Witkruis monument Augustus-September


WHITE CROSS MOMUMENT – AUGUST-SEPTEMBER

Simpatie aan elke naasbestaande.      Jaarliks word nuwe kruise bygevoeg om geliefdes te probeer verenig en bemoedig.   Verskeie mense is al sedert 1994 brutaal gemartel en vermoor.  Lita as voorbeeld, het albei haar ouers in 2000 verloor as gevolg van ‘n grusame plaasaanval waar beide gemartel is tot hul dood.     Lees ook die volgende inligting waaroor gaan ‘n Volksmoord / Genocide – Die Witkruismonument is aanvanklik vir Plaasmoorde geplaas maar volgens kennis is dit alle blanke moorde en kruise wat hier geplant word   – dis nie al nie … wie was nog daar?  Merkwaardige foto’s wat oor die naweek geneem was, is heel onderaan geplaas.  Besluit self wat daar waargeneem word

Genocide – Vernietiging van ‘n volk
Plaasmoorde lys : Muur van Herinnering

No automatic alt text available.

 

NAAM EN VAN,  OUDERDOM EN STERFDATUM
Werner Emslie – 55 – 20/09/2017
Karl-Heinz Kossmann – 71 – 26/09/217
Pottie Peterson – 73 – 14/09/2017
Joubert Conradie – 47 – 24/10/2017
Mark Fagan – 46 – 14/10/2017
J.H.van Wyk – 69 – 13/10/2017
Vic Cooks – 75 – 17/08/2017
Kyle Stols – 22 – 22/10/2017
Craig Smith – 70 – 15/10/217
Christo Redelinghuys – 60 – 19/11/2017
Kat Fourie – 70 – 14/11/2017
Hennie Oosthuizen – 49 – 09/12/2016
Boet Smal – 70 – 26/05/2016
Colin Baker – 43 – 02/12/2017
Gunter Prigge – 66 – 22/12/2017
June Butler – 79 – 04/01/2018
Renier Attie Jooste – 60 – 06/01/2018
Riana Louw du Toit – 44 – 07/02/2018
Sarie Botha – 80 – 03/02/2018
Giel Botha – 79 – 03/02/2018
Martin Louw 59 – 14/03/2018
Dirk Steenekamp 71 – 04/03/2018
Dez Krause – 62 – 17/04/2018
Heila Killian 62 – 16/04/2018
Jasper van Kleist – 61 – 21/03/2018
Boet Smal – 70 – 26/05/2018
Colleen Engelbrecht –  74 – 13/05/2018
Fanie Engelbrecht – 78 – 13/05/2018
Esther Smal – 60 – 26/05/2018
Louwtjie Erasmus – 44 – 30/06/2018
Klaus Meier – 81 – 15/06/2018
Jeffrey Zetler – 62 – 23/06/2018
Kallie Schoonraad 47 24/06/2018
Peter Dawson – 64 – 24/06/2018
Gabriel C Bruwer – 78 – 26/06/2018
Marian Bruwer – 67 – 26/06/2018
Laetitia Jacobs- 45 – 17/07/2018
Tom Gouws – 57 – 25/07/2018
J van Rensburg – 74 – 27/08/2018

.

LET WEL:  HIERDIE LYS VAN NAME IS NIE ALMAL WAT GESTERF HET, MAAR WAARVAN ONS IN KENNIS GESTEL IS EN WIE SE KRUISE GEPLANT IS

Indien iemand van ons Boere of Afrikaner volkslede gesterf het weens ‘n plaas, stad of dorpsaanval, wat eers later oorlede is, na ‘n dag of maand of twee – sal dit waardeer word indien besonderhede aangestuur kan word vir rekorddoeleindes.  Dag van afsterwe, aanval / skiet of ander voorval, hetsy plaas , plot of selfs dorpshuis.   Indien daar byvoorbeeld misdadigers aangekeer is, verhore plaasgevind het van enige moordsaak, polisiesaaknommer, betrokke ondersoekbeamptes,  enige van lyste wat ons plaas, sal dit hoog op prys gestel word om alle inligting deur te stuur.     Baie dankie
volksvryheid9@gmail.com

>>>>> <<<<< >>>>> <<<<<<

VIDEO’S

Afkondiger  Sanger en skrywer:
DANIE VAN DER WESTHUIZEN

Danie Van Der Westhuizen's Profile Photo, Image may contain: 1 person, text

White crosses at Monument : farm murders in South Africa : 1 September 2018HULLE WAS ALMAL VERMOOR – DEEL VAN ONS VOLKWitkruise 1 September 2018 name en kruise: https://bit.ly/2PUzd7k

 

TROTS AFRIKAANS:
https://bit.ly/2wBg5m4

DIE WOLKE PRAAT SAAM

Image may contain: cloud, sky, outdoor and nature

Image may contain: cloud, sky, outdoor and nature

Image may contain: cloud, sky, tree, outdoor and nature

Image may contain: cloud, sky, outdoor and nature

Image may contain: cloud, sky, outdoor and nature

 

>

Teen die hang van die Ysterberg,
met ysterkruise, ry op ry
Vind ‘n traan sy natte pad oor droë wang
En word in droë Afrika grond gevang.


<>

Image may contain: night, bridge, sky, outdoor and water

>>>>>>>>>

Geskiedenis van die Kruise …   berigte

Sedert wanneer het die kruisplanting beging?   2004

Lita Cross Fourie Ek was betrokke vanaf 2004, maar vanaf 2009 was alles my verantwoordelikheid

DONASIES kan geskenk word:

Lita Cross Fourie   dit is FNB Tjek rek 62246701793 Tak 220425. 

Image may contain: one or more people

Advertisements

3 gedagtes oor “Witkruis monument Augustus-September”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s