Selfbeskikking (Marteling-Torture)

Saam in die sinkende boot of is daar ‘n reddingsbootjie vir ons volk?  Besluit self of daar van Selfbeskikking (om onafhanklike gebied(e) te verkry),  gebruik gemaak word al dan nie.  Met al hierdie internasionale verdrae wat die regering  onderteken het en nie nakom nie, behoort hulle op internasionale vlak vir al die moord en martelings aangekla te word.  En diegene wat steeds dink die Kodesa Grondwet beskerm ons, dink maar weer, daar is geen beskerming vir ons as volk vir oorlewing nie.   Dis ‘n kommunistiese grondwet wat deur kommuniste geskryf is en hul meesters is kommuniste wat die parlement beheer.  As enige persoon van ons probeer om die grondwet te regverdig of te verdedig is hulle netso skuldig as die regering.

A skending van menseregte


Heelwat van ons  volkseie blanke volk (Afrikaners en Boere) word geweldig blootgestel aan martelings as terroriste huise en besighede onwettig binnedring om opsetlik soveel skade as moontlik aan te rig.

Enige persoon wat jou as persoon aanval met die doel om ernstig te beseer of te dood, en daar is pyn en lyding betrokke is so ‘n voorval nie net ‘n misdaad nie, maar is ‘n internasionale misdaad.

Ouer persone en sagte teikens word met warm kokende water en selfs olie verbrand of ‘n strykyster en boormasjien aangeval om gruwelik te vermink.

Wie doen sulke dinge?

Misdadigers is nie ‘n regte woord nie, hulle bly terroriste wat opgelei is om mense ‘n marteldood te laat sterf.    Hoeveel moorde en selfs sulke gru-aanvalle se misdadigers en terroriste is aangekeer en onafhanklik verhoor?  Heelwat kom skotvry anderkant uit, vlug oor die grense na buurlande.

Terroriste sal nie ophou daarmee tot ons hele volk so uitgewis is nie.

Marteling is ‘n opsetlike daad om behae daarin te skep om dood te martel en fisies soveel skade te berokken, dat indien so ‘n daad oorleef word, dit nooit vergeet sal word nie.

Dat ons Polisiedienste dit nie as ‘n ernstige daad kan aanskou nie, is debateerbaar, maar dit word duidelik gestipuleer in die verskillende internasionale verdrae wat ook deur die ANC onderteken is.  Dus maak die ondersoekende beamptes van die Polisiediens hulle netsoveel hieraan skuldig aan ‘n internasionale daad as dit nie ondersoek word nie.

~

Although torture is sanctioned by some states, it is prohibited under international law and the domestic laws of most countries.

The United Nations Convention against Torture and Other Cruel, Inhuman or Degrading Treatment or Punishment, which is currently in force since 26 June 1987, provides a broad definition of torture. Article 1.1 of the UN Convention Against Torture reads:

For the purpose of this Convention, the term “torture” means any act by which severe pain or suffering, whether physical or mental, is intentionally inflicted on a person for such purposes as obtaining from him, or a third person, information or a confession, punishing him for an act he or a third person has committed or is suspected of having committed, or intimidating or coercing him or a third person, or for any reason based on discrimination of any kind, when such pain or suffering is inflicted by or at the instigation of or with the consent or acquiescence of a public official or other person acting in an official capacity. It does not include pain or suffering arising only from, inherent in, or incidental to, lawful sanctions

 

The Rome Statute is the treaty that set up the International Criminal Court (ICC). The treaty was adopted at a diplomatic conference in Rome on 17 July 1998 and went into effect on 1 July 2002. The Rome Statute provides a simplest definition of torture regarding the prosecution of war criminals by the International Criminal Court. Paragraph 1 under Article 7(e) of the Rome Statute provides that:

“Torture” means the intentional infliction of severe pain or suffering, whether physical or mental, upon a person in the custody or under the control of the accused; except that torture shall not include pain or suffering arising only from, inherent in or incidental to, lawful sanctions

 

Since 1973, Amnesty International has adopted the simplest, broadest definition of torture. It reads:

Torture is the systematic and deliberate infliction of acute pain by one person on another, or on a third person, in order to accomplish the purpose of the former against the will of the latter

~

Geen persoon het die reg om te martel of dood te maak nie.

~

Torture is the act of deliberately inflicting severe physical or psychological suffering on someone by another as a punishment or in order to fulfill some desire of the torturer or force some action from the victim. Torture, by definition, is a knowing and intentional act; deeds which unknowingly or negligently inflict suffering or pain, without a specific intent to do so are not typically considered torture.

Torture has been carried out or sanctioned by individuals, groups, and states throughout history from ancient times to modern day, and forms of torture can vary greatly in duration from only a few minutes to several days or longer. Reasons for torture can include punishmentrevenge, political re-educationdeterrencecoercion of the victim or a third party, interrogation to extract information or a confession irrespective of whether it is false, or simply the sadistic gratification of those carrying out or observing the torture. Alternatively, some forms of torture are designed to inflict psychological painor leave as little physical injury or evidence as possible while achieving the same psychological devastation. The torturer may or may not kill or injure the victim, but torture may result in a deliberate death and serves as a form of capital punishment. Depending on the aim, even a form of torture that is intentionally fatal may be prolonged to allow the victim to suffer as long as possible (such as half-hanging). In other cases, the torturer may be indifferent to the condition of the victim.

 

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s