Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa

Op 4 Oktober 2018 het Ramaphosa by die werkloosheidsberaad gevra dat Suid-Afrika eerste gestel moet word en versoek dat Suid-Afrikaners plaaslike produkte koop.  Suid-Afrika se blankes is sedert 1994 uit die ekonomie met swart bemagtiging (B-BBEE) gevoeter en dan word daar verwag dat ons blankes plaaslik moet koop.  Dus - blanke burgers, by wie is… Continue reading Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa

RAMAPHOSA ON HIS MISSION

Ramaphosa,  het in November 2017 verklaar:  "We condemn the farm killings that continue to take place in our country,  Because we can never justify any form of taking of life.  The farm killings must be brought to an end"   - what end?   Een oomblik erken hy die moorde en leef verder in ontkenning.   Natuurlik sal… Continue reading RAMAPHOSA ON HIS MISSION

Gemaskerdes

Soms kruip die gemaskerdes weg agter veel vals vlaggie projekte.  Dis 'n siek, skynheilige, kommunisties-gemanipuleerde land waarin ons lewe,  wat gevul is met daaglikse misdaad, korrupsie, moorde, verkragtings, dwelmverslawing - alles wat deur owerhede en hul agente self geskep is om ons almal uit te wis en terselfdertyd mildadige inkomste verdien.  Misdaad het vir sommige… Continue reading Gemaskerdes

Selfbeskikking (Marteling-Torture)

Saam in die sinkende boot of is daar 'n reddingsbootjie vir ons volk?  Besluit self of daar van Selfbeskikking (om onafhanklike gebied(e) te verkry),  gebruik gemaak word al dan nie.  Met al hierdie internasionale verdrae wat die regering  onderteken het en nie nakom nie, behoort hulle op internasionale vlak vir al die moord en martelings… Continue reading Selfbeskikking (Marteling-Torture)

2017-18 Moorde van Boere in SA

* Die statistieke van 2017-2018, spel duidelik uit hoe daar aanvalle en moorde brutaal, met baie geweld en martelings, teenoor Boere in SA plaasvind.   Of die misdadigers ooit gevang en vervolg word is nie duidelik nie.    Daarteenoor ontken Ramaphosa en ander leiers dit op internasionale podium dat aanvalle en moorde onwaar is.   Plaasmoorde, stadsmoorde… Continue reading 2017-18 Moorde van Boere in SA

Lewenserosie lei tot Selfbeskikking

Die Afrikaners en Boere, dit wil sê, alle blankes wat dieselfde onderdruk en teikens is vir barbaarse aanvalle om uitvermoor te word, se lewens word weggekalwe soos erosie.  Daaraan word ons daagliks blootgestel.  Die erosie van die lewe vernietig lewenspatrone en raak die hele families.   Wanneer iemand vermoor word is dit die hele familie wat… Continue reading Lewenserosie lei tot Selfbeskikking

Grond – Land (SA)

Die Grondkwessie in SA (hervorming) sluit nie korrupsie uit nie - daar is heelwat.  Alhoewel "aanklagtes" deur regering (ANC-DA-EFF) en selfs ander politieke partye, dat blankes die meerderheid grond besit, verdoemend is en algemeen voorkom, is dit totaal en al vals.   Daar is selfs onderstrominge binne ANC geledere hieroor soos deur vorige president Mbeki aangedui… Continue reading Grond – Land (SA)

Stem uit die Graf

Sy stem herrys uit die graf - die video materiaal is gedoen net voor sy dood.  Die video materiaal is verrassend en word heelwat feite verskaf deur 'n persoon wat direk daarmee gewerk het.   Netso verrys al die feite rondom die tuislandverhale wat floreer het voor 1994.    Dit sal ook mettertyd bewys word, hoe… Continue reading Stem uit die Graf

FINANSIERING Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

* Daar is verskeie groepe politieke partye, nasionale en internasionale borge, besighede, organisasies asook finansiers, in Suid-Afrika sowel op internasionaal vlak, betrokke by hierdie parlementsgebou en al hul werksaamhede wat hier vooruitvloei.   Meer finansiers in hierdie klein landjie met soveel minerale om weg te neem, is betrokke.     Parlementsgebou in Kaapstad - Parliament building in… Continue reading FINANSIERING Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

Leuens na 1994 en SKENDING van Menseregte

Daar is GEEN ooreenkomste wat die man, Mandela daardie tyd genoem het in sy video en wat vandag gebeur nie.   Mandela het verseker nog harder aan swart bemagtiging gewerk, want hy het die eerste wet onderteken.  Hierdie woorde is alles 'n spul leuens en dit wat na 1994 gevolg het is skending van ons as… Continue reading Leuens na 1994 en SKENDING van Menseregte

Pluimvee – Hoenders (Poultry)

* Wie hou nie daarvan dat 'n haan kraai vroegoggend nie?   Vir baie stadsjapies is dit rusverstoring en verkies eerder die geraas van voertuie, vliegtuie en uitlate as die haan se gekraai? Al is daar net een haan in 'n dorpie of stad dan word daar gekla, maar die vele honde wat blaf of katte… Continue reading Pluimvee – Hoenders (Poultry)

Is this really Land expropriation?

Gedeeltes van die artikel is ook deur 'n bydrae van Front Nasionale Politieke party geskryf en is derhalwe so geplaas.  Daar was ook inligting deur eienaars in die omgewing, asook Afriforum betrokkenheid en inligting geplaas.  Hoe kan vreemde lande in Suid-Afrika kom vestig, onder die voorwendsel van "grondhervorming" - China het niks met ons te… Continue reading Is this really Land expropriation?

Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture

Nie alle grond in Suid-Afrika is geskik vir landbou doeleindes nie.   Wat baie burgers of selfs buitelanders nie (wil) weet nie, is dat Suid-Afrika ryk neerslae het aan alle tipes minerale.  Die artikel is nog nie heeltemal volledig nie, en heelwat inligting sal bykomend toegevoeg word of in aparte artikels geplaas word, weens die grote… Continue reading Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture

RASSISME – RACISM

Die doel van Swart bemagtiging is om ons blanke volk totaal en al ekonomies te ontmagtig en te vernietig.  Die ANC regering se hele beleid en al hul wetgewings, selfs die grondwet is gevul met rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes in Suid-Afrika.  Dit opsigself is 'n Internasionale misdaad om teen ander volke se velkleur… Continue reading RASSISME – RACISM

Peter Bystron in Suid-Afrika

Peter het Suid-Afrika besoek om hom te vergewis wat in Suid-Afrika aangaan met blanke moorde en plaasmoorde.  Hy het ook met Front Nasionaal gesels. TGP Exclusive: German MP Peter Bystron Travels to South Africa, Interviews Woman Whose Farmer Husband Was Murdered In Front of Her and Her Children READ ALSO:   ARTICLE : Mariandra Heunis, slagoffer… Continue reading Peter Bystron in Suid-Afrika

Mariandra Heunis, slagoffer van plaasmoorde in SA

MARIANDRA HEUNIS is 'n slagoffer van plaasmoord.   Daar is verskeie hartseerverhale, oopgrafte, moorde en jong slagoffers van geweld.  Om te sien hoe jou pa doodgeskiet word kan vir geen kind 'n mooi gesig wees nie - dis 'n blywende letsel.  Sy sal nooit weer haar pappa sien nie - nooit haar pa leer ken nie,… Continue reading Mariandra Heunis, slagoffer van plaasmoorde in SA

Skending van Menseregte

Skending van Menseregte van Blanke volke Elkeen het die reg om te lewe volgens die sogenaamde Grondwet van SA.  Ongelukkig kom die owerhede nie hul pligte na om ons te beskerm teen terroristiese aanvalle en misdadigers nie.   Daar word op elke vlak van die samelewing teen ons blanke volk gediskrimineer om ons ekonomies te ontmagtig… Continue reading Skending van Menseregte

South Africa: Farm and Boer killings

* THE TERRORISTS ARE STEALING OUR RIGHT TO LIVE IN SOUTH AFRICA It is in THEIR constitution that all of us have a right to live in South Africa. The Struggle for Everyone's Equal Worth in South Africa (2018) Official Documentary * LISTEN TO THIS MAN FROM SWEDEN South Africa / Suid-Afrika WHITE CROSSES:   1… Continue reading South Africa: Farm and Boer killings

Witkruis monument Augustus-September

WHITE CROSS MOMUMENT - AUGUST-SEPTEMBER Simpatie aan elke naasbestaande.      Jaarliks word nuwe kruise bygevoeg om geliefdes te probeer verenig en bemoedig.   Verskeie mense is al sedert 1994 brutaal gemartel en vermoor.  Lita as voorbeeld, het albei haar ouers in 2000 verloor as gevolg van 'n grusame plaasaanval waar beide gemartel is tot hul… Continue reading Witkruis monument Augustus-September

Radikale onteiening en GEWELD

* Dreigemente is nie altyd noodwendig net dreigemente nie, nie as daar soveel martelings en moorde onder ons blankes is nie.  NIE as daar soveel haat en radikale geweld gepreek en uitgespreek word nie.   NIE as ons sien dat daar niks deur owerhede gedoen word nie.   Hulle gaan niks doen om ons te beskerm nie. … Continue reading Radikale onteiening en GEWELD