Misdade van die internasionale reg

Niemand mag sing hulle wil Piet, Jan, Koos of 'n Boer uitwis nie.   Dit is en bly dreigemente en niks anders nie.   Dit bly steeds 'n internasionale misdaad om ander aan te hits om te sing daarvan, om ander mense uit te wis.    Dit is en bly dreigemente wat uitgevoer moet word.   Dit gebeur… Continue reading Misdade van die internasionale reg

Blanke jeugdiges vermoor in Suid-Afrika

Aanvalle en moorde - hetsy dit plaas of stad en dorp is.  Hetsy dit is waar ontspan langs 'n braai of terwyl die kos gemaak word.  Wees ALTYD paraat.   Dis ons wat altyd een voor moet wees waar hierdie terroriste inkom, met hul onwettige vuurwapens of messe aanval en nie omgee om lewe te verruil… Continue reading Blanke jeugdiges vermoor in Suid-Afrika

Grondhervorming SA Parlement – 2018

* 'n Geruime tyd gelede was die Mosie in 2018 ingedien in die Suid-Afrikaanse parlement,  waarin voorgestel is om veranderinge aan die Grondwet aan te bring rakende die onteiening van grond sonder vergoeding.      Daar het publieke vergaderings plaasgevind asook was daar geleentheid gebied vir skriftelike besware wat ingedien is.    Heelwat skakeling het… Continue reading Grondhervorming SA Parlement – 2018

Grondwet SA en wetgewing

Die burgers, die Boere van die eens onafhanklike Boere republieke en die Afrikaner se stryd het nie gister begin en gaan beslis nie môre eindig nie.   Niemand kan dit wegredeneer nie, daar was heelwat blanke liberales, veral uit die Kaapkolonie, destyds betrokke saam die Britte wat teen die Boere Republieke gekant was.  Ironies dat van… Continue reading Grondwet SA en wetgewing

Genocide – Vernietiging van ‘n volk

* Dis 2010.    Op die plaas Tweefontein is Willemien Potgieter brutaal vermink en vermoor, haar ouers gemartel tot die dood toe.    Wat het Willemien te doen met 'n heksejag om vermoor te word?  Sy is nie die enigste kind wat al vermoor is in Suid-Afrika op so 'n brutale manier nie.  Sy was… Continue reading Genocide – Vernietiging van ‘n volk

Plaasmoorde lys : Muur van Herinnering

Hierdie moorde is slegs Plaasmoorde.   Die Muur van Herinnering is opgerig deur die Hennenman Boerevereniging. Die 3 regop suile stel die Man, Vrou en Kind voor wat baie keer saam in 'n plaasaanval vermoor word. Die 3 suile is 14 m, 10m, en 5m hoog. Die verbinding dui op 'n hegte gesins verband wat baie in die… Continue reading Plaasmoorde lys : Muur van Herinnering

Onteiening (nasionalisering)

Vreemde, tog bekende stemme weerklink uit die verlede wat 'n vals vlag demokrasie en fatale "reënboognasie" wat nooit bestaan het nie, verkondig.  Aandring op radikalisme.    So baie vra: het ons regtig 'n demokrasie?   Dan weerklink die stem van 'n FW de Klerk van 1990 oor sy opgeblaaste referendum saam Dakargangers en Kodesa grondwetskrywers en… Continue reading Onteiening (nasionalisering)

Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal

Land in South Africa - Private and communal land (CPA).  Reserves and British Crownlands were implemented long before 1900.   Since 1840's by the British Empire and colonial rules.   They also annexed all minerals and mines, ruled from London since 1902. Suid-Afrikaners, veral die huidige regering en politici,  wat hul soms uitlaat oor Blankes die meerderheid… Continue reading Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal

Boere volk se deelname in Suid-Afrika

* Belastingbetalers dra heelwat by tot die staatskas in Suid-Afrika en die Boere volk is ongelukkig deel daarvan.  Hetsy of hulle 'n verpligte belastingvorm invul of die BTW wat van toepassing is op alle produkte wat aangekoop word.   Enige aankope bevat BTW wat aan die regering geskenk word.  Hoekom moet daar pa gestaan word vir… Continue reading Boere volk se deelname in Suid-Afrika

Grond eienaars: ANC regeringsplase

SUID-AFRIKA - South Africa 5 000 PLUS regeringsplase –Government bought more than 5000 farms since 1994 with tax money.   Wie besit die grootste gedeeltes grondgebiede in Suid-Afrika – wie is die wettige eienaars. The Government of South Africa do have various farmlands and properties.    Daar is slegs 'n paar van die 5000 plase, aan… Continue reading Grond eienaars: ANC regeringsplase

Cyril Ramaphosa en Brittanje

Ramaphosa (ANC) and the British Commonwealth. Commonwealth, also called Commonwealth of Nations, formerly (1931–49) British Commonwealth of Nations, a free association of sovereign states comprising the United Kingdom and a number of its former dependencies who have chosen to maintain ties of friendship and practical cooperation and who acknowledge the British monarch as symbolic head of their association. In 1965 the Commonwealth Secretariat was… Continue reading Cyril Ramaphosa en Brittanje