Mariandra Heunis, slagoffer van plaasmoorde in SA

MARIANDRA HEUNIS is ‘n slagoffer van plaasmoord.   Daar is verskeie hartseerverhale, oopgrafte, moorde en jong slagoffers van geweld.  Om te sien hoe jou pa doodgeskiet word kan vir geen kind ‘n mooi gesig wees nie – dis ‘n blywende letsel.  Sy sal nooit weer haar pappa sien nie – nooit haar pa leer ken nie, so ook haar familie.  Hulle het gekom om te vermoor en slegs selfone geneem om kommunikasie met die buitewêreld weg te hou.   Oorsese parlemente is bewus wat in Suid-Afrika aan die gang is, maar sommiges kyk weg en maak of niks gebeur nie.  Peter Bystron het self kom vasstel wat aangaan.  Volgens Mariandra is die kans maar 3%, volgens ‘n woordvoerder, waar misdadigers gevang word.  Dis uiters swak en wil voorkom of dit lank nog so gaan wees.  Boere en blankes moet uit hul pad uitgaan en finansies uithaal om hulself te beskerm en ook die mediese kostes te dra.

Mariandra Heunis van Johan.PNG

Hartseerverhaal – tyd staan nie stil nie – Marianda moes soos ander slagoffers haar stukke bymekaar optel – sy het 4 kinders.

Plaasmoorde en -aanvalle. Niemand dink dit sal ooit met hulle gebeur nie, maar toe Mariandra Heunis wakker skrik met rewolwers wat op haar en haar man Johann gerig is – het dié wrede realiteit ingesink. Johann is in 2016 koelbloedig voor sy gesin op hul kleinhoewe buite Pretoria vermoor. Mariandra, reeds ’n Ma van drie dogtertjies, was hoogswanger met die egpaar se eerste seuntjie ten tyde van die moord. Sy gesels op Konteks met Mariska Nanni oor haar en haar kroos se lewe ’n jaar en half ná die gruvoorval.

Nog ‘n vertel uit Mariandra se lewe

Farm Attack Pretoria Mariandra.PNG

Mariandra en gebeure waar haar man doodgeskiet is
This incredibly brave mother of four describes how her husband was murdered in a farm attack in South Africa 2016 in front of her and her oldest daughter, how they struggle with the trauma, how the attacks are organized and why the farm attacks are different than simple robbery.

Support for Widows: Mariandra Heunis with Jonas Nilsson
Mariandra – Bystand vir slagoffers

Mariandra Heunis, weduwee van Johann Heunis wat dood is terwyl sy nog swanger was met haar babaseun, Andre Johann. Sy se sy wil hê haar kinders moet nuwe herinneringe kry.

Peter het ook Steve Hofmeyr ontmoet.

On Friday, Bystron and members of his team met with Hofmeyr and a woman whose husband was brutally murdered in front of her and her young children. In a video provided to The Gateway Pundit, she recounted the horrific tale of her young daughter putting her hands up and offering her piggy bank to get the men to spare her mother.

LEES MEER HIER:  READ MORE
Peter Bystron in Suid-Afrika

 

 

 

 

Advertisements

2 gedagtes oor “Mariandra Heunis, slagoffer van plaasmoorde in SA”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s