Diere / Animals

Afrikaner en Boere volkslede op plase,  blankes wat deurloop, die wat in stede en dorpe bly,  loop deur onder diefstal, diere word vergiftig, gesteel, afgeslag - ongelooflike skendings vind plaas, - selfs "afpersing" van werkers, hofsake, polisie ondersoeke  ... stuur asb jou verhaal en foto's dat dit geplaas kan word.  Noem area, datums van gebeure… Continue reading Diere / Animals

Pluimvee – Hoenders (Poultry)

Wie hou nie daarvan dat 'n haan kraai vroegoggend nie?   Vir baie stadsjapies is dit rusverstoring en verkies eerder die geraas van voertuie, vliegtuie en uitlate as die haan se gekraai? Al is daar net een haan in 'n dorpie of stad dan word daar gekla, maar die vele honde wat blaf of katte wat… Continue reading Pluimvee – Hoenders (Poultry)