politici beheer nie.   Slegs  in Suid-Afrika en waar kleiner volke onderdruk word,… Continue reading Volkereg, Konfederasies, Federasies