Naeltjies, Lourierblare – Cloves, Bay leaves

*

Die waarde van die gebruik van Naeltjies en Loerierblare, apart of gesamentlik, is ongelooflik en die lys vir natuurlike gebruike is, veral genesingswaarde, is moontlik nog langer as wat ons ooit sal weet.   Soms word natuurlike produkte se waardes weggesteek en dis die gewone publiek wat hul eie proefkonyne is.    Feit is, die Boere volk se voorgeslagte het op al hierdie natuurlike produkte grootgeword en heelwat herstellings en siektestoestande ten goede teengewerk.   Algehele herstel met natuurlike produkte is noodsaaklik.   

Bay Leaf Stock Photos, Images and Backgrounds for Free Download

*

Gesonde eetlus ontwyk die mens tydens siektestoestande, maar sodra ‘n gesonde eetpatroon gevolg word, is dit beter om so gesond as moontlik te leef.  Wees op jou hoede wat nadelig vir jou mag en kan wees.  Die internet bevat heelwat inligting, veral vervloeë gebruike, oor spesifieke produkte wat die kind in mens wakker maak.   Eugenol (naeltjies) word in verskillende plante aangetref.   So is swart peper en borrie deel van ons as volk en huisgesinne.     Tog glo baie nie in natuurlike produkte nie.

*

Ken jouself

Elkeen ken hul eie liggaamsfunksies en weet hoe resultate is deur klein te begin, wees sag op jou liggaam en vermy die misbruik van teveel op ‘n slag.  Die beste manier is om nie altyd laboratoriums te vertrou nie, maar eie instinkte te volg.   Diegene wat aangewese is op die medici en vertrouelinge, is 100% reg.  Doen so voort.

Die kind vanuit die Boere republieke wat gelees en geleer het, wat werklik saak maak.   Gaan eerstens terug in die kindspore van die verlede en maak die gebruike vandag van toepassing.   Baie van die ouers vandag wil nie teruggaan in die natuurlike produkte nie, tog is dit heel betroubaar.  Daar is wel klein liggaamsprobleme wat nie oornag ontstaan het nie en moet ander daarmee help.   Maar neem dit wat waarde het en koester dit.  Wat jare terug op rakke beskikbaar was, is nie noodwendig vandag die geval nie.    Soms raak van die virusse, bakterie en swamme ook deur hul meesters aangepas om mense vanuit ander hoeke aan te val en lewens word sodoende verwoes.  Soms word produkte eenvoudig afgehaal van die mark af,juis omdat die ou BOERE rate van waarde was, wat gewerk het en steeds werk.  Daar is selfs medisinale produkte van pharma  wat afgehaal word, veral as dit wel gewerk het.

Beide Loerierblaar en Naeltjies bevat Eugenol, wat waarde toevoeg, nie net in jou voedselgeregte nie, maar op verskillende ander maniere.   Dit het ook ‘n invloed in die innerlike, sowel geestelike voortbestaan, vir mense, diere en omgewing, ‘n beter lewenstyl.

Die Loerierblaar (Bay Leaves) bevat die bestanddeel Eugenol soos Naeltjies.   Naeltjies en Loerierblare was baie in ons voedsel gebruik vir dekades, lank voor 1970 reeds.    Kerrie geregte , selfs poedings, asook BRON wat absoluut ‘n wenner was en steeds is as dit gemaak word.

Wat is BRON?

Kyk gerus hierna – dis waardevol en ons voorgeslagte het dit smaaklik gemaak .

Make your own

Bron – Brawn
https://www.youtube.com/watch?v=ScQ1wRgrrUk

Pig brawn
https://www.youtube.com/watch?v=ex2Vq-tSHp4

*

Die vraag wat elkeen hulself moet afvra of selfs oordink, hoe gesond was ons voorgeslagte met al hierdie natuurlike produkte in hul voedsel en selfs rondom hul huise.  

Die Trek en die Boere volk

Om met ossewaens, osse of perde te trek as hul enigste vervoermiddels is baie later eers deur voertuie vervang, is beslis nie ‘n grap nie.   Hulle was slegter af, want elke dag moes hul 24/7 op hul hoede wees – ons ook.   Hulle moes hul huise beweeg om hulself te kon beskerm.  Heelwat bloed het destyds gevloei, selfs in die laers soos Bloukrans en ander gemeenskaplike trekke.   Dit kom daarop neer, ons is maar nêrens 100% veilig nie.   Die belangrikste HULLE was vry en het hulself regeer.   Wie sal ooit weet wat hul werklike redes was hoekom hulle getrek het.  Daar is baie aantekeninge oor die hoofredes soos om nie onder die Engelse bewind en Afrikaners te bly nie.    Vandag kan die vrye natuur en omgewing net sekere tye geniet word.   Om ver te stap en die natuur te geniet hou heelwat gesondheidswaarde in wat dit benut, maar dit sluit nie die aspekte van onveilige toestande hierby uit nie.   In die sestiger en later kon kinders vrylik beweeg maar nie meer vandag nie.  Dinge het drasties verander, dus moet daar ook op ander dinge gefokus word.

Potjiekos en ander disse

Dis maklik om dit saam jou voedsel of drankies te geniet.   Die twee waardevolle kruie is nooit oormatig in voedsel gebruik nie en dus was kinders daaraan blootgestel op ‘n goeie manier en is dit nie in oormaat te gebruik nie.  Daar was perke in alles en selfs die gebruik van Naeltjies en Loerierblare kan ook newe effekte toon, veral vir persone wat reeds op verdunning van die bloed is (bloedklontvorming).  Raadpleeg altyd u geneesheer of alternatiewe voor gebruik.   Selfs die gebruik van kasterolie kan nie eenkant geplaas word nie.

*

Cloves (eugenol), have different benefits, supporting liver health, support and benefit immune system, improving oral hygiene, relieving pain and inflamation, fighting bacteria , helping with digestion, killing parasites and their eggs.   It is rich with nutrients like Vitamines, A, C, E, K and Manganese, sowel Magnesium en Potasium.

By removing free radicals from your system, the antioxidants found in cloves can help lower your risk of developing heart disease, diabetes, and certain cancers. Reduced ulcers  – some studies show that cloves may help protect your stomach from ulcers.

Special caution is needed during pregnancy, breastfeeding, and if taking blood-thinning or diabetic medications, as cloves can affect blood sugar and clotting.

As always – is not good to overdose yourself, start smart with small amounts.

*

MORE INFORMATION – VERWANTE INLIGTING

‘n Gesonde liggaam huisves gesonde boustene teen siektestoestande en immuniteit.

Suurlemoenwater, beet, coconut, kersies, granate, basil, dadels, vrugtes/groentes (sonder gmo) asook genoeg proteïne, gelatine (kollageen) sowel chia saad, kan lewensgehalte verhoog.

Collagen is one of the materials that make up cartilage, bone, and skin. Taking gelatin might increase the production of collagen in the body.    People use gelatin for aging skin,  osteoarthritis, osteoporosis, brittle nails, obesity, diarrhea, and many other conditions, but there is no good scientific evidence to support these uses.

https://www.webmd.com/vitamins/ai/ingredientmono-1051/gelatin

Beets and their juices contain Betaine which increases urine acidity, prevents build-up of struvite and calcium phosphate and reduces the chances of kidney stone formation. Other effective cleansing agents are coconut water, cucumber juice and cherries.

 

Lees gerus meer daaroor

https://www.bajajfinserv.in/insurance/health-benefits-of-cloves

*

Clove ethanolic extract (CEE) indeed possessed effective in vitro antimicrobial properties against Urinary Tract Infections (UTIs)-causing bacteria especially Proteus mirabilis and Staphylococcus epidermis. At similar eugenol concentration, CEE even performed better than the commercial clove essential oil as a broad-spectrum antimicrobial and antioxidant agent.
https://pmc.ncbi.nlm.nih.gov/articles/PMC8300942/#:

Eugenol is found in a variety of plants, including Eugenia caryophyllata (clove),   Myristica fragrans (nutmeg), Cinnamomum tamala (Indian bay leaf), Cinnamomum verum (cinnamon),  Ocimum basilicum (common basil), Ocimum tenuiflorum (holy basil/tulsi), Lippia multiflora (lippia tea), Mentha piperita (peppermint), Curcuma longa (turmeric), and Zingiber officinale (ginger).

Clove (Eugenia caryophyllata syn Syzygium aromaticum), consisting of eugenol (70–85%), eugenol acetate (15%), and caryophyllene (5–12%), is considered a major source of eugenol. This volatile compound has a wide spectrum of biological properties used in personal care products, such as a local antiseptic and anesthetic, and as an antimicrobial in the food industry.

READ MORE

https://www.mdpi.com/1420-3049/29/23/5536


*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

Lewer kommentaar